Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mountain View Holiday Home

Selfsorg

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Alica P
Kort verblyf
5.0
Feb 2024

Heerlike naweek kuier gewees. Baie rustig en ek sal so 'n plek enige tyd aanbeveel. Maar 'n swembad sou nogal lekker gewees het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cicelene F
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Awesome. We had a wonderful time at Mountain View Holiday Home in Franskraal. The house is spacious, clean, and well-equipped with everything we needed. The view of the mountains from the patio is stunning, and the garden is perfect for relaxing and enjoying the fresh air. The location is quiet and peaceful, but also close to the beach and other attractions. The hostess was friendly and helpful, and made us feel welcome. We would definitely recommend this place to anyone looking for a relaxing getaway in a beautiful setting.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Reynold W
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2023

Was baie lekker en die gasvrou laat jou soos die eienaar voel. Huis weg van die huis. Het ons verblyf baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Emile C
Kort verblyf
4.6
Mrt 2024

Huis het alles gehad wat ons nodig gehad het. Delina is baie vriendelik en behulpsaam. Huis het alles gehad wat ons nodig gehad het. Delina is baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Lynette V
Lang verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Jan 2022

Lekker groot erf vir groterige troeteldiere. Baie lekker gebly. Groot erf vir groterige honde. Huis het lekker spasie. Eienaar baie vriendelik en hulpvaardig.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Deon
Mountain View Holiday Home
Wonderlike vriendelike stil gaste. Het huis baie netjies agter gelaat. Honde was fantasties gedissiplineerd en geensins 'n stoornis vir bure. Dit was regtig n groot plesier om hulle te akkommodeer.

Masintle M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2021

Best ever Everything was in order, everything needed was available, it was like a home away from home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Deon
Mountain View Holiday Home
Dear Masintle & friends, Thank you so much for your wonderful review after visiting my home in Franskraal. I really appreciate it so much. It was a pleasure having such lovely, warm, friendly, and neat guests in my home. You are more than welcome anytime in the future if you want to visit us again. We will also be happy to give you a good discount. Have a lovely day further. Warm regards, Delina

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Deon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf R3 000
R3 000 R2 100
per nag (plek vir 12)
Vanaf R3 000
R3 000 R2 100
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Elana-singel 5, Franskraal, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc1a62548f12f4dfbc69657d5982f499612e6ab5a77073bd8650be5b9fc970e1c33415208bcfd210485b99fb8c987dd819fcd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 000 nouVanaf R2 100 per nag (plek vir 12) 6 5 1 5 5 Elana Crescent Franskraal 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.600574883516 19.406107905909

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang