Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mountain View

Wildsplaas

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Chris Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 72

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 72 resensies vir Mountain View
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.4/5
Pierre J - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre J

Was daar vir 'n troue.

Baie lekker gebly en geslaap.

Margaret L - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Margaret L

Pleasant and convenient overnight stop.

All we wanted was a good overnight stop, we were not considering Zastron as a destination.

Anonieme gas - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Anonieme gas - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Ludzia-marie A - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ludzia-marie A

Baie gasvry en vriendelike eienaars.

Ons het baie lekker gebly en die eienaar is baie vriendelik en gasvry.

Mimi M - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mimi M

Restful.

Restful, peace and quiet, and it's a home away from home. It's a beautiful place. I will definitely stay there again.

Jill V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jill V

Pleasant and adequate.

Pleasant stay but roads a nightmare in our smaller car.

Pippa S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pippa S

Nice.

Lovely and friendly accommodation. It was so nice that our dog could run around the huge grounds!

Pieter F - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter F

Baie rusig.

Om jouself te vind. Alles naby om besigheid te doen. Die omgewing is asemrowend. Pryse onverbeterlik. Dankie.

Russell D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Russell D

Very comfortable and pretty place.

A beautiful little oasis of a place. Was a very comfortable and nice overnight stay on our long travels.

Daniel John G - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Daniel John G

Was op pad werk toe, net oorgeslaap.

Baie vriendelike diens. Plek skoon en netjies, sal weer daar oorslaap as ek werk toe ry.

Elise V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elise V

Warm, gemaklike akkommodasie.

Die kamer was heerlik. Gemaklike bed met elektriese kombers. Die kombuisie was alles wat mens kan benodig. Elsabé het ons hartlik verwelkom.

Theron H - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theron H

Rustig en aangenaam.

Baie ruim en pragtige omgewing.

Chanel F - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chanel F

Ons het oornagplek gesoek tussen Oos-Kaap en Gauteng en was glad nie spyt nie.

Die tannie by ontvangs was baie vriendelik en verwelkomend! Reg gestaan om in enige behoeftes te voorsien. Die plek was skoon, netjies nie te warm of te koud nie en lekker private braai-area. Pragtige uitsig van die Aasvoëlberg in 'n rustige omgewing.

Gerdus T - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerdus T

Maklik, vriendelik en netjies.

Die ontvangs was vriendelik, die plekkie netjies en dit was lekker stil. Die berg is pragtig. Ek sal dit aanbeveel.

Mpho Samuel M - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mpho Samuel M

It was awesome and the hospitality was so welcoming.

Keep up the good work.

Rosemary K - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Rosemary K

We only stayed overnight but we had everyhting you need in a campsite.

The location was pretty under the mountains however it was very noisy in the afternoon with locals being right opposite the campsite and they were going about their business. It did however quiet down after 6 o'clock.

Schalk W - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Schalk W

Baie lekker oorgebly.

Ons kuier daar was baie lekker gewees, die eienaar is baie vriendelik en hulpvaardig.

Sarah D - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Sarah D

We stayed in Zastron as an overnight stop, Mountain View is clean and neat.

The facilities are good and well equipped. the grounds are beautiful and well kept.

Patrick M - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Patrick M

Horrible.

My wife found a frog in the shower. Electricity was down and no one was there to assist, the reception number was ringing with no response.

Mountain View se terugvoer

Sorry for any inconvenience caused.
1. Reservation was made for a 10 year old child for 1 person but 2 Adults and 1 child shared the room. Only paid for 1 child. 2 Adults stayed for free.
2. Electricity did go down but was restored within 15 to 20 minutes. Reception was closed while the electricity problem was attended to.
3. Sorry for the frog I just don`t know how to prevent it with our abnormal rainfall.
Elzabe

Mountain View
Terry H - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Terry H

A pleasant overnight stop.

Lovely situation, clean neat rooms. Very reasonable.

Paul V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul V

Heerlike kampterrein.

Pragtige groen, veilige kamperrein met baie bome in Zastron met die mooiste uitsig.

Albertus K - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albertus K

Lekker rustig

Vriendelike mense en rustige omgewing. Plek was netjies en skoon.

Allen R - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Allen R

Awesome plek.

Die mense en die omgewing is pragtig.

Julie P - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Julie P

Netjies en uitstekende kliëntediens.

Netjies en skoon. Uitstekende kliëntediens. Baie lekker ontbyt. Elsabe is baie vriendelik.

Morne C - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne C

Skoon ablusie-fasiliteite. Pragtige gras-staanplek.

Ons het om Lesotho getoer. Zastron was ons tweede stop. Die park is vyfster. Puik en die ontvangs is die vriendelikste ooit.

Michelle T - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle T

Rus vir die siel.

Met die bekoring van die berg, die uiters netjiese terrein en vriendelike ontvangs, is hierdie oornagplekkie 'n rus vir die siel nadat mens 'n lang pad aangedurf het. Die huisies was goed toegerus, netjies en skoon. Maklike toegang en onderdakparkering. Mountain View sal definitief ons weer sien.

Francien M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Francien M

Ons het dit baie geniet. Die ligging is pragtig!

Dit sou lekker wees as hulle die stappaadjies weer meer toeganklik sal maak, sodat mens van die pragtige omgewing sal kan geniet. Vriendelike ontvang en heerlike verblyf!

Nomthandazo M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nomthandazo M

Amazing.

The place was in a good location, not difficult to find, I had an amazing stay.

Delin L - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Delin L

Ideal place if you need to get away from the city.

One of the most wonderful places to visit if you enjoy nature and peacefulness.

Harry D - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Harry D

Waarde vir geld.

Baie netjies en het voldoen aan ons behoeftes. Het ook in die verlede daar oornag en sal beslis weer daar oornag in die toekoms.

Ian R - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ian R

Prefect for an overnight stay!

Mountain View was very clean and the units had everything that you needed.

Jan S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jan S

Baie lekker, ruim eenhede. Vriendelike diens.

Bietjie van die hoofroete af. Oulike dorpie.

Jacques S - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jacques S

Very friendly owner and clean accommodation.

Will use the accommodation again. We were accommodated, even being 2 families with small kids. Only the cold shower in the middle of winter was not what we expected. Especially after the whole day on the road.

Kara B - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Kara B

Needs upgrading.

The general feel was that it is clean. But the carpeting was not nice. The curtains and bedding are old and stained. The kitchenette set up was not great. The town felt very dilapidated and the road there was very bad. The view of the mountain was nice. The indication of a once great venue is there. Lots of camp spots, an old broken playground. Boma picnic spots that must've been lovely in it's past. Like I said, it did feel clean overall.

Andre G - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre G

Baie mooi skoon en 'n vriendelike ontavangs.

Sien sterre.

Antoinette P - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette P

Gemaklik netjies, rustig

Aangenaam verras hou van stoepie buite jou kamer waar jy na die berge kan sit en kyk

Anders L - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anders L

Very nice spacious place and fabulous surroundings. Extremely kind and helpful owner. Wish I had time to stay longer.

Mountain View is pet friendly. I travelled with two small dogs and they absolutely loved to run around and explore.

Johanna E - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johanna E

Skoon, netjies, gerieflike eenheid.

Mooi uitsig oor aasvoëlberg.

Clifford K - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clifford K

For us it was comfortable and inexpensive for a one-night stay over.

Beautiful setting. Nice grounds. Clean rooms. Safe with remotes for the gates (of course there is always someone who leaves a gate open). Would be nice to have a braai facility at each unit, but we managed just fine.

Lynette B - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lynette B

Vriendelik ontvang baie gasvry en skoon kamers

Niks meer om te vertel

Andrew H - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andrew H

Comfortable and quiet.

Nice and quiet and comfortable. Good value.

Kees L - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Kees L

Mooi, groot plek met voldoende geriewe.

Die inrig van die kamer was effens swak.

Anonieme gas - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Lettitia E - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lettitia E

Warm ontvangs en pragtige omgewing.

Die gasheer en gasvrou het ons baie tuis laat voel en warm ontvang. Hulle het uit hul pad gegaan om aan ons versoeke en behoeftes te voorsien. Rustige omgewing aan die voet van die berg. Beslis die plek vir mense wat stilte om hulle geniet.

Sharon M - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon M

Clean and comfortable with everything you need for a wonderful holiday in the most beautiful setting, highly recommended.

Set in the most beautiful and peaceful area. The accommodation was clean and comfortable with everything you need. The hosts were very friendly and told us all about the mountain and the beautiful walks. This is the ideal place for a relaxing holiday. Watching the sunrise was a highlight. I highly recommend this beautiful place and cannot wait to return.

Joseph N - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joseph N

Aangename kuierplek met liewe gasvrou.

Mooie plaats om te wandelen en te kuieren.

Tiaan U - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tiaan U

Eienaars baie vriendelik. Goeie oorslaapplek op pad Oos-Kaap toe.

Vriendelike mense en netjies.

Alida K - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alida K

Aangenaam verras met die natuurskoon en rustigheid.

Ons het gedink dit gaan 'n besige plek wees omdat daar eenhede en kampeerplekke is. Dit was nie so nie. Die plek is rustig en omring deur die mooiste natuurskoon. Die eenhede was skoon, netjies en goed ingerig. Die gronde is goed versorg. Ons kon ontspan op die stoepie en lekker uitrus. Die eienaars is vriendelik en behulpsaam. Ons het die verblyf baie geniet.

Lou D - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lou D

Baie vriendelike gasheer/vrou. Baie moeite gedoen met kos.

Baie beïndruk met plek, besonderse uitsig. Gasheer en vrou ongelooflik behulpsaam. Sal as ek weer in daardie omgewing moet oornag, sal dit beslis weer my keuse wees.

C C - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
C C

Pragtige plek met beeldskone natuurtonele.

Die verblyf was gemaklik, ons gashere baie tegemoetkomend. Kan verseker die plek aanbeveel vir rus vir die siel.

Johan K - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan K

Rustig, veilig, pragtige uitsig op die berg, goed geleë om ander plekke van jou reis te kan bereik.

Sien sterre.

Gary R - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gary R

All round good value and beautiful setting.

Only fault was a rather tired mattress. Otherwise perfect.

Elaine M - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elaine M

Die mooiste berg op jou drempel en die groenste tuin in Zastron. Pragtig!

Baie dankie aan almal by Mountain View. Ons was bederf met goeie diens en vriendelike mense. Ons het die voorreg gehad om die aasvoëls te sien na hulle neste in die laat skemersonskyn - wat 'n belewenis. Sal hierdie stukkie paradys aan enige reisiger aanbeveel.

Ben G - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben G

Baie lekker en waarde vir geld.

Sal weer daar gaan bly baie vriendelike mense.

Noeleen T - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Noeleen T

Baie lekker gekuier.

Baie gerieflike kamer -- skoon en baie netjies met alle geriewe. Lekker uitstappies en pragtige ligging. Vriendelike diens.

Anes H - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anes H

Lekker rustig.

Die eienaars het uit hulle pad uitgegaan om ons te help en gemaklik te laat voel. Baie dankie daarvoor. Baie netjiese ablusiegeriewe.

Roland N - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Roland N

Mooi omgewing. Gerieflike verblyf.

Baie mooi omgewing. Kamer gerieflik.

Jacolien D - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jacolien D

Was goeie waarde vir geld vir 'n oornag stop.

Chris en Elsabe het ons ook gehelp om na ure 'n motorwerktuigkundige te kry om na ons sleepwa te kyk.

Loraine Steenberg S - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Loraine Steenberg S

Pragtige omgewing.

Uitstekende diens en vriendelikheid. Kamer was netjies en goed toegerus.

Warren M - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Warren M

Very pleasant, welcoming hosts with a good farm breakfast and perfect location and view.

Same as above. One night was not enough to experience the beauty of the Eastern Free State. Would have preferred more time at the same venue as a base to explore the area. Just that I requested a room with a shower but ended up with one only with a bath.

Chris B - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chris B

Aangename kampplek met 'n mooi berguitsig.

Staanplekke is mooi uitgelê met kra punte maklik bereikbaar. Ablusies is baie skoon en netjies uitgerus. Die bestuurder (eienaar) is vriendelik en het raad gedeel oor die bergroetes wat ons kon volg.

Waldo V - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Waldo V

Wonderlike plekkie!

Vriendelike hulp, pragtige uitsig en netjiese kamers, dankie baie!

Joey R - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joey R

Goeie waarde vir geld, skoon, netjies, pragtige omgewing, vriendelike eienaars.

Ons het Oujaarsaand oorgeslaap in Zastron by Mountain View op pad terug van 'n heerlike vakansie in die Oos-Kaap. Daie sentrale ligging. Ons het in die dubbelkamer oorgeslaap. Dit het 'n klein yskas en eetgerei wat baie oulik is. Maak net seker jy neem saam wat jy nodig het. Die dorpie bied nie veel nie. Kon wel die kampeerterrein se braaier gebruik om vleis te braai. Mountain View se ligging is pragtig, die terrein is netjies en skoon, so ook die kamers en badkamers. Die eienaars is vriendelik. Sal enige tyd weer daar oorbly as ons in daardie rigting gaan.

Blanche F - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Blanche F

Baie vriendelike mense.

Goeie diens, goeie waarde vir geld.

Ashleigh K - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ashleigh K

Perfekte wittebrood begin.

Het maklik die plek gekry. Toe hulle hoor ons is pas getroud het hulle ons kamer versier met goeie wyn, chocolates, blomme, sap en brandende kerse. Ons het ook 'n egte plattelandse plaasontbyt gekry, als teen geen ekstra koste. Dit sal foolish wees om deur die gebied te ry en nie daar te oornag nie.

Piet C - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Piet C

'n Baie aangename ondervinding.

Ons is goed ontvang deur vriendelike eienaars. Hul het spesiaal vir ons 'n heerlike aandete voorberei en die ontbyt was uitstekend. Dit was die moeite werd om die plek as oornag bestemming te gebruik.

Mountain View se terugvoer

Baie dankie. Dit was vir ons net `n voorreg en baie aangenaam om julle as ons gaste te kon ontvang.

Hoop ons sien julle weer.
Chris en Elzabe

Mountain View
Magda V - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda V

Fantasties.

Wow. Lekker.

Mountain View se terugvoer

Baie dankie, dit was so lekker om julle groepie by ons te kon he. Kom gerus weer.
Chris en Elzabe

Mountain View
Danny K - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danny K

Puik.

Skoon, vriendelik, netjies.

Mountain View se terugvoer

Baie dankie, ek waardeer dit.
Elzabe

Mountain View
Jn R - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jn R

Baie vriendelike mense en het baie lekker gebly en ontbyt was ook uit die boonste rakke!

Heerlik gebly en kan hulle aanbeveel!

Mountain View se terugvoer

Baie dankie, dit was vir ons `n voorreg om julle te kon akkommodeer. Hoop om julle weer te sien.
Chris en Elzabe

Mountain View
Cindy H - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cindy H

Sakpas oornag verblyf.

Verblyf is netjies en het alles wat jy nodig het. Baie mooi uitsig oor die berg. Eienaar vriendelik en behulpsaam.

Lindi W - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Lindi W

Netjiese oornagverblyf met gawe eienaars.

Mountain View is 'n pragtige B&B. Ek het gehou van die ruim grasperk en braaiplekke en ook die wandelpaadjies in die populierbos. Eenhede is ruim en netjies. Ideaal vir oornagdoeleindes. Daar kan dalk net 'n waaier of lugreëling ingesit word vir die baie warm dae in Desember. Ons was baie tevrede met die diens!

Vanaf
Vanaf R350
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R350
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 61 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tielman Roos-straat 1, Zastron, 9950, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDcyNDA2YWUxLTZkNjYtNDU4MS04NGRmLTUzZTU1YjRiMjFiMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R350 per nag (plek vir 4) 72 5 1 5 1 Tielman Roos Street Zastron 9950 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -30.297054 27.074278

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang