Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mountain View Holiday Home

Selfsorg
Op die Nippertjie-aanbod 30% af

Kry 30% af op alle besprekings wat 1 dag of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Elana-singel 5, Franskraal, 7220, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 000 R2 100 per nag (plek vir 12)

Beskrywing

Mountain View Holiday Home is 'n ruim selfsorghuis in Franskraal en kan tot 12 mense akkommodeer, wat dit ideaal maak vir 'n gesin of groepwegbreek.

Die huis is gerieflik gemeubileer en beskik oor 5 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis, 'n eetarea en 'n sitkamer. Twee van die slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed, en 'n derde is ingerig met 'n dubbelbed. Die vierde slaapkamer is ingerig met 'n stapelbed, sowel as 'n enkelbed, en die vyfde kamer het 'n dubbelbed, sowel as 'n stapelbed. Die kamers deel die gebruik van 2 badkamers wat toegerus is met baddens, storte en toilette. Gerieflikheidshalwe word linne voorsien en gaste moet asseblief hul eie handdoeke saambring.

Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof en oond, 'n mikrogolfoond, 'n yskas, asook tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Wasmasjien is ook beskikbaar vir gaste om te gebruik. Gaste kan hul maaltye by die groot etenstafel geniet, en ontspan in die sitkamer wat toegerus is met 'n TV met OpenView.

Die huis loop uit op 'n onderdakstoep met 'n ingeboude braai-area, en 'n groot grasperk vir gras om op te speel, wat almal uitkyk oor die lieflike Franskraalberge.

Mountain View Holiday Home is 1 km van die strand af geleë, en Franskraal bied verskeie doendinge wat wissel van visvang, swem, haaihokduik, tot 4x4, stap- en voetslaanroetes, en gaste kan besienswaardighede soos die Strandveld Museum besoek.

Kamer-opset

Kapasiteit: 12 Aantal kamers: 5 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xStapelbed
Slaapkamer 5
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Badkamer 1

Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2

Toilet
Badkamer 3

Bad

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Gedeelde dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 6 resensies vir Mountain View Holiday Home
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Deon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Elana-singel 5, Franskraal, 7220, Wes-Kaap
  • Gaste dink Mountain View Holiday Home het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 000
R3 000 R2 100
per nag (plek vir 12)
Vanaf R3 000
R3 000 R2 100
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Elana-singel 5, Franskraal, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc1a62548f12f4dfbc69657d5982f499612e6ab5a77073bd8650be5b9fc970e1c33415208bcfd210485b99fb8c987dd819fcd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 000 nouVanaf R2 100 per nag (plek vir 12) 6 5 1 5 5 Elana Crescent Franskraal 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.600574883516 19.406107905909

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang