Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mountain View Cottage

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 2
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Van Riebeeck-straat 30, Franshhoek, 7690, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Mountain View Cottage is in 'n boomryke straat in Franschhoek op die eienaar se eiendom geleë. Gaste kan asemrowende uitsigte oor die groot berge vanuit die gemak van hul bed geniet.

Hierdie eenheid op die boonste vloer het slaapplek vir 2 volwassenes en beskik oor 'n koninggrootte-bed en 'n badkamer met 'n bad en 'n stort, 'n toilet en 2 wasbakke. Die slaapkamer beskik ook oor 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. Die kombuisie het 'n yskassie, mikrogolf, ketel en 'n verskeidenheid benodigdhede om jou verblyf aangenaam te maak.

Die kothuis is ideaal geleë langs die hoofpad om die stilte van hierdie pragtige dorpie te geniet, maar naby genoeg om af te stap en wêreldklas restaurante te geniet. Franschhoek word omring deur berguitsigte en wonderlike wynplase.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Gratis WiFi

Geriewe

  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Op Die Straat

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 61 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Wat gaste dink
Ivy S
Saam met lewensmaat
5.0
Lovely stay, convenient location, clean and perfect for a weekend away. We had a lovely stay, the cottage is situated in a quiet and sa...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024
Delia M
Saam met lewensmaat
5.0
Amazing! Dit was 'n wonderlike ondervinding om hier te bly. Attention to detail - out of this world. Sal definitief aanbeveel!
Sep 2024
Shanah D
Saam met lewensmaat
5.0
Best last minute stay over decision ever! Serene, clean, safe, breathtaking mountain view. The quality of the bed & bedding is luxuriou...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024
Nico G
Saam met lewensmaat
5.0
Goed geleë en goed toegerus. Sal definitief aanbeveel. Vriendelike eienaars, goed geleë en goed toegerus. Het baie lekker gebly!
Sep 2024
Lauren P
Saam met lewensmaat
5.0
Catered perfectly to our needs. Would gladly stay again. Comfortable, beautiful, clean, great standard.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Marcelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 61

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Van Riebeeck-straat 30, Franshhoek, 7690, Wes-Kaap
  • Gaste dink Mountain View Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders onder 2
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Van Riebeeck-straat 30, Franshhoek, 7690, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA756273ebc71ee116107cb4af3ef204b84c0912d52c19fddb17be1dc2651696030c047d9a5be4737d9ed098f41f9c3692b4c9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 61 5 1 5 30 van Riebeeck Street Franshhoek 7690 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 11:00 -33.9098359 19.1270376

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang