Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mountain Rose Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.0
Veiligheid
4.3
Hannetjie E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Sal enige tyd terug gaan. Beste diens en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paul E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

What a lovely place. Highly recommended. The security guard was very friendly and helpful. The owner really went the extra mile to ensure we were settling in and provided a lovely breakfast hamper because we had to leave really early and could not stay for breakfast. Highly recommended. This was just a quick stopover on a business trip.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

We had a lovely time which was very comfortable. Excellent stay with lovely rooms and a superb view of the mountains and forests.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nico S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jun 2024

Dis ñ pragtige rustige plek met die mooiste antieke meubels. Ons het gerieflik geslaap en die ontbyt en spesiale aandetes was heerlik. Die personeel is vriendelik en behulpsaam.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Frederik S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Okt 2024

Good. The stay was enjoyable, but the staff were a bit loud in the kitchen during breakfast.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Coenie S
1 nag Besigheidsreis
2.2
Feb 2024

By verre die swakste plek nog in Louis Trichardt. In die eerste plek het die woonstel/kamer na diere geruik. Nie seker of mense met 'n hond of kat voor my daarin gebly het nie, en ek het amper dadelik begin jeuk toe ek daar instap. Die beddegoed het moddervlekke, sitkamerbanke is vuil en het olievlekke, stoel by die lessenaar is vuil en gevlek, lessenaar is vuil en gevlek, stort is vieslik vuil, geen glase of drinkwater of melk nie. Een van die twee bekers is ge-chip, slegs vier papierkussings vir die bed, vere binne vir die duvet. Wat van gaste wat allergies vir vere is? Leeslamp aan die linkerkant van die bed is gebreek. Geen TV-kanale nie, moet Netflix op iemand anders se rekening kyk. Hekmotor werk nie, moet per hand oopgemaak word. Ontbyt was teleurstellend - geen vrugte of joghurt, geen vars koffie nie, net 'n pakkie Nescafe cappuccino en warm water.

Netheid
1.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
1.0

Andre D
1 nag Besigheidsreis
5.0
Nov 2023

Piuk, puik, puik. Die beste ervaring nog van 'n B&B.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daleen H
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Aug 2023

Home away from home. The staff is unbelievably friendy, the house is beautiful and it is very peaceful to stay there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre N
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Mei 2023

Gemaklike, luukse verblyf. Goeie ligging, gemaklike leefareas wat ruim is. Na 'n goeie nagrus mooi uitsig en naby genoeg aan die dorp.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deon K
1 nag Besigheidsreis
4.2
Feb 2023

Load Shedding: Daar is 'n generator, maar dit word nie deurnag gebruik nie. Lekker gebly en gebraai.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Ninke Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 529
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 529
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Barnardstraat 24, Louis Trichardt, 0900, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2ec372011072ecf5364cc77ba2f8b78adb2844f7d3fdc3c5f3118afe9c9ed20587fda84e01880795edf98252fb7640edd46c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 529 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 24 Barnard Street Louis Trichardt 0900 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.02353 29.902648746033

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang