Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mountain View Guesthouse

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Johanna B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Heerlik en rustig. Netjies en smaakvol gemeubileer. Goeie en hulpvaardige gasheer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willem R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Heerlik. Baie aandag aan detail. Heerlik gebly, kan dit hoog aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leona G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Iets besonders! Lieflike, ruim kamer met alles wat jy sal nodig kry. Lekker groot stort. Gesellige kuierplek reg buite die kamer onder die afdak en vir 'n bonus - wonderlike gasheer - Roché.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karien K
1 nag
5.0
Feb 2024

Uitstekend! Pragtige skoon kamers en 'n luukse gevoel met lieflike linne. Die gasheer was wonderlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hendrik C
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Feb 2024

Dit was uitstekend. Ek het my tyd baie geniet en die eienaar was baie vriendelik en die akkommodasie was puik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janette E
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2024

Comfortable, central, very good. Lovely stay. Roche, the owner, gave us many tips and even organised a dinner booking in a fine restaurant for us. The place is very clean and comfortable and ideal for venturing to the flower spots.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Corrie D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2024

Uitstekend! Baie dankie, heerlik gekuier en vir Roché se gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carina M
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2024

Gasvry, gerieflik en waarde vir geld. Hierdie was die perfekte 'stop over' verblyf vir ons en regtig waarde vir geld. Mountain View Gastehuis is pynlik netjies en skoon, met gerieflike parkering binne. Het uit sy pad gegaan om dinge so gerieflik moontlik te maak en selfs vir ons bespreek vir aandete. Ons het regtig welkom gevoel en lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

J C L
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2024

Pleasant. Warm atmosphere. Relaxed. You must just make sure that your customers choose the room they would like. The bathroom of the accommodation needs a place where one can put your toiletries, please.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Roché
Mountain View Guesthouse
Thank you for your kind review and feedback. 👍Thank you for the recommendation. - We love to receive recommendations and feedback from our guests to improve where possible the experience of our guests. A day after your stay we already installed additional hooks and racks in the shower and bathroom on your recommendation. 👍Apologies that the other unit was already booked. Each unit has photos linked on the platform site so guests get to choose their stay prior to booking with us. Kind Regards Roché

Wiets Z
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2024

Was aangenaam en gerieflik. Baie skoon en ruim kamer. Ontvangs was baie hartlik en het baie inligting van die omgewing gegee. Baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Roché Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf R1 150
R 1 150 R 978
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 150
R 1 150 R 978
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Uitsigstraat 17, Vanrhynsdorp, 8170, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa45f66e93cad6429a52990791bfa3169b3dde2276fa21e3f3c051c8052d1f70a9fa0d75617ca1e05eaa4ca49f8d6ce11c56e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 150 nouVanaf R978 per nag, vir 2 mense 24 5 1 5 17 Uitsig Street Vanrhynsdorp 8170 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -31.603432388889 18.734186194444

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang