Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mountain Trails Accommodation

Gastehuis
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waboomstraat 39, Glen Barrie, George, 6529, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Mountain Trails Accommodation is in die rustige voorstad Glen Barrie in George. Dit is direk oorkant die woud en bied toegang tot verskeie bergfiets- en voetslaanroetes wat bekend in die area is.

Gerieflike verblyf word in 2 smaakvol versierde en privaat gastekamers gebied. Elke kamer het ’n en suite-badkamer, sowel as ’n TV met die volle DStv-pakket, tee- en koffiemaakgeriewe, lugversorging, gratis WiFi en badkamergeriewe. Sonkrag sorg dat die verblyf nie deur beurtkrag geraak word nie.

Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar en die ligging bied toegang tot restaurante en koffiewinkels.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Willy L
Saam met lewensmaat
5.0
Ek sal beslis weer daar tuisgaan. Patrick en Debbie is baie vriendelik en behulpsaam. Dis 'n baie mooi plek en pynlik skoon en netjies.
Feb 2025
Tobie C
Gesin met tieners
5.0
Waarde vir geld. Aangename ervaring. Skoon en netjies.
Jan 2025
Jeff H
Saam met lewensmaat
5.0
Perfect. Friendly hosts and great location. Nice and quiet.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2024
Cherwon J
Saam met lewensmaat
4.8
Thanks for the nice room, coffee and WiFi. My stay was nice, thanks a lot.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2024
Hannelie M
4.4
Baie netjies. Baie lekker gebly, ek wou naby die stappaadjie wees na die woud.
Nov 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Patrick Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Waboomstraat 39, Glen Barrie, George, 6529, Wes-Kaap
  • Gaste dink Mountain Trails Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waboomstraat 39, Glen Barrie, George, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7aed514693d80ef4181e9c7319d1407cdb62ac47adb93fd69abc5d064aa3aa642a8296152af9324e3925caaa0a3a58ed650c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 39 Waboom Street Glen Barrie 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.940174 22.456728411045

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang