Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mountain View Guesthouse

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Uitsigstraat 17, Vanrhynsdorp, 8170, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Mountain View Guesthouse bied gaste elegant gemeubileerde verblyf in 2 eenhede op die Kaapse Blomroete in Vanrhynsdorp.

Ons Mountain View Lux Suite bied slaapplek aan 2 gaste, hierdie luukse eenheid het 'n privaat ingang en 'n patio en is ingerig met 'n koningingrootte-bed. Die en suite-badkamer het 'n stort en toilet, en vir gerief word linne en badhanddoeke in al die eenhede voorsien. Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, 'n mikrogolfoond, asook tee- en koffiemaakgeriewe.

Die groter Deluxe Garden Suite bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n koningingrootte-bed. Die en suite-badkamer het 'n toilet, stort en wasbak. Die kombuis is toegerus met tee- en koffiemaakgeriewe, oond, mikrogolf, broodrooster, ketel en yskas.

Binnebraaigeriewe is nie in die Garden Suite beskikbaar nie, maar 'n draagbare weber-braai buite is beskikbaar vir gebruik.

Die verblyf het sonpanele en word nie deur beurtkrag of waterkwessies geraak nie, aangesien dit voorsiening gemaak het vir rugsteunwatertoevoer tydens noodgevalle.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Rekenaar Netwerklewering
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Willem R
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik. Baie aandag aan detail. Heerlik gebly, kan dit hoog aanbeveel.
Jul 2024
Leona G
Saam met lewensmaat
5.0
Iets besonders! Lieflike, ruim kamer met alles wat jy sal nodig kry. Lekker groot stort. Gesellige kuierplek reg buite die kamer onder die afdak en vi...
Sien meer
Jun 2024
Karien K
5.0
Uitstekend! Pragtige skoon kamers en 'n luukse gevoel met lieflike linne. Die gasheer was wonderlik.
Feb 2024
Hendrik C
Besigheidsreis
5.0
Dit was uitstekend. Ek het my tyd baie geniet en die eienaar was baie vriendelik en die akkommodasie was puik!
Feb 2024
Jackie P
Saam met lewensmaat
5.0
Kamer was groot, skoon en het veilige parkeerplek. Gasheer was great, het voorstelle gegee oor die omgewing en ook waar om die beste kos te kry.
Des 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Roché Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Uitsigstraat 17, Vanrhynsdorp, 8170, Wes-Kaap
  • Gaste dink Mountain View Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Vanrhynsdorp Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Uitsigstraat 17, Vanrhynsdorp, 8170, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa45f66e93cad6429a52990791bfa3169b3dde2276fa21e3f3c051c8052d1f70a9fa0d75617ca1e05eaa4ca49f8d6ce11c56e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 22 5 1 5 17 Uitsig Street Vanrhynsdorp 8170 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -31.603432388889 18.734186194444

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang