Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mountain View

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Dale Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 6

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 3 resensies vir Mountain View
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Philip C - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip C

Uitstekend. Kan nie wag om weer hier te bly nie.

Heerlik gebly. Uitstekende ligging. Netjies en skoon.

Johan E - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan E

Goedgelee eenheid het ons kort besoek aan Dullstroom.

Het drie nagte by Mountain View deurgebring met my twee seuns. Ons gasheer het ons toegang tot die kompleks baie goed gereël en die eenheid het aan alle verwagtings voldoen. Goed toegerus met alles wat ons nodig het tydens die winterbesoek. Die cottage is binne loopafstand van die meeste van Dullstroom se restaurante en aktiwiteite. Sal vir seker weer by Mountain View bespreek vir my volgende besoek aan Dullstroom.

Cisca B - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cisca B

Great!

Baie lekker verblyf!

Vanaf
Vanaf R3 800
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R3 800
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Critchley Common 38, Teding Van Berkhout, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa1c7f8cbfaf6425c4a83f2f5404570a1a2d44eb2e5720ef3a48c3c1a24a3297316dbf34c02ecda15539e56b2a5ebc904aa34?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 800 per nag, vir 8 mense 3 5 1 5 38 Critchley Common Teding Van Berkhout 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -25.4183837 30.1096523

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang