Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mountain View

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Johlene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 16 resensies vir Mountain View
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.4/5
Corne P - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne P

Fantasties.

Dit was baie lekker. Die area is lekker rustig en is definitief 'n plek om te besoek.

Chanelle W - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chanelle W

It was like home away from home. A perfect place to relax.

Mountain View best place to relax and forget about everything. Peaceful and quiet location. It was the best place for myself and hubby because both of us work at a busy organizations. Perfect break away.

Ebenezer S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ebenezer S

Very comfortable.

Nice and peacefull area and a great location making it convenient.

Mountain View se terugvoer

Thank you Ebenezer. Hope to see you again soon.

Mountain View
Terry D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Terry D

Die verblyf was baie gerieflik vir ons kort kuier.

Die parkering is veiling. Ons sal definitief weer van Mountain View gebruik maak.

Mountain View se terugvoer

Baie dankie, Terry. Hoop om julle gou weer te sien.

Mountain View
Jack N - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jack N

Lekker gebly. Alles wat ek benodig het was daar.

Vriendelike mense. Netjiese en skoon plek. Stil, rustige omgewing. Veilige parkeerplek, maar weg van blyplek. Stortvloer moontlik gevaarlik (daar is 'n waarskuwing). Baie lekker gebly.

Kyla E - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kyla E

Great hospitality!

The host was very friendly. The place was clean, neat and cozy. Will definitely stay at Mountain View in the future.

Carel F - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Carel F

Johlene is 'n uitstekende gasvrou. Die eenheid was lekker groot, pragtig skoon en in 'n baie stil omgewing.

Ons het op baie kort kennisgewing daar gekom en alles was perfek.

Mountain View se terugvoer

Baie dankie, Carel. Hoop om julle weer te sien. Geniet die sap.

Mountain View
Hilary W - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Hilary W

Baie ontspannend.

Die gasvrou, Johlene was baie vriendelik en het uit haar pad gegaan om ons te verwelkom. Ons het dit baie geniet en dit is 'n goeie keuse as jy wil wegbreek en net jouself wil geniet. Dis veilig, skoon en daar is oorgenoeg ruimte. Dis ook baie gerieflik siende dat die winkels baie naby is. Ons sien uit na die volgende inklok!

Mountain View se terugvoer

Baie dankie Hillary. Sien uit na jul volgende kuier!

Mountain View
J Gertrud T - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
J Gertrud T

Pleasant.

Some useful items were missing, eg. bread knife and egg lifter, but we received two complimentary bottles of juice which was fitting for Ceres.

Eben W - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Eben W

Baie aangenaam.

Ek voel net daar moet darem tenminste handdoeke en seep in die kamer wees. Ek gebruik gewoonlik maar die gastehuis se handdoeke anders moet ek rondry met 'n nat handdoek in my tas.

Mountain View se terugvoer

Hi Eben
Dankie dat jy my plekkie aangenaam gevind het. Ek het altyd handdoeke en seep voorsien, maar van die gaste dink dis vir hulle om huistoe te neem, daarom het ek dit uitgehaal. Jammer vir jou nat handdoek in jou tas.

Mountain View
Quinten B - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Quinten B

Baie baie goeie gasvryheid van eienaars ontvang.

Die eienaars het uit hulle pad gegaan om dit gerieflik vir ons te maak. Sal die plekkie beslis aanbeveel en sal dit enige tyd weer besoek. Uitstekend!

Mountain View se terugvoer

Goeie dag Quinten,

Baie dankie dat julle Mountainview gekies het. Was n plesier om julle hier te he. Besoek ons gerus weer.

Johlene

Mountain View
Janice M - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janice M

Warm verwelkom, gasvryheid, baie meer as waarvoor ek en ons gesin kon vra.

Ons is 100% tevrede met die verblyf en met die gasvryheid van ons gasvrou/man en hul gesin. Absoluut waarde vir ons geld. Ons het 4 nagte daar vertoef en is beïndruk met hul "attention to detail". Hulle plekkie is pragtig en hul tuin in ware groen lushof. 100% tevrede, ons het 5 ster-diens ontvang.

Mountain View se terugvoer

Hi Janice,
Was verskriklik lekker om julle hier te kon he. Voel of ons mekaar jare al ken. Lekker gesels en gelag.
Hoop ons sien julle in die toekoms weer.
Johlene

Mountain View
Christa V - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa V

Slegs 1 nag oorgebly maar alles was 100%.

Sal beslis weer daar oornag.

Robin V - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robin V

Can't wait to visit Mountain View again, both winter and summer months should be great.

Our weekend in Ceres was wonderful, thanks to Mountain View. The accommodation was perfect and affordable. The location is walking distance from the Town Centre but also nicely hidden for quiet time to relax and braai.

Samantha R - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samantha R

Geen probleme gehad.

Die mense was baie vriendelik en hulpvaardig.

Willie D - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Willie D

Goed.

Net jammer van die honde se slagysters op die gras.

Vanaf R850
R850 R723
per nag (plek vir 2)
Vanaf R850
R850 R723
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mountainview-straat 23, Ceres, 6835, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA66aa75c39a5805922ff0becd8caa4057bad4a3233b2c786f0feea43ae8428f5bc3a857be72ed27425caaf49a3fbb56742748?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R850 nouVanaf R723 per nag (plek vir 2) 16 5 1 5 23 Mountainview Street Ceres 6835 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.374211 19.3066989

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang