Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mountain View Bush Lodge

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 66 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Steve T
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2024

Very relaxing. Very pleasant. Everything required was available. The caretaker was very friendly and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Geran H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2024

Highly recommended. Would highly recommend Mountain View Bush Lodge to anyone. The facilities were amazing, and second only to the extremely helpful and friendly staff. Will definitely return in the future.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Clement C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Pragtige akkommodasie en uitstekend toegerus. Ons het dit baie geniet om by die luukse en privaat eiendom te bly. Hoogs aan te beveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ranesh M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Feb 2024

Well appointed comfortable accommodation. Short stay but it was very relaxing. The unit is very comfortable and clean. The caretaker was really hospitable and made us feel exceptionally comfortable. Will definitely go back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rikus M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Baie lekker gebly! Maklike check-in, vriendelike staff en skoon huis! Baie lekker gebly! Sal vir seker weer gaan. Die gerief van Solar & Generator krag en ook die WiFi is 'n groot plus punt. Ek moes WiFi gebruik vir werk. Het 100% gewerk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cindy E
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2023

Waarde vir geld en meer! Dit was ons 2de keer by die lodge vir kinders se sport. Volgende keer kom rus ons net by die pragtige plek! Diens was puik en rerig kos vir die siel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tebogo M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2023

Amazing. It was an amazing experience, we loved the privacy as well.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jan
Mountain View Bush Lodge
Thanks Tebogo So glad you enjoyed and feel free to visit again.

Natasja Y
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2023

Asemrowend. Heerlike paar dae van rus en ontspan! Patrick en Ester het ons so welkom laat voel, behulpsaam gewees, en Patrick het elke oggend en aand kom seker maak of alles reg is en of ons iets nodig het. Die huis is ten volle toegerus met alles wat moontlik benodig kan word. Netjies en skoon. Heerlike paar dae van rus en ontspanning.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natasha M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2023

Stunning place. We really enjoyed our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christiaan M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2023

Rus en vrede, mooiste sonsopkoms, skoon, gerieflike kamers met 'n uiters goed toegeruste kombuis. Ek beveel die plekkie baie hoog aan! Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Jan Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 110

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Grootfontein 589 LQ, Waterberg, 0557 , Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDhhNDAxMGM3LWJlMDItNDU2NS04NmU2LTZiNTY3OGYwMWE5ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 8) 66 5 1 5 Grootfontein 589 LQ Waterberg 0557 Limpopo 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -23.824949 27.883066

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang