Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mountain View Guesthouse

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hospitaalstraat 3, Loeriesfontein, 8185, Noord-Kaap
  • Vanaf R3 500 per nag, vir 8 mense

Beskrywing

Mountain View Guesthouse is 'n bekoorlike vakansiehuis in Loeriesfontein en bied gerieflike selfsorgverblyf naby die Fred Turner Museum en die kokerboomwoud. Hierdie huis is ideaal vir 'n familie of 'n groep vriende wat op soek is na vakansieverblyf.

Die huis beskik oor 4 slaapkamers, 2 badkamers sowel as 'n aparte toilet en bied slaapplek aan 9 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed en daar is 'n dubbelbed in die derde slaapkamer. Die vierde slaapkamer het ook 'n dubbeldbed. Gaste in hierdie slaapkamers deel 'n badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, gasstoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die etenstafel skei die kombuis en die leefarea en het sitplek vir tot 12 gaste. Die leefarea het gemaklike sitplek en 'n TV met DStv.

Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar. Verder het die huis 'n stoep met sitplek en braaigeriewe.

Kamer-opset

Slaapplek vir 8 mense 4 Slaapkamers 3 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Natasha R
Besigheidsreis
5.0
Peaceful, relaxing and comfortable. This was our second stay at Mountain View Guesthouse. We are always very pleased with the house and...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024
Theuns B
Saam met lewensmaat
5.0
Netjies en baie groot en skoon. Baie lekker gebly, baie groot.
Sep 2024
Francis P
Saam met vriende
5.0
Baie lekker. Sal definitief hierdie gastehuis voorstel vir ander. Baie mooi plek.
Sep 2024
Jan V
Saam met vriende
5.0
Ons het lekker gekuier in hierdie lekker-slaap-huis. Ons was 'n groep van 8 wat altyd saam vakansie hou, ons is dit almal eens dat dit 'n uitsonderlik...
Sien meer
Aug 2024
Schalk D
Saam met vriende
5.0
Baie lekker. Ongelooflike lekker akkommodasie met meer as voldoende geriewe.
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Klaas Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 12

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Hospitaalstraat 3, Loeriesfontein, 8185, Noord-Kaap
  • Gaste dink Mountain View Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Loeriesfontein Noord-Kaap
Vanaf
Vanaf R 3 500
per nag, vir 8 mense
Vanaf
Vanaf R 3 500
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hospitaalstraat 3, Loeriesfontein, 8185, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8d28fadccc2a0faea458ca3d0a3d9b2c3a9de1940e18abcf4f91facc194cc2c0efe70f78c4633f3bebdc432a73bd17687b6d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag, vir 8 mense 10 5 1 5 3 Hospital Street Loeriesfontein 8185 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.962228200174 19.444595038029

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang