Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mountain View Flat 35619

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kaaimans-laan 4, Reebok, 6503, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 285 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Mountain View Flat 35619 is 'n tuinwoonstel wat in die kusdorpie Klein-Brakrivier geleë is.

Dié tuinwoonstel beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer is toegerus met 'n bad, wasbak en toilet. Alle linne word voorsien, maar gaste moet hul eie handdoeke saambring.

Die leefarea is oopplan en die kombuis het 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, 'n stoof, 'n oond, breekware en eetgerei. Die sitkamer het 'n gemaklike hoekbank en 'n TV met volledige DStv-kanale.

Die eenheid lei na 'n houtdek met 'n ingeboude braai en buite-eetstel. Parkeerplek van die straat af word voorsien vir 2 voertuie.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.4/5

Amanda Geverifieer

Eiendomme 22

Resensies 2

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Kaaimans-laan 4, Reebok, 6503, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 285
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R2 285
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kaaimans-laan 4, Reebok, 6503, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3CmYZwHsI2F94VcoBk8rfO02Umv4lJAlsB0HaiBq5E5qIGX4Hm?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 285 per nag (plek vir 4) 4 Kaaimans Avenue Reebok 6503 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.077960224474 22.155421850826

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang