Mountain Mist
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Restio-keeromstraat 3495, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
- Vanaf R1 833 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Mountain Mist is 'n stil toevlugsoord in die natuur aan die voorheuwels van die Kogelberg in Bettysbaai en bied slaapplek vir tot 6 gaste, hetsy volwassenes of kinders. Die vakansiehuis is volledig toegerus en het 3 slaapkamers met al die geriewe van jou eie huis.
Daar is 3 pragtige en suite-kamers op die grondvloer. Die eerste kamer het 'n dubbelbed, die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die derde kamer het 'n koningingrootte-bed. Elkeen van die kamers het 'n privaat ingang vanaf die voorstoep. Neem asseblief kennis dat die woonstel in die solder te alle tye onbeset bly en dat dit nie uitverhuur word nie. Die leefarea in die huis is ruim met 'n groot oopplan-kombuis, -leefarea en -eetkamer met 'n kaggel, 'n platskerm-TV en sekere DStv-kanale (gesinspakket), asook WiFi. Die kombuis-area spog met die mooiste uitsig van die berge en daar is ook 'n wasmasjien en skottelgoedwasser vir jou gerief - wat noodsaaklik is indien die kinders saam vakansie hou. Onthou asseblief om jou eie waspoeier, tablette vir die skottelgoedwasser, filterkoffie en filters vir die koffiemasjien saam te bring.
'n Vollengte stoep voor die huis is die perfekte plek om 'n glasie wyn en 'n kreef op die kole te geniet en die besige dag op die strand af te sluit. Aan die agterkant van die huis is daar 'n braai-area met 'n kouewater-Jacuzzi (dit kan ongelukkig nie verhit word nie) wat beskut is van die Atlantiese-wind. 'n Dubbelmotorhuis is beskikbaar om jou motor veilige te hou. Jy sal ook 'n paniekknoppie aan 'n afstandbeheerder kry (aan die huissleutels) wat aan SafeSecurity, 'n 24 uur-gewapende reaksie eenheid, gekoppel is vir jou gemoedsrus.
Stony Point African Penguin Colony, een van die grootste kolonies van Afrika pikkewyne is net 2,9 km kilometer van die oord af en Harold Porter National Botanical Garden is 3,6 km van die oord af. Daar is 'n hele paar goeie stap- en voetslaanroetes in die omliggende berge en fynbos. Die strand is omtrent 1.9 km in die pad af, en daar is ook verskeie restaurante en kroeë wat al langs die kus lê. Die wegbreekplekkie is in die fynbos aan die voorheuwels van die Kogelberge in Bettysbaai geleë. Daar is oorgenoeg oop spasie en ’n uitsig oor die oseaan.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet met bidet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- DVD-speler
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Elektriese kombers
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Dvd
- Tv
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Tanya Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 18
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Restio-keeromstraat 3495, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
- Gaste dink Mountain Mist het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Silversands Bettysbaai Overberg Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Restio-keeromstraat 3495, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang