Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mountain View Guesthouse

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Krigestraat 16, Ceres, 6835, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 350 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Mountain View Guesthouse bied 'n heerlike luukse wegbreek vir sakereisigers of vakansiegangers in Ceres.

Die gastehuis bied gaste 'n keuse van kamers wat elk 2 mense kan akkommodeer. Die kamers met lugversorging is ingerig met 'n koningingrootte-bed of 2 enkelbeddens, en het en suite-badkamers met storte en toilette. Gerieflikheidshalwe word linne, elektriese komberse en badhanddoeke voorsien.

Die kamers is toegerus met TV's met sekere DStv-kanale, yskassies, mikrogolwe, asook tee- en koffiemaakgeriewe. WiFi-toegang is beskikbaar vir gaste om te gebruik, en elke kamer maak oop op 'n stoep wat oor die berge, tuin en swembad uitkyk.

Ontbyt kan in die eetkamer geniet word, en braaigeriewe is op versoek beskikbaar. Veilige parkeerplek word voorsien.

Mountain View Guesthouse is 1 km vanaf die middedorp en verskeie winkels en restaurante geleë. Ceres bied aan gaste 'n verskeidenheid doendinge wat regdeur die jaar beskikbaar is, soos 4x4- en staproetes, bergfietsry, perdry, vrugtepluk in seisoen, Zipline Adventures, en die moontlikheid om sneeu in die winter te besigtig en te ervaar.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Sybil S
Saam met lewensmaat
5.0
Quick stop over to see some snow. Very well situated. Close to amenities. Thankful that our host allowed our 2 dogs! It was a quick vis...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2024
Pieter D
Saam met lewensmaat
5.0
Beveel die plek vir seker aan vir toekomstige gaste. Baie vriendelik ontvang. Baie netjies en skoon. Heerlike ontbyt. Heerlik gebly.
Mrt 2024
Hannes N
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtige uitsig en baie netjiese geriewe. Ons is vriendelik verwelkom en het heerlik gebly vir 2 aande. Die eenhede is baie netjies en skoon en die ui...
Sien meer
Okt 2023
Deon P
5.0
Baie goed. Die beste. Baie goed. Skoon en netjies. Vriendelike diens.
Feb 2023
Rolf K
Saam met lewensmaat
4.6
Very pleasant. Very comfortable and the host was an excellent host! Very good breakfast and the rooms were very comfortable!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

André Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Krigestraat 16, Ceres, 6835, Wes-Kaap
  • Gaste dink Mountain View Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Ceres Boland Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 350
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 350
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Krigestraat 16, Ceres, 6835, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA69442b1e1c5ed9d7cbabf2cd59dd351bc3c11b4c30bd803383c44c72d0916d76e4061866b97b60c23928f452b649e9207a14?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 16 Krige Street Ceres 6835 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.368533141242 19.300101031283

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang