Mountain View Lodge
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Cathy Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 53
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Phatheka K - Aug 2024
Algehele gradering
Short stay but amazing.
Alan F - Jun 2024
Algehele gradering
Good overnight stay for our purposes - transit from KNP to Durban.
Chris V - Apr 2024
Algehele gradering
Alles netjies, alles werk, diens goed en vriendelik. Kos goed.
Gayle B - Jan 2024
Algehele gradering
Convenient.
Richmond R - Jun 2024
Algehele gradering
Place to book.
Gert B - Apr 2024
Algehele gradering
Goeie rustigheid.
Anet Susan O - Jan 2024
Algehele gradering
Baie rustig, skoon en pragtige verblyf.
Saryna V - Apr 2024
Algehele gradering
Goeie oornag akkommodasie.
Anonieme gas - Aug 2024
Algehele gradering
Susan V - Aug 2024
Algehele gradering
Convenient, comfortable stay.
Etresia Struwig S - Mei 2024
Algehele gradering
Dit was goed genoeg vir een nag se oorslaap.
Henson F - Mei 2024
Algehele gradering
Baie lekker.
Bilal R - Feb 2024
Algehele gradering
Stay over.
H.s S - Nov 2023
Algehele gradering
Baie netjies en skoon. Sal regtig aanbeveel.
Johan B - Mrt 2023
Algehele gradering
Fantastic staff, good food, well maintained and clean.
Mountain View Lodge se terugvoer
Thank you very much.
Leon V - Feb 2023
Algehele gradering
Baie netjiese kamers met alles wat jy nodig het. Goeie diens en kos 5 uit 5.
Helena Petronella D - Apr 2023
Algehele gradering
Kamers is netjies. Die personeel is vriendelik en behulpsaam. Rustige lodge.
Mountain View Lodge se terugvoer
Thank you very much for booking with us. We are pleased to keep our guests happy.
Sharon C - Apr 2023
Algehele gradering
Clean and comfortable place to stay.
Mountain View Lodge se terugvoer
Thank you very much, we are pleased to keep our guests happy.
Lezandi E - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie netjies en skoon.
Mountain View Lodge se terugvoer
Thank you, we are happy to keep our guests smiling.
Joe R - Feb 2023
Algehele gradering
Good.
Mountain View Lodge se terugvoer
Thank you, we are happy to keep our guests smiling.
Rita P - Jan 2023
Algehele gradering
Lekker en gerieflik.
Steve F - Sep 2023
Algehele gradering
Disappointed with the linen and would prefer fresh milk to powdered milk.
Albert D - Apr 2023
Algehele gradering
Teleurgesteld in diens.
Mountain View Lodge se terugvoer
Sorry Sir,
Your next visit will be a much better experience.
Karlien V - Des 2022
Algehele gradering
Wow... Dit was so lekker om hier te kon kuier. Die plek was amazing gewees.
Andrew W - Nov 2022
Algehele gradering
100%.
Johan J - Okt 2022
Algehele gradering
Stil en rustig - net wat ons nodig gehad het!
Danie C - Okt 2022
Algehele gradering
Die lodge is baie mooi en goed versorg.
Stafford M - Aug 2022
Algehele gradering
Friendly.
Eloise B - Mrt 2022
Algehele gradering
Vriendelik, gerieflik.
Mountain View Lodge se terugvoer
Hello
Baie dankie vir die mooi review, dit is altyd net n plesier om mense te help met watookal hulle nodig het.
Hoop om julle weer te sien met die volgende rugby week.
Groete
Mountain View Lodge
Pieter C - Jun 2022
Algehele gradering
Geselig en netjies.
Rouvaun J - Mrt 2022
Algehele gradering
Was slegs slaapplek vir ons doeleindes, maar meer as 100%.
Sören D - Feb 2022
Algehele gradering
Very friendly and helpful staff, clean accomodation and good food.
Mountain View Lodge se terugvoer
Thank you for the kind review.
I am always glad to be of help.
Naledi R - Nov 2021
Algehele gradering
Was amazing and peaceful.
Joseph C - Jun 2021
Algehele gradering
Baie aangenaam, skoon en professioneel. Baie personeel ook Afrikaanssprekend.
Pierre V - Apr 2021
Algehele gradering
‘n Welkome oase in Volksrust.
Douw P - Apr 2021
Algehele gradering
Dit was baie rustig en ontspannend.
Lees meerMountain View Lodge se terugvoer
Vreeslik dankie vir die mooi resensie. So bly julle het dit geniet hier by ons.
Jammer vir die plastiek lepeltjies in die kamers maar staal lepeltjies raak gewoonlik weg.
Ekt met eienaar gepraat en ons stem dat n kluis n goeie idee is vir die kamers, ons sal werk maak daarvan.
Dankie baie,
Johanci
Oscar M - Feb 2021
Algehele gradering
Awesome sleeping.
Louw R - Feb 2021
Algehele gradering
Puik diens. Puik restaurant en puik diens!
Esmarié G - Feb 2021
Algehele gradering
Gasvryheid uit die boonste rakke.
Thana P - Feb 2021
Algehele gradering
Baie akkommoderend. Gasheer was baie vriendelik en behulpsaam.
Patrick H - Nov 2021
Algehele gradering
Friendly efficient staff, well-appointed room, excellent meals in the restaurant.
Marcel B - Nov 2021
Algehele gradering
Great value for money in very clean unit with very friendly service.
Mountain View Lodge se terugvoer
Thank you so much for your kind review, we appreciate it very much.
Very glad you enjoyed your stay.
Till next time
Regards
Mountain View Lodge
Robyn T - Jun 2021
Algehele gradering
Had a lovely overnight stay.
Susan S - Apr 2021
Algehele gradering
Definitely worth a visit while in Volksrust.
Kobus M - Apr 2021
Algehele gradering
Vriendelik en baie netjies.
Theunis F - Sep 2021
Algehele gradering
Baie gemaklik met alles wat mens nodig het.
Magda P - Apr 2021
Algehele gradering
Veilige rustige nag, warm gemaklike bed.
Peter L - Des 2020
Algehele gradering
Huislik met netjiese en skoon geriewe en 'n uitmuntende restaurant.
Andre A - Nov 2020
Algehele gradering
Fantasties - waarde vir geld. Vriendelik.
Nombulelo N - Nov 2020
Algehele gradering
Excellent service.
Hardus L - Okt 2020
Algehele gradering
Lekker rustige atmosfeer
Mountain View Lodge se terugvoer
Thank you kindly and it was our pleasure to make your stay enjoyable.
Magdie V - Des 2020
Algehele gradering
Teleurgesteld.
Lees meerCharnel L - Jun 2019
Algehele gradering
Ons oortref met hul hulp en gasvryheid.
Mountain View Lodge se terugvoer
Beste Charnel,
Baie dankie vir die terugvoer. Ons kan julle verseker ons gaste kom altyd eerste. Ons wil net die beste aanbied.
Groete,
Jeanette
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 27 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Brosdoringstraat 14, Volksrust, 2470, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang