Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mountain Dew Guest Rooms

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 142 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Dawid K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Lieflike omgewing en verblyf. Pragtige uitsig en baie goed toegerus met lekker bederfies. Thelma is baie behulpsaam. Ons sal beslis weer by Mountain Dew bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erika D
1 nag
5.0
Nov 2024

Baie lekker verblyf - sal terug wees! Wat 'n lekker plek! Alles wat mens wou nodig hê en meer. Silver skoon, en nuut. Heerlik geslaap en baie vriendelik ontvang. Pragtige uitsig oor Bettys Bay. Die beddegoed was super sag en lekker geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amanda L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

The best stay for us in 2024! Our stay at Mountain Dew Guest Rooms was fantastic! Thelma and Alan warmly greeted us and the room we booked was so welcoming, filled with little treats that were totally unexpected, and everything you need to enjoy your stay. I loved the DVD collection, and the fact that everywhere you look you can see the personal touches to make our stay enjoyable. The views are lovely, the place was pristine, and we can't wait to be back! Thank you Thelma and Alan!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Garrath D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Amazing views, peaceful, romantic getaway, lovely memories made. We loved the location with a view of the lake, sea and mountains. The unit was modern and super clean with all amenities needed, and we felt safe. We loved the welcome chocolates on the bed and snacks; what a lovely gesture. The hosts were super friendly and made us feel most welcome. We were offered a much earlier check-in time, which was awesome and kind of them. Thanks for a super relaxing weekend away. I will highly recommend your establishment to friends and family. We wish our hosts nothing but the best for their future endeavours.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shaneez R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Good. Our stay was very nice and comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephne F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Fantasties. Was baie lekker en rustig. Mooi uitsig. Rustig. Eienaar gaan uit haar pad om jou spesiaal te laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liezl V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Lieflike verblyf in Bettiesbaai. Lieflike verblyf. Silwerskoon, gemaklik, ten volle toegerus met alles nodig vir 'n gemaklike blyervaring met 'n pragtige uitsig oor die berge en see. Heerlike beskuit en peuselgoed. Het selfs vir ons die oulikste geskenkie vir ons baba gelos in die kamer. Ons is ook baie hartlik ontvang en afgesien. Sal vir seker weer van die heerlike verblyf gebruik maak en kan dit vir enigeen aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rika V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Excellent. Place is wonderful with extra attention to detail. Highly recommend. Location good.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Emmanuel B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

This was the best service we received from the owners. It was peaceful and calm, and we had the best view.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Thelma Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 142

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Disa-sirkel 5446, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcd68337413e1a2418a0a5afc3b805202f1ab414aedc72827b3a7fdedc14dccf7d6c2e455d17178a798c045071d5f75b60773?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 142 5 1 5 5446 Disa Circle Betty's Bay 7141 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.355268393011 18.890657457672

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang