Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mountain Rock

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kreupelhoutstraat 16, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
  • Vanaf R950 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Mountain Rock is tussen die heuwels van die Overberg-distrik in Bredasdorp geleë. Dit is op die eienaar se perseel en hierdie verblyf spog met 'n pragtige uitsig oor die dorp en graanlande. Dit is die ideale plek om te ontspan.

Dié kothuis bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-leefarea met 'n dubbelbed en 'n sitkamerstel. Die en suite-badkamer het 'n toilet, wasbak en 'n stort. Gratis WiFi is beskikbaar. Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas en 'n mikrogolfoond toegerus.

Gaste kan 'n braai geniet terwyl hulle die sonsondergang bewonder. Die Heuningberg Plaaslike Natuurreservaat is net 3,8 km ver en die Skeepswrakmuseum is net 2 km ver.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Christo V
Saam met lewensmaat
5.0
Baie rustig en ontspanne in 'n mooi gevestigde omgewing. Baie netjies en keurig! Baie gasvry. Respekteer jou privaatheid. Mooi uitsig oor die dorp!
Mrt 2024
Conrad K
5.0
Peaceful, accommodating and friendly. The hosts were wonderful, friendly and very accommodating with a short notice booking. Enjoyed th...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2023
Saul V
5.0
Toegegooi met gasvryheid. Inderdaad baie lekker gebly en geslaap. Baie rustige area en die uitsig was verruklik!
Des 2023
Johann P
Gesin met klein kinders
5.0
Very friendly hosts. The hosts were very friendly.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2023
Helette D
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker geslaap. Baie cosy. Parkering 'n bietjie van 'n nagmerre.
Sep 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Maryna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Kreupelhoutstraat 16, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
  • Gaste dink Mountain Rock het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kreupelhoutstraat 16, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf2f7af79fbf2c393f693a73842bf48c32a8dece3cff1c6ccad9e3c45ff3aae66226b9b0952024fd5d9eb51f869fe39d3b787?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 16 Kreupelhout Street Bredasdorp 7280 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.54247 20.04156

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang