Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mountain Road Cottage

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Monniek Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 30 resensies vir Mountain Road Cottage
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Willem N - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem N

Gerieflik.

Vriendelike gasvrou. Stil omgewing. Naby MediClinic indien nodig, eggenoot moet oornag. Gerieflik naby meeste winkels.

Eben C - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eben C

Waarde vir geld en baie mooi eenheid.

Sal vir seker weer teruggaan, dit is regtig die moeite werd. Baie vriendelike gasvrou.

Joy S - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joy S

We found it clean, friendly, affordable.

We give it 5 stars for everything. We found it clean, friendly, affordable, and altogether thoroughly enjoyed 2 weeks with Monniek. The parking and security were 1st class.

Nicola V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicola V

Tevrede.

Ons is gasvry ontvang en was tevrede met die verblyf.

Yolanda R - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolanda R

Everything I expected it to be.

The host was very welcoming. The cottage has everything you could need. At night I made use of the electric blanket. Felt very safe and there was secure parking. Close to all amenities. Highly recommended.

Tashreeqa L - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tashreeqa L

Really good stay at the Mountain Road Cottage. We enjoyed it.

The stay was absolutely amazing. I enjoyed it. The quietness and calmness was really nice. I am excited to go back.

John K - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John K

Oornag gebly, baie aangename ondervinding.

Bo verwagting! Gasheer was baie oulik en vriendelik en ons sal dit regtig aanbeveel. Alles wat mens nodig het en meer.

Santie T - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Santie T

Die woonstel is ruim, skoon, gerieflik en het alles gehad wat ons nodig gehad het.

Ons het ons tydjie hier vreeslik geniet. Die woonstel is ruim, silwerskoon, gerieflik en naby aan alles. Ons spontane gasvrou het uit haar pad gegaan om na ons behoeftes om te sien. Ons sal beslis weer hier bespreek as ons in die area moet tuisgaan.

Leonie D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonie D

Excellent accommodation and value for money, highly recommended.

I will definitely recommend the place to friends and family. The owner was extremely friendly, welcoming and accommodating. Unfortunately I was only there for one night as my spouse was admitted to the hospital.

Cornelius S - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cornelius S

Ons het maar net oor geslaap. Bedags het ons in die omgewing rondgery.

Dit is 'n baie gerieflike eenheid. Het wel nie 'n kombuisie nie, maar kan 'n koppie koffie en tee maak as jy wil.

Anonieme gas - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Madie S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Madie S

Gemaklike verblyf naby aan Vergelegen hospitaal.

Ons het meer as 'n week tuisgegaan. Die woonstel was netjies en gemaklik. Die lugreëling in die kamer was 'n wenner aangesien dit baie warm was tydens ons besoek. Die gasvryheid was uitstekend en dit is lekker naby aan die hospitaal en winkels.

Yvonne C - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvonne C

Presies wat ek nodig gehad het vir my moeë siel.

Die woonstel en diens was voortreflik. Die gasvrou baie vriendelik en behulpsaam (baie dankie Monniek). Ek beplan alreeds 'n terugkeer daarheen. Dit was voorwaar die moeite en geld werd.

Mountain Road Cottage se terugvoer

Baie dankie, Yvonne. Julle is meer as welkom.

Mountain Road Cottage
Markus M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Markus M

Ongelooflike gasvryheid.

Mountain Road Cottage het ons verwagtinge ver oortref. Ruim vertrekke met keurige binnenshuise versiering, velerlei toebehore, voorsiening vir loadshedding en privaatheid het ons kort verblyf daar onvergeetlik gemaak. Ons vriendelike gasvrou was ook baie akkomoderend van ons behoeftes. In die toekoms sal ons beslis weer hier wil tuisgaan wanneer ons Somerset-Wes moet besoek.

Mountain Road Cottage se terugvoer

Baie dankie. Julle is meer as welkom.

Mountain Road Cottage
Pieter E - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter E

Netjies, veilig, vriendelike dame.

Ons sal weer daar oorslaap.

Rain H - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rain H

Very comfortable, warm welcome.

We had a hospital appointment for 6.30 am. This is ideally situated for the hospital, took 5 minutes, and would definitely stay there again if I had another appointment. Restaurants are not too far for evening meals. Very quiet and secure place, warm welcome.

Mountain Road Cottage se terugvoer

Thank you Rain, you most welcome.

Mountain Road Cottage
Lynn S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Lynn S

Fantasties.

Heerlike, cosy plekkie. Sal beslis weer kom.

Mountain Road Cottage se terugvoer

Dankie Lynn. Julle is meer as welkom.

Mountain Road Cottage
Ronel J - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel J

Sentrale ligging, naby hospitaal en winkelsentrums, gerieflik.

Naby hospitaal Vergelegen en winkelsentrums. Het solar as krag af is, TV met netflix, gerieflik volledig ingerig vir self catering. Hulpvaardige gasvrou, goeie sekuriteit.

Louis B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Louis B

Die lakens was nie alles beskikbaar nie en die krag het verskeie kere getrip.

Die kuier was OK maar niks meer nie.

Mountain Road Cottage se terugvoer

Ek het verduidelik van die beddegoed toe u in geboek het. Die bed was met skoon beddegoed oorgetrek. U het dit verstaan en dit so aanvaar. U het 3 ure voor die tyd geareveer so die bypassende beddegoed was nog nie droog nie. Ek het u verwelkom en nie vir u gesê dis ongelee nie. Die krag 'trip' oor beurtkrag. Iets heeltemal buite my beheer. U sou nie daarvan gehou het as ek 'n elektrisien uit gekry het om die' fout' (wat U reken die yskas was ) te soek tydens U verblyf nie. Ek is jammer as U verbly nie na wense was nie.

Mountain Road Cottage
Lozaan V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lozaan V

Rustig en heerlik gebly.

Monniek is baie vriendelik en behulpsaam. Ons sal weer daar bly en beveel dit beslis aan!

Venessa R - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Venessa R

Beautiful apartment, spacious and you won't get more lovely, helpful, caring owners anywhere.

I can highly recommend Mountain Road Cottage. It is perfect for relaxing, close to all you need. The hosts were superb.

Mountain Road Cottage se terugvoer

Venessa, thank you for the kind words.

Mountain Road Cottage
Sandra V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra V

Puik verblyf!

Gasvrou het 'n hart van goud en gaan uit haar pad om behulpsaam te wees. Verblyf is baie naby Vergelegen MediClinic wat my gepas het. Verblyf is goed ingerig met alles wat jy nodig het.

Mountain Road Cottage se terugvoer

Dankie Sandra.

Mountain Road Cottage
Ross M - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ross M

Gemaklik en rustig.

Hulle was baie vriendelik en behulpsaam. Lekker verblyf en goed geleë in Somerset Wes.

Rika M - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rika M

Baie lekker om in 'n skoon plek te slaap met 'n baie goeie gasvrou.

Omdat ons 'n hele week geslaap het, was die klere hangplek onvoldoende en uitpak spasie in die kas te min. Die TV opvangs is baie sleg en kon ons glad nie TV gekyk het nie, maar verder was alles uitstekend. Baie dankie vir die gasvrou en haar gade.

Ruth G - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruth G

Great property, well equipped.

Lovely people, thanks for looking after us.

Mountain Road Cottage se terugvoer

Thank you. Regards. Monniek

Mountain Road Cottage
Hannes D - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes D

Baie aangenaam!

Eienaars is ongelooflik vriendelik en gaan ver uit hulle pad om jou verblyf so aangenaam as moontlik te maak. Hulle het al ons verwagtinge oortref en ek sal die plek met graagte aanbeveel vir enige iemand!

Mountain Road Cottage se terugvoer

Hannes.
Groot plesier. Ek was bly ons kon help.
Monniek

Mountain Road Cottage
Petri F - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petri F

Baie rustig, gerieflik, netjies en skoon. Eienaar was vreeslik behulpsaam en vriendelik.

Ons het baie lekker gebly. Baie beïndruk met die plekkie en die diens wat ons ontvang het. Ons sal dit beslis kan aanbeveel.

Mountain Road Cottage se terugvoer

Baie dankie. Julle is meer as welkom.

Mountain Road Cottage
Georina W - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Georina W

Presies wat ons nodig gehad het vir een aand se oorslaap.

Die eenheid was baie billik in vergelyking met ander wat geadverteer het. Ons wou net oornag, so dit was heeltemal voldoende. Die ontvangs was vriendlik, dit is 'n rustige en stil omgewing en ons het veilig en in 'n skoon en netjiese eenheid 'n baie rustige nag gehad. Die badkamer is pragtig en alles was skoon.

Val L - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Val L

It was fantastic.

I will definitely use them again. Everything was perfect. What a wonderful place to stay.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Dit was fantasties.

Sal definitief weer van hulle gebruik maak. Alles was perfek. Wat 'n wonderlike blyplek.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Mountain Road Cottage se terugvoer

Hi Val.
Baie dankie, ek hoop jou tydjie in die kaap was lekker.
Groete
Monniek

Mountain Road Cottage
Ivan S - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ivan S

Heerlik gebly. Was perfek om net oor te slaap.

Die huisie is baie netjies en is lekker ingerig. Die eienaar, Monika is baie gasvry en dadelik my laat tuis voel. Sal enige tyd hul weer gebruik.

Vanaf
Vanaf R680
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R680
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mountain-weg 10, Somerset-Wes, 7013, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf1717010a3c927b6467d49831e23fbefa74630ad96f1a4dc21f5c88394f11d244eacb8a58bdc12c1422388f89d4d1eae1cb6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R680 per nag (plek vir 2) 30 5 1 5 10 Mountain Road Somerset West 7013 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.081190820579 18.861513733864

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang