Mountain Valley Stay
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Valerie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 13
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Ronell M - Jan 2023
Algehele gradering
Beste vakansie wat ek nog ooit gehad het.
Michael D - Mrt 2024
Algehele gradering
Overall very pleasant stay.
Mountain Valley Stay se terugvoer
Music is permitted, but as outlined on our platform, loud music is not allowed. We received complaints from occupants of other units, which is why we requested you to turn your music down slightly. You were great guests.
Sharon M - Jul 2023
Algehele gradering
Beautiful and serene.
Jan V - Aug 2023
Algehele gradering
Rustig en genotvol.
Jan N - Sep 2022
Algehele gradering
Fantasties.
Adele G - Jul 2021
Algehele gradering
Opregte bosveldrus.
Mountain Valley Stay se terugvoer
Baie dankie vir julle pragtige en positiewe resensie en dat julle verblyf hier by Mountain Valley Stay bespreek het. Dankie dat julle sulke wonderlike gaste is. Ons het dit geniet om julle gasheer/-vrou te kon wees. Dankie vir julle vriendelikheid. Ons sien daarna uit om julle weer hier te verwelkom.
Peace M - Mei 2021
Algehele gradering
Amazing in every way possible.
Mountain Valley Stay se terugvoer
Thank you for your honest and positive review. It was a pleasure meeting and hosting such easy going and great guests as you.
You are definitely 5-star guests. You are welcome back any time.
Nokwandisa M - Mei 2021
Algehele gradering
Excellent.
Mountain Valley Stay se terugvoer
Thank you for your honest and positive review. It was a pleasure meeting and hosting such easy going and great guests as you.
You are definitely 5-star guests. You are welcome back any time.
Paula N - Mrt 2021
Algehele gradering
Skoon, netjies, waarde vir geld en perfek vir oornag!
Mountain Valley Stay se terugvoer
Baie dankie Paula vir die resensie en dat julle julle verblyf by Mountain Valley Stay geboek het. Julle is 5-ster gaste. Dit was vir ons 'n plesier om julle gasheer/gasvrou te kon wees. Julle is enige tyd welkom hier by ons en ons hoop om julle weer in die toekoms te sien. Ons wens julle alles van die beste toe. Geniet julle dag. Vriendelike groete, Valerie & Johan.
Francois N - Okt 2021
Algehele gradering
Vinnige bos wegbreek buite Nelspruit.
Claudia J - Des 2020
Algehele gradering
Die was absoluut perfek!
Mountain Valley Stay se terugvoer
Hi Claudia. Baie dankie vir jou positiewe en eerlike resensie. Julle is wonderlike gaste. Dit was aangenaam om julle hier te hë. Julle is enige tyd welkom hier by ons en ons sien uit na julle volgende verblyf hier by ons.
Andrew M - Sep 2020
Algehele gradering
Was heel lekker ek en my man het baie ontspan. Dit was rustig en stil en die eienaar se persoonlikheid was vir my net so puik, sy gaan uit haar pad om alles lekker en spesiaal te maak vir haar gaste
Vic J - Aug 2020
Algehele gradering
Fantasties.
- Kapasiteit: 9 mense
- Geen kinders onder 14
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erfdeel 24, JU125, Kingstonvale, Friedenheim, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang