Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mountain View Bush Lodge

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Grootfontein 589 LQ, Waterberg, 0557 , Limpopo
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Mountain View Bush Lodge is op 'n wildplaas in die Waterberge in Limpopo geleë. Dit is op die R33-roete tussen Vaalwater en Lephalale en 400 m hoër bo seespieël as Lephalale.

Hierdie selfsorg-lodge het 3 groot dubbelkamers, elkeen met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Daar is ook 'n solder-area met slaapplek en 'n aparte badkamer. Daar is 4 badkamers in totaal by die lodge. Drie van die badkamers het 'n stort, toilet en wasbak en 1 van die ander het 'n bad, toilet en wasbak.

Buite is daar 'n groot dek wat uitkyk oor die watergat (omtrent 30 m weg) en die wild kom lê gereeld besoek hier af. Die dek bied lieflike uitsigte oor die berge, absoluut magiese sonsopkomste vir doutrappers en die pragtigste sonsondergange aan die einde van die dag. Daar is ook 'n heerlike boma waar gaste kan braai, vuurmaakhout word voorsien deur die plaas. Vir die avonturiers is daar 4x4-roets en bergfietsry.

Elektrisiteit word voorsien deur 'n kombinasie van sonkrag en 'n kragopwekker. Die lodge en plaas kry nie hul elektrisiteit van Eskom af nie.

Kamer-opset

Slaapplek vir 8 mense 4 Slaapkamers 3 Badkamers, 3 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook

Badkamer

  • En-suite

Ekstras

  • Tee en koffie skinkbord

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 64 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Clement C
Saam met vriende
5.0
Pragtige akkommodasie en uitstekend toegerus. Ons het dit baie geniet om by die luukse en privaat eiendom te bly. Hoogs aan te beveel.
Aug 2024
Ranesh M
Gesin met tieners
5.0
Well appointed comfortable accommodation. Short stay but it was very relaxing. The unit is very comfortable and clean. The caretaker wa...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2024
Rikus M
Gesin met klein kinders
5.0
Baie lekker gebly! Maklike check-in, vriendelike staff en skoon huis! Baie lekker gebly! Sal vir seker weer gaan. Die gerief van Solar & Generator kra...
Sien meer
Des 2023
Cindy E
Saam met vriende
5.0
Waarde vir geld en meer! Dit was ons 2de keer by die lodge vir kinders se sport. Volgende keer kom rus ons net by die pragtige plek! Diens was puik en...
Sien meer
Sep 2023
Tebogo M
Saam met vriende
5.0
Amazing. It was an amazing experience, we loved the privacy as well.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Jan Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 108

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Grootfontein 589 LQ, Waterberg, 0557 , Limpopo
  • Gaste dink Mountain View Bush Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Waterberg Limpopo
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Grootfontein 589 LQ, Waterberg, 0557 , Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDhhNDAxMGM3LWJlMDItNDU2NS04NmU2LTZiNTY3OGYwMWE5ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 8) 64 5 1 5 Grootfontein 589 LQ Waterberg 0557 Limpopo 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -23.824949 27.883066

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang