Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mountain View Holiday Home

Selfsorg

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.3
Veiligheid
4.1
Suanita J
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2022

Netjiese vakansieverblyf met alles wat jy nodig het, in 'n baie stil area. Pragtige uitkyk oor die berge. Vriendelike diens. Ons sal vir seker weer van die akkommodasie gebruik maak. Ons het baie lekker gebly en het alles in die huis gehad wat nodig was. Beddegoed was na 3 dae omgeruil en skoonmaakdienste was daagliks beskikbaar. Huis is goed geleë en ons kon baie lekker rus en die natuurskoon van ons stoep af geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
3.8
Jun 2022

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Nomthandazo H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2021

Enjoyed my stay viewing the mountain. Cool place indeed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Thembi M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Des 2021

Nice place in a convenient location. Wiener gave us fruits, biscuits and a tea set. He was so welcoming.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Alfred B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2019

Will definitely stay here again, it was great. We had a wonderful, peaceful and relaxing time. The unit is spacious and impeccable clean with everything you need. The gardens are well kept with a lot of little surprises as you walk around it. We arrived very late and got lost and the owner was so gracious to come and fetch us in town. The next morning we woke up looking at a spectacular mountain scenery. We will definitely come back and would recommend it to all our friends and family. It is so central to stay to explore the whole of the Low veld.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dewald W
Kort verblyf Saam met vriende
2.8
Des 2019

Behalwe vir soort van 'n uitsig, nie die moeite werd nie. Met aankoms was ons gewaarsku dat toeriste dalk 'n teiken mag wees vir aanvalle. Dit het ons redelik op ons hoede gehad. Lees min rus. Die bure se honde was uiters lastig, so ook die buurman wat al na 4:30 begin hammer en kap. Ons was ook gevra of ons skoonmaakdienste benodig en het nee gesê. Op die laaste aand het ons tuis gekom, net om die veiligheidsdeur oop te kry! Toe kom ons agter dat daar goed rond geskuif is in die huis. Iemand was binne! Ek het die eienaar se seun geskakel en vertel wat aangaan en dat ons nie te vinde was oor die invasion of privacy nie! Ons het geen dienste verlang nie. Die knaap het die ongeskikte vermetelheid gehad om te sê as ons nie gelukkig is nie, is ons welkom om te gaan. Dit 20:45 die aand! Hulle houding was uiters onaanvaarbaar in ons opinie. Sal geensins die plek aanraai nie. Die vloere was ook vuil met aankoms. Swak.

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Judith N
1 nag Saam met vriende
4.4
Apr 2018

Was perfek vir ons twee gesinne - 4 grootmense en 4 kinders met 'n ouma by! Het lekker gebly en alles gehad wat ons benodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Werner Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Lange-straat 83, Graskop, 1270, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAATgFrJaG1GNtNDhLxB6BJUNS4Fe0HZFIpPESccVP8tpH39lbZlR?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 83 De Lange Street Graskop 1270 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.938045531825 30.834440271164

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang