Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mountain Splendour Eco-Resort

Kampeer/karavaan
 10 Beskikbaar
 10 Beskikbaar
Mini-glanskamptente
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Permatent
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Daar is 10 Mini-glanskamptente met slaapplek vir 4 gaste elk. Hierdie tente het 2 enkelbeddens, 'n yskassie, ligte, 'n mikrogolfoond en 'n verskeidenheid breekware. Gaste in die tente het toegang tot óf privaat óf gedeelde ablusiegeriewe met warm water, 'n stort, toilet en 'n wasbak. Linne word voorsien. Daar kan 2 tente langs mekaar geplaas word vir gaste wat met kinders reis.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 4 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Tentekamp

Huisreëls

- Vrywaringsvorms moet deur alle gaste gelees en onderteken word.

- Inklok- en uitkloktye:
Die inkloktyd is 14:00 en die uitkloktyd is 10:00.
Vroeë inklok- of laat uitkloktye is slegs met 'n voorafreëling in buiteseisoen toelaatbaar.

Algemene oordreëls
1. Kinders onder 10 jaar moet in die ablusies deur 'n volwassene vergesel word.
2. Laat asb. die ablusies soos jy dit wil vind.
3. Rook is verbode in alle houthuise, safari-tente, glanstente, ablusies en pawiljoene.
4. Maksimum van 8 gaste per karavaan-/kampeerplek.
5. Maksimum van 6 gaste per selfsorgeenheid.
6. Minimum verblyf van 2 nagte vir alle terreine gedurende middel en binne seisoene.
7. Minimum verblyf van 2 nagte in al die selfsorgeenhede en tente.
8. Geen harde geraas, musiek of ander steurings word op enige tyd van die dag toegelaat nie. Enige geraas wat buite jou terrein of selfsorgeenheid gehoor kan word, word as 'n geraas beskou.
9. Absolute stilte na 22:00.
10. Geen musiek mag vanuit voertuie op enige tyd gespeel word nie.
11. Slegs musiek wat deur bestuur gereël is, word in publieke areas toegelaat.
12. Geen vure word op die terrein of in oop ruimtes toegelaat nie.
13. Geen troeteldiere word toegelaat nie. Gaste sal 'n boete van R200 per dag per troeteldier ontvang.
14. Alle flora en fauna word deur die wet beskerm. Moenie die blomme pluk nie.
15. Geen veldmotorfietse, quadfietse of ander gemotoriseerde ontspanningsvervoer mag in die terrein gery word nie.
16. Geen was van motors, fietse of karavane met 'n tuinslang nie.
17. Die gasheer beveel sterk aan dat bergfietsryers (van alle ouderdomme) te alle tye valhelms op die verskeie roetes dra. Begeleide ritte en resies het 'n streng "geen helm - geen rit" beleid.
18. Geen fietse, rolskaatse of skaatsplanke word op die tennisbane toegelaat nie.
19. Reg van toegang voorbehou.
20. Geen klappers of vuurwerke word op die perseel toegelaat nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
Houthuis - 2 slaapkamers en slaapplek vir 4
Vanaf
Vanaf R1 480
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die Houthuis het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, bad, toilet en wasbak. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, gasstoof, oond, broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die aangrensende sitarea lei na 'n onderdakdek met uitsigte op die berge en oor die plaas. Daar is ook lugversorging en verwarming.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe.

Huisreëls

- Vrywaringsvorms moet deur alle gaste gelees en onderteken word.

- Inklok- en uitkloktye:
Die inkloktyd is 14:00 en die uitkloktyd is 10:00.
Vroeë inklok- of laat uitkloktye is slegs met 'n voorafreëling in buiteseisoen toelaatbaar.

Algemene oordreëls
1. Kinders onder 10 jaar moet in die ablusies deur 'n volwassene vergesel word.
2. Laat asb. die ablusies soos jy dit wil vind.
3. Rook is verbode in alle houthuise, safari-tente, glanstente, ablusies en pawiljoene.
4. Maksimum van 8 gaste per karavaan-/kampeerplek.
5. Maksimum van 6 gaste per selfsorgeenheid.
6. Minimum verblyf van 2 nagte vir alle terreine gedurende middel en binne seisoene.
7. Minimum verblyf van 2 nagte in al die selfsorgeenhede en tente.
8. Geen harde geraas, musiek of ander steurings word op enige tyd van die dag toegelaat nie. Enige geraas wat buite jou terrein of selfsorgeenheid gehoor kan word, word as 'n geraas beskou.
9. Absolute stilte na 22:00.
10. Geen musiek mag vanuit voertuie op enige tyd gespeel word nie.
11. Slegs musiek wat deur bestuur gereël is, word in publieke areas toegelaat.
12. Geen vure word op die terrein of in oop ruimtes toegelaat nie.
13. Geen troeteldiere word toegelaat nie. Gaste sal 'n boete van R200 per dag per troeteldier ontvang.
14. Alle flora en fauna word deur die wet beskerm. Moenie die blomme pluk nie.
15. Geen veldmotorfietse, quadfietse of ander gemotoriseerde ontspanningsvervoer mag in die terrein gery word nie.
16. Geen was van motors, fietse of karavane met 'n tuinslang nie.
17. Die gasheer beveel sterk aan dat bergfietsryers (van alle ouderdomme) te alle tye valhelms op die verskeie roetes dra. Begeleide ritte en resies het 'n streng "geen helm - geen rit" beleid.
18. Geen fietse, rolskaatse of skaatsplanke word op die tennisbane toegelaat nie.
19. Reg van toegang voorbehou.
20. Geen klappers of vuurwerke word op die perseel toegelaat nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Houthuis - 3 slaapkamers en slaapplek vir 6
Vanaf
Vanaf R1 480
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 6 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die Houthuis het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 'n badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolfoond, gasstoof en 'n oond toegerus. Die aangrensende sitarea lei na 'n onderdakdek met lieflike uitsigte op die berge en oor die plaas. Die Houthuis spog met lugversorging en verwarming.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Bad
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

- Vrywaringsvorms moet deur alle gaste gelees en onderteken word.

- Inklok- en uitkloktye:
Die inkloktyd is 14:00 en die uitkloktyd is 10:00.
Vroeë inklok- of laat uitkloktye is slegs met 'n voorafreëling in buiteseisoen toelaatbaar.

Algemene oordreëls
1. Kinders onder 10 jaar moet in die ablusies deur 'n volwassene vergesel word.
2. Laat asb. die ablusies soos jy dit wil vind.
3. Rook is verbode in alle houthuise, safari-tente, glanstente, ablusies en pawiljoene.
4. Maksimum van 8 gaste per karavaan-/kampeerplek.
5. Maksimum van 6 gaste per selfsorgeenheid.
6. Minimum verblyf van 2 nagte vir alle terreine gedurende middel en binne seisoene.
7. Minimum verblyf van 2 nagte in al die selfsorgeenhede en tente.
8. Geen harde geraas, musiek of ander steurings word op enige tyd van die dag toegelaat nie. Enige geraas wat buite jou terrein of selfsorgeenheid gehoor kan word, word as 'n geraas beskou.
9. Absolute stilte na 22:00.
10. Geen musiek mag vanuit voertuie op enige tyd gespeel word nie.
11. Slegs musiek wat deur bestuur gereël is, word in publieke areas toegelaat.
12. Geen vure word op die terrein of in oop ruimtes toegelaat nie.
13. Geen troeteldiere word toegelaat nie. Gaste sal 'n boete van R200 per dag per troeteldier ontvang.
14. Alle flora en fauna word deur die wet beskerm. Moenie die blomme pluk nie.
15. Geen veldmotorfietse, quadfietse of ander gemotoriseerde ontspanningsvervoer mag in die terrein gery word nie.
16. Geen was van motors, fietse of karavane met 'n tuinslang nie.
17. Die gasheer beveel sterk aan dat bergfietsryers (van alle ouderdomme) te alle tye valhelms op die verskeie roetes dra. Begeleide ritte en resies het 'n streng "geen helm - geen rit" beleid.
18. Geen fietse, rolskaatse of skaatsplanke word op die tennisbane toegelaat nie.
19. Reg van toegang voorbehou.
20. Geen klappers of vuurwerke word op die perseel toegelaat nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
Luukse glanskamp-eenhede
Vanaf
Vanaf R1 480
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 5 mense
  • Permatent
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die Luukse glanskamp-eenheid het slaapplek vir 5 gaste en het beskik oor 2 eenhede. Elke tent het 2 slaapareas met 'n koningingrootte-bed en 'n tripelstapelbed. Die en suite-badkamer het 'n instapstort, toilet en 'n wasbak. Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Dit lei na 'n onderdakstoep met 'n ingeboude braai. Die eenhede word daagliks skoongemaak.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 5 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

3

1 x Tripelstapelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe.

Huisreëls

- Vrywaringsvorms moet deur alle gaste gelees en onderteken word.

- Inklok- en uitkloktye:
Die inkloktyd is 14:00 en die uitkloktyd is 10:00.
Vroeë inklok- of laat uitkloktye is slegs met 'n voorafreëling in buiteseisoen toelaatbaar.

Algemene oordreëls
1. Kinders onder 10 jaar moet in die ablusies deur 'n volwassene vergesel word.
2. Laat asb. die ablusies soos jy dit wil vind.
3. Rook is verbode in alle houthuise, safari-tente, glanstente, ablusies en pawiljoene.
4. Maksimum van 8 gaste per karavaan-/kampeerplek.
5. Maksimum van 6 gaste per selfsorgeenheid.
6. Minimum verblyf van 2 nagte vir alle terreine gedurende middel en binne seisoene.
7. Minimum verblyf van 2 nagte in al die selfsorgeenhede en tente.
8. Geen harde geraas, musiek of ander steurings word op enige tyd van die dag toegelaat nie. Enige geraas wat buite jou terrein of selfsorgeenheid gehoor kan word, word as 'n geraas beskou.
9. Absolute stilte na 22:00.
10. Geen musiek mag vanuit voertuie op enige tyd gespeel word nie.
11. Slegs musiek wat deur bestuur gereël is, word in publieke areas toegelaat.
12. Geen vure word op die terrein of in oop ruimtes toegelaat nie.
13. Geen troeteldiere word toegelaat nie. Gaste sal 'n boete van R200 per dag per troeteldier ontvang.
14. Alle flora en fauna word deur die wet beskerm. Moenie die blomme pluk nie.
15. Geen veldmotorfietse, quadfietse of ander gemotoriseerde ontspanningsvervoer mag in die terrein gery word nie.
16. Geen was van motors, fietse of karavane met 'n tuinslang nie.
17. Die gasheer beveel sterk aan dat bergfietsryers (van alle ouderdomme) te alle tye valhelms op die verskeie roetes dra. Begeleide ritte en resies het 'n streng "geen helm - geen rit" beleid.
18. Geen fietse, rolskaatse of skaatsplanke word op die tennisbane toegelaat nie.
19. Reg van toegang voorbehou.
20. Geen klappers of vuurwerke word op die perseel toegelaat nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 64 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 1389, D19, Cathkin Valley, Cathkin Park, 3340, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0ef672b8f72c33d683c10f24a8225e4be00b4427a2b470ab241a73752fa0bc6688cd51e40e1065271a985d634f4d251fad9e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 Farm 1389, D19 Cathkin Valley 3340 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -29.014748 29.461531

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang