Mountain View Guesthouse
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Roché Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 22
Op LekkeSlaap 2 jaar
Opsomming van Resensie
Willem R - Jul 2024
Algehele gradering
Heerlik.
Leona G - Jun 2024
Algehele gradering
Iets besonders!
Karien K - Feb 2024
Algehele gradering
Uitstekend!
Hendrik C - Feb 2024
Algehele gradering
Dit was uitstekend.
Janette E - Sep 2024
Algehele gradering
Comfortable, central, very good.
Corrie D - Aug 2024
Algehele gradering
Uitstekend!
Carina M - Jul 2024
Algehele gradering
Gasvry, gerieflik en waarde vir geld.
J C L - Mrt 2024
Algehele gradering
Pleasant. Warm atmosphere.
Mountain View Guesthouse se terugvoer
Thank you for your kind review and feedback. 👍Thank you for the recommendation. - We love to receive recommendations and feedback from our guests to improve where possible the experience of our guests. A day after your stay we already installed additional hooks and racks in the shower and bathroom on your recommendation. 👍Apologies that the other unit was already booked. Each unit has photos linked on the platform site so guests get to choose their stay prior to booking with us.
Kind Regards
Roché
Jackie P - Des 2023
Algehele gradering
Kamer was groot, skoon en het veilige parkeerplek.
Mountain View Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Jacqueline, ons waardeer jou terugvoer en hoop om jou weer by ons te kan verwelkom.
Jacobus D - Okt 2023
Algehele gradering
Baie vriendelik ontvang deur die eienaar. Ek het lekker veilig en rustig geslaap.
Beatrice W - Sep 2023
Algehele gradering
Fantasties en eienaars baie gasvry.
Mountain View Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Beatrice. Ons sien uit om julle weer te verwelkom by ons.
Hanlie S - Aug 2023
Algehele gradering
Lieflike plekkie.
Mountain View Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Hanlie, waardeer jul terugvoering.
Leon D - Aug 2023
Algehele gradering
Roche se gasvryheid is uit die boonste rakke. Met die ontmoet het jy die gevoel gekry dit is 'n langstaande vriend by wie jy gaan kuier.
Mountain View Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Leon, waardeer jul terugvoer en hoop jul kom kuier weer gou
Roné M - Jul 2023
Algehele gradering
Fantasties. Mense mense mens.
Mountain View Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Roné vir jul terugvoer. Ons waardeer en hoop jul kom sommer gou weer inloer by ons.
Megan L - Mei 2023
Algehele gradering
Baie mooi en netjiese plekkie.
Mountain View Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Megan, vir jou ondersteuning en kuier by ons. Dit was lekker gewees om julle twee te kon ontmoet. Roché
David E - Aug 2023
Algehele gradering
Baie gerieflik en gasheer het uit sy pad gegaan om ons verblyf gerieflik te maak.
Mountain View Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Dawie, ons waardeer jul terugvoering.
Suzelna L - Jul 2023
Algehele gradering
Heerlik geslaap.
Mountain View Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Suzelna, ons waardeer jul terugvoering.
Albert V - Jun 2023
Algehele gradering
Skoon, vriendelik.
Cerenus P - Sep 2022
Algehele gradering
Baie lekker plek.
Stephanie G - Jan 2022
Algehele gradering
Little Oasis on our way home!
Engela O - Jul 2022
Algehele gradering
Beslis 'n huis weg van jou eie huis.
Mountain View Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Engela, ons waardeer jul terugvoer !
Hoop om jul weer gou te kan verwelkom by ons
Vriendelike Groete
Roché
Antoinette D - Nov 2021
Algehele gradering
Die perfekte oornagplek op pad Namibië toe of vir blomkyk in die blomseisoen.
Mountain View Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer Antoinette. Ons waardeer opreg. Ons hoop om jul weer eersdaags te kan verwelkom by ons.
Vriendelike Groete
Mountain View Gastehuis
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Geen kinders onder 10
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Uitsigstraat 17, Vanrhynsdorp, 8170, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang