Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mountain View Apartment

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Berg-en-Dal-weg en Ludwig Muhl-weg, La Concorde, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 550 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Mountain View Apartment is 'n ruim en veilige woonstel in 'n stil, lowerryke en luukse area teen die hange van die Helderberg in Somerset-Wes, wat dit 'n ideale plek maak vir bergfietsryers en ander buitelug-entoesiaste.

Dié ateljee kan 2 volwassenes (plus 2 kinders op 'n slaapbank in die sitkamer) op 'n slag akkommodeer en beskik oor 'n ruim aparte slaapkamer wat met 'n koninggrootte-bed gemeubileer is, asook baie kasspasie vir gaste se bagasie. 'n Bad, stort, wasbak en toilet is in die badkamer beskikbaar. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea met lugversorging beskik oor 'n kombuisie wat toegerus is met 'n mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Van die kombuis af lei 'n etenstafel en 'n sitkamer met gemaklike sitplek en 'n TV met 'n volledige keuse van DStv-kanale. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Deur die dubbeldeure is daar 'n privaat balkon met 'n tafel en stoele wat perfek oor die Helderberge uitkyk, wat dit 'n ideale plek maak vir 'n oggendkoffie. Gaste kry veilige parkeerplek agter 'n geslote hek en 'n Weber-braai. Daar is 'n swembad op die perseel waar gaste toegang kan kry met vooraf reëlings.

Verskeie winkelsentrums, restaurante, gholfbane, die Stellenbosch-wynlande en die bekende Strandstrand is alles net 'n entjie se ry weg.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xKinderbank vir 2
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Mountain View Apartment
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Paul Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Hoek van Berg-en-Dal-weg en Ludwig Muhl-weg, La Concorde, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • Gaste dink Mountain View Apartment het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 550
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 550
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Berg-en-Dal-weg en Ludwig Muhl-weg, La Concorde, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa0a787aed17a5670113ef520c2c92e7e86bd214ae0c81324a990e7641041c91c91ed8eae6618e6622916dde5060427c60dd0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 550 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 Corner of Berg-En-Dal Road and Ludwig Muhl Road La Concorde 7130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.059278295391 18.845284848104

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang