Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mountain Shadows Hotel

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Johann Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 83

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 83 resensies vir Mountain Shadows Hotel
Netheid
4.5/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.3/5
René C - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
René C

Karaktervolle hotel.

Oulike hotel met hope karakter. Kamer was gerieflik met alles wat mens nodig het. Etes baie smaaklik. Pragtige omgewing.

Estelle Z - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle Z

Baie rustige atmosfeer.

Baie lekker gebly. Gaan vir seker weer.

Petri O - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petri O

Pragtige plek.

Pragtige ligging, alles skoon en personeel het uit hulle pad gegaan om ons verblyf gerieflik en lekker te maak.

Mountain Shadows Hotel se terugvoer

Dankie Petri

Dit was 'n plesier om julle te huisves, julle is aangename gaste en was 'n groot plesier om julle te huisves. Hopelik sien ons julle gou weer.

Groete
Johann

Mountain Shadows Hotel
Lachlan M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lachlan M

Nice family time and old school feel.

It was a great place to stay for one night. Kids loved it and the views are great.

Cheryl M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cheryl M

Spectacular surroundings, exceptionally helpful staff.

Top class service from every staff member - helpful, friendly, always a smile and going beyond the call of duty. Thank you.

Sansie G - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sansie G

Goeie waarde vir geld as oornag akkommodasie.

Gasheer was hulpvaardig en het ons dadelik laat tuis voel - het selfs sjerrie aangebied teen die ysige koue en die kaggelvuur vir ons aangesteek. Kamers was netjies.

Duncan R - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Duncan R

Great.

Very warm welcome, great food and a comfortable bed. No more needed.

Bev F - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Bev F

Convenient.

Disappointed that there was no fridge. Basic items on the menu weren't available. The bed was too small for 2 people. There was no WiFi in the room.

Sandra O - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sandra O

Baie rustige verblyf.

Dit was 'n heerlike oornagplek. So gerieflik naby die pad. Goeie aandete en ontbyt. Kamer ook baie gerieflik.

Lindie E - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Lindie E

Balie gasvry ontvang en bederf.

Baie vriendelike personeel. Sterkte met jul nuwe onderneming. Bou voort op jul pragtige plek. Jul loop die ekstra myl vir jul gaste.

Hannes L - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes L

Ons het heerlik geëet en warm geslaap.

Die hotel se kok het ons met heerlike gekookte boerekos bedien. Die malva nagereg was so lekker gewees. Ons het ook heerlik warm geslaap, want dit was regtig koud daardie aand. Alles het hulle vir ons so gemaklik en rustig moontlik gemaak. Baie dankie.

Mountain Shadows Hotel se terugvoer

Baie dankie vir die vriendelike terugvoer. Dit was ons voorreg om julle by ons hotel te akkomodeer.

Ek is bly julle het die verblyf en ons kok se heerlike kookkuns geniet.

Ons hoop om julle gou weer te verwelkom.

Mountain Shadows Hotel
Jill H - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jill H

Friendly staff and beautiful location.

A lovely stay. Comfortable accommodation and friendly staff.

Mountain Shadows Hotel se terugvoer

Hi Jill
Thank you for your kind review.

We are so happy you enjoyed your stay with us.
We hope to welcome you back very soon!

Mountain Shadows Hotel
Raymond P - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Raymond P

Ligging tussen berge.

Die aandete en ontbyt was puik en beste gehalte. Die diens was ongelooflik. Daar was ook iets vir almal om mee besig te bly. Kamers was baie gerieflik.

Mountain Shadows Hotel se terugvoer

Thank you for staying with us.
We are so glad you enjoyed your stay with us.

We hope to welcome you back very soon!

Mountain Shadows Hotel
Keith T - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Keith T

Lovely stopover location for us, enjoyed our stay lots.

Beautiful location. Very friendly and helpful staff. Food was good.

Mountain Shadows Hotel se terugvoer

Good day Keith

Thank you for your review, much appreciated. Hope we will see you guys again!

Mountain Shadows Hotel
Gerrit B - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit B

Rustig, netjies!

Dit was heerlik om oor te slaap, kamers was netjies en pragtig skoon.

Mountain Shadows Hotel se terugvoer

Baie dankie Gerrit

Ons waardeer jou positiewe terugvoer opreg. Hoop ons sien jou weer.

Mountain Shadows

Mountain Shadows Hotel
Roger K - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roger K

Stop over between PE and Underberg.

Well received, a friendly hotel. Ideal for stopovers.

Mountain Shadows Hotel se terugvoer

Thank you, Mr Keeley, for your kind review.
Hope we see you and your family again soon.
Mountain Shadows Hotel

Mountain Shadows Hotel
Jane S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jane S

Great stopover destination.

Great stopover in a beautiful part of our country. Clean, hospitable with delicious dinner and breakfast.

Mountain Shadows Hotel se terugvoer

Good day Mrs. Skinner

Thank you for sleeping over with us.
Hope to see you again soon.

Safe Trip
Ria

Mountain Shadows Hotel
Martie D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martie D

Fantastiese uitsig. Naby die hotel. Modern, netjies en goed ingerigte verblyf. Veilig.

Weerskante was ander huurders. Egter geen geraas en privaatheid was vooropgestel.

Mountain Shadows Hotel se terugvoer

Goeie middag mev De Villiers

Baie dankie vir die ondersteuning, ons waardeer dit opreg.
Hoop om u in die toekoms weer te kan help

Mountain Shadows Hotel
Fanie K - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Fanie K

Skoon, netjies met asemrowende landskap.

Baie lekker gebly. Kos was smaaklik.

Nicolene G - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nicolene G

Ons het heerlik oornag. Alles gehad wat ons nodig gehad het.

Mooi, rustig. Ons was moeg na die lang dag se reis en hulle het ons kos vir ons na eenheid toe gebring. Lekkerste ontbyt in outydse hotel. Marlin het ons so mooi gehelp met inklok. Sal weer daar oorslaap.

Mountain Shadows Hotel se terugvoer

Hi Nicolene
Baie dankie vir die positiewe terugvoer.
Ons is baie bly julle het lekker by ons gebly, en julle is verseker enige tyd weer welkom.
Geniet die dag.

Mountain Shadows Hotel
Gizelle B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gizelle B

Wonderful place!

Had a wonderful stay, friendly and helpful staff. Lovely pub with cozy fireplace, for the cold winter nights. Would definitely recommend!

Mountain Shadows Hotel se terugvoer

Good Morning Gizelle

Thank you for your wonderful review. You are such a beautiful family and we hope to see you again.

Mountain Shadows Hotel

Mountain Shadows Hotel
Samantha J - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Samantha J

Quiet hotel with beautiful mountain views.

A beautiful area, was quite quiet. The staff were very friendly and helpful.

Mountain Shadows Hotel se terugvoer

Samantha, thank you for you review, much appreciated. Hope we see you again.

Mountain Shadows Hotel

Mountain Shadows Hotel
David G - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David G

Beautiful location, nice staff, lovely pub, disappointing dinner.

See stars.

Pierre J - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pierre J

Basiese, maar baie goeie akkommodasie.

Baie goeie oornagplek.

Mountain Shadows Hotel se terugvoer

Baie dankie Pierre. Waardeer jou kommentaar. Hoop ons sien julle weer!

Mountain Shadows Hotel
Tobie D - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tobie D

Rustige atmosfeer, in 'n baie mooi omgewing.

Mountain Shadows Hotel is 'n netjiese oornagplek, met al die basiese geriewe. Dit is in 'n baie mooi omgewing en die ontbyt was uitstekend. Wees egter maar bedag op beurtkrag, veral indien jy na sononder arriveer.

Johan V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan V

Heerlike verblyf met pragtige uitsig!

Die kamers is goed toegerus, sou wel graag 'n klein yskas wou gehad het. Genoeg spasie en daar is voorsiening gemaak vir load shedding. Pragtige area met asemrowende uitsigte. Etes word opsioneel bedien. Slegste kos en kombinasie wat ek nog geëet het. Die diens in die eetsaal was glad nie na wense nie. Sal dit glad nie aanbeveel nie.

Garth J - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Garth J

Convenient locality. Well positioned. Comfortable, spacious room.

We noted the absence of nice walking trails and did our own "bundu bashing". Nevertheless we had a very pleasant stay.

Mountain Shadows Hotel se terugvoer

Thank you sir.

Mountain Shadows Hotel
Ilse J - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Ilse J

Baie mooi omgewing.

Batterye van TV se afstandbeheer was pap en ons het geen wifi kode ontvang nie.

Mountain Shadows Hotel se terugvoer

Goeie middag Ilse
Ek vra onverskoning vir die battery. Indien u my in kennis gestel het kon ek die battery en die kode vir u gegee het.
Kom kuier gerus weer, dan maak ek op vir dit! Wat van n gratis bottel wyn
Groete Ria

Mountain Shadows Hotel
Danie F - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie F

Gerieflike afsaalplek tussen Kimberley en KZN Suidkus.

Ons het heerlik, rustig oornag. Pragtige plek in die berge, vriendelike personeel, aandete was smaaklik!

Douglas D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Douglas D

Very good.

Would like to stay longer next time.

Mountain Shadows Hotel se terugvoer

Baie dankie. Hoop om weer te sien.

Mountain Shadows Hotel
Peter S - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter S

A wonderful hotel in a fabulous environment.

We stayed for 2 nights. Sandra made us really welcome. The room was great and the hotel is big and comfortable. The food was excellent.

Joanne H - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joanne H

Beautiful and peaceful setting, very comfortable accommodation and delicious food!

See stars.

Mark C - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark C

Comfortable, clean room. Attentive and friendly staff.

The management were very helpful and even assisted us with finding interesting places to explore. We were given access to a farm nearby to have a closer look at the Cape Vultures.

Mountain Shadows Hotel se terugvoer

Thank you Mark, we really appreciate your review. It was lovely to have you here.

Mountain Shadow Team

Mountain Shadows Hotel
Alida L - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alida L

Uitstekende waarde vir geld.

Vriendelike behulpsame staf, heerlike kos, kraakskoon kamers.

Alida L - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alida L

In alle opsigte ons verwagtinge ver oortref.

Kraakskoon, vriendelike behulpsame staf, heerlike kos, pragtige pragtige ligging. Meer as verwag gedoen om ryroetes aan te beveel. Sal sterk aanbeveel by viende en familie.

Robin G - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Robin G

Perfect overnight stop.

We had a lovely clean family unit with warm, comfortable beds. Food was very basic but fine for a quick overnight stay.

Clive N - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Clive N

A beautiful location.

Rooms a little old fashioned.

Mike S - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Mike S

Convenient, comfortable and friendly.

I stay here frequently en route to Rhodes. Always friendly and welcoming no matter how late we arrive.

Mountain Shadows Hotel se terugvoer

Mike, we appreciate your review!

Hope to see you again soon.

Mountain Shadows Hotel
Gayle H - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gayle H

Welcoming location for an overnight.

We stopped at Mountain Shadow Hotel for an overnight stop during our recent road trip. The hotel is on top of the pass, so a scenic drive to get there. It was very cold, but rooms are equipped with heaters and electric blankets. The main building has a fireplace to warm up the bar/dining area. Breakfast was served in a sun-drenched dining room which was lovely! They offered us a few options for dinner that night, which was more than sufficient. Friendly place to break our travels.

Ettienne V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Ettienne V

Great location and service.

The friendly and helpful staff went out of their way to welcome us and make sure our stay was comfortable. Good food and facilities.

Renette M - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Renette M

Quite disappointing.

We arrived on a Saturday afternoon with an important rugby match final and looked forward to watching it, only to be told that the hotel did not have DStv (fFor the last 3 months!).

Heyn D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Heyn D

Sal nooit teruggaan nie en dit nie vir enige iemand aanbeveel nie!

Slegste kos wat ons in 'n baie lang tyd gekry het.

Thejenee R - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thejenee R

Excellent service from the owner.

Ria was amazing. Super organised. She was there to welcome us, and made us lunch even though it was way past lunchtime. One of my sons is vegetarian and was very well catered for. Ria's hospitality was the best I have experienced ever. Will certainly visit again.

Theo V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theo V

Fantastic hospitality.

Rea and her team went above and beyond to accommodate us, ever helpful.

Trish R - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trish R

Large rooms. Comfortable beds. Hot showers.

Barkley Pass majestic.

Deon S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon S

Wonderlik, nog nooit so goeie gasvryheid en vriendelikheid ervaar nie.

Die plek is fantasties vandat jy arriveer tot jy weggaan word jy op die hande gedra.

Mountain Shadows Hotel se terugvoer

Goeie dag
Baie dankie vir die epos.
Waardeer dit opreg.
Hoop om u gou weer te kan help

Mountain Shadows Hotel
Marjorie G - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marjorie G

Fantasties! Fantasties.

Die natuur is asemrowend. Die hotel en kamers uitstekend, die hotelbestuurder baie professioneel en bedagsaam. Ons beveel Mountain Shadows baie sterk aan.

Cj P - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cj P

Puik, kuierarea uit die boeke

Kan dalk begin kyk om kamers asook linne op te gradeer.

Gerrie J - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrie J

Breathtaking.

I give Mountain Shadow Hotel the highest recommendation. It's a gem standing proud at the start of a most scenic adventure. The hotel is delightful, feels like Christmas all year round. When packing, make sure you pack for cold nights as the rooms are very chilly but it enhances the experience.

Carel V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carel V

Pragtige plek in 'n pragtige omgewing.

Wonderlike plek vir rus. Uitstekende diens met heerlike verblyf en kos. Ons kan dit sonder skroom aanbeveel.

Marieta H - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marieta H

Heerlike verblyf in die berge.

Baie lekker gebly. Pragtige ligging. Heerlike etes. Baie vriendelike personeel. Hotel is baie mooi.

Louis V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis V

Baie goed geleë.

Die personeel is baie hulpvaardig, lewer uitstekende diens. Kamers skoon en netjies.

Susan O - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan O

Very pleasant stay in beautiful surroundings

See stars

Gavin K - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gavin K

Quaint, family hotel.

Good old fashioned family hotel and hospitality. Good food, nice pub with great atmosphere, and very nice location.

Nick B - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nick B

Stil en mooi uitsigte oor berge.

Naby Rhodes/Tiffendale vir ’n daguitstappie.

Mike S - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Mike S

Convenient, comfortable, friendly.

Nice stay en route to our holiday destination. We arrived late and they made a plan so we could have dinner in our room. Friendly and attentive staff.

Mountain Shadows Hotel se terugvoer

Baie dankie vir die boodskap. Ons waardeer dit opreg.
Hoop om u weer te kan bedien.

Vriendelike Groete
Mountain Shadows Hotel

Mountain Shadows Hotel
Carina H - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Carina H

Very pricey.

Too expensive and breakfast not included.

Deon S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Deon S

Convenient en route location.

Needs to be more mindful of Covid protocols.

Amanda V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Amanda V

Hotel in berge.

Hotel met basiese geriewe in sprokiesmooi omgewing.

Suzanne K - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzanne K

Veilig, skoon, vriendelik, pragtig en heerlike kos.

Absoluut die regte plek om te oornag. Vriendelike gasvrou en personeel!

Mountain Shadows Hotel se terugvoer

Dis was 'n plesier om die paartjie te kon huisves. Sal 'n voorreg wees om hulle weer te akkommodeer.

Mountain Shadows Hotel
Lorenzo N - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorenzo N

Highly recommendable to everyone. Value for money experience.

We felt welcome from the moment the gate opened up. Friendly staff and good food for a great price. Lovely restaurant and entertainment area. Highly recommendable to anyone.

Mountain Shadows Hotel se terugvoer

Thank you for the great review. It means a lot to us.

Hoop ons sien u weer in die toekoms

Vriendelike Groete
Ria

Mountain Shadows Hotel
Wimpie N - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wimpie N

The hotel was fine and the staff accommodating. Scenic area. We will be back.

Covid-19 regulations were the only negative scenario on the Eastern Cape trip.

Jaco P - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco P

Baie vriendelik en aangenaam.

Baie professionele, vriendelike, aangename diens ervaar. Ligging is ook baie goed: mooi area. Kos is fantasties! Hoogs aan te beveel!

Johan D - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan D

Baie aangenaam.

Ons het baie aangenaam hier gebly. Die ligging van die hotel is baie besonders. Ons sou aanbeveel dat almal wat hier lees daar gaan oornag, of selfs twee dae daar bly.

Mountain Shadows Hotel se terugvoer

Goeie dag Johan,

Baie dankie, waardeer dit!
Mountain Shadows Hotel

Mountain Shadows Hotel
Christoff S - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christoff S

Besonders mooi! Sal beslis aanbeveel.

Pragtige omgewing! Baie mooi, netjiese,skoon en uiters gerieflike eenhede. Baie vriendelike personeel en heerlike ete(s). Kan beslis aanbeveel!

Joe V - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joe V

Heerlik, vriendelike verblyf.

Vriendelike aankoms met 'n verwelkomende sherry. Wonderlike aandete. Warm kroeg. Lekker ontbyt. Streng aanbeveel.

Mountain Shadows Hotel se terugvoer

Goeie dag,

Vreeslik dankie vir die boodskap. Hoop om u weer te sien!
Baie dankie vir u ondersteuning.
Vriendelike Groete Ria

Mountain Shadows Hotel
Este L - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Este L

Fantastiese ligging en diens en warm atmosfeer met 'n kaggelvuur en dan die kersie op die koek was die aandete!

Baie dankie vir julle gasvryheid, ons het sommer dadelik tuis gevoel. Die gesellige kaggelvuur en smaaklike aandete met nagereg was absoluut uit die boonste rakke. Ons sal julle beslis aanbeveel.

Gerhard E - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard E

Aangename bekostigbare verblyf.

Ons het heerlik gekuier in die berge. Terwyl dit meestal gereën het, kon ons rustig voor die kaggel sit en boeklees.

Antoinette B - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette B

Gerieflike,netjiese verblyf tussen die berge.

Gerieflike,netjiese verblyf tussen die berge. Baie vriendelike en behulpsame personeel. Aandete en ontbyt baie lekker!

Chris W - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chris W

Baie lekker.

Moet daar wees om die natuurskoon te kan waardeer.

Nicol H - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nicol H

Excellent environment.

Reception very friendly and willing to help with advice on visitor attractions. Meals are outstanding and very tasty.

Tamara Z - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tamara Z

Warm welcome and excellent hospitality.

The staff were extremely friendly and helpful, the food was amazing, and our room was clean and comfortable. Will definitely be back in the winter hoping to be snowed in.

Johan D - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan D

Baie aangenaam.

Baie aangename verblyf. Sou langer daar en in die omgewing wou oorbly as net een nag.

Stephanus B - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephanus B

Baie tevrede.

Goeie waarde vir geld. Omgewing is pragtig. Baie foto-geleenthede. 'n Mens kan verskeie passe in die omgewing ry. Ons beplan om weer te gaan vir so 3 dae. Hulle bedien 'n lekker boeremaal vir aandete.

Mareta L - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mareta L

Dit was vir ons 'n aangename ervaring!

Die personeel het agteroor gebuig om ons te akkommodeer, die atmosfeer is baie gesellig en die etes uitstekend.

Nico S - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Nico S

Very nice stay and wonderful food.

Rooms were clean and staff were very friendly. We enjoyed the stay.

Louis H - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Louis H

Goeie verblyf in mooi omgewing.

Die omgewing is pragtig, omring met die mooiste berge en rotsformasies. Die verblyf was skoon, netjies en ruim. Die etes was heerlik en die personeel baie vriendelik en hulpvaardig. Ons sal enige tyd weer hier wil bly!

Mountain Shadows Hotel se terugvoer

Goeie dag

Baie dankie vir die positiewe terugvoer.

Ek hoop om u weer te kan akkommodeer in die toekoms.

Vriendelike Groete
Ria

Mountain Shadows Hotel
Annatjie B - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annatjie B

Aangenaam.

'n Klein yskas sal baie nuttig wees vir gaste wat oorslaap, diabete moet insulien koud hou. Beddens is bietjie kort vir 'n 6 voet persoon. Personeel baie vriendelik en behulpsaam. Dankie vir 'n aangename verblyf. Sal weer daarvan gebruik maak as dit nodig is.

Suzaan M - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Suzaan M

Value for money.

Staff friendly and helpful. Nice dinner but maybe a bit expensive. Room maybe needs some more heaters for the cold nights.

Alta V - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Alta V

Rustige plattelandse verblyf.

Die kamers is netjies en voldoende gemeubileer en die personeel vriendelik en bedagsaam.

Roelf V - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Roelf V

Dit was 'n heerlike aand in 'n berghotel omring deur pragtige natuurskoon.

Gemaklike verblyf, heerlike kos, vriendelike personeel. Lekker stil en veilig. 'n Pragtige bergagtige omgewing!

Annatjie B - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annatjie B

Vriendelike, gemaklike verblyf.

Die hotel is in 'n pragtige area geleë. Die kamers is lekker ruim en mens voel sommer tuis met die intrapslag. Opgraderings is tans aan die gang wat verblyf net nog beter kan maak!

Annatjie S - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annatjie S

'n Pragtige hotel met ouwêreldse sjarme en warme ontvangs binne-in die berge!

Ons het heerlike skoon berglug ingeasem en heerlik ontspan. Die kos was heerlik (aandete en ontbyt) en die kamers skoon en netjies met 'n warm atmosfeer.

Vanaf
Vanaf R1 470
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 470
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 62 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Barkly-pas, Langs die R58, Elliot, 5460, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQ4M2MzYmJiLWI4NmEtNGJhZS04OTMzLTdlNmU1NTIyNjJjYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 470 per nag, vir 2 mense 83 5 1 5 Barkly Pass Off the R58 5460 Oos-Kaap 021 201 8901 12:00-21:00 10:00 -31.203820871715 27.838656708664

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang