Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mountain View Manor

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 91 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Hannetjie K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Lekker gebly! Heerlik heerlik heerlik! Super netjies!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petro O
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Rustig en stil. Mooi skoon uitsig. Loop afstand van dorp af. Baie lekker gebly. Ons was gesin -4 volwassenes. Bietjie in mekaar se spasie. Maar van Vrydag tot Maandag is doenbaar so.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yonette F
Kort verblyf
5.0
Jul 2024

Ons het baie lekker gebly! Ons kamer was netjies en dit is daagliks skoongemaak. Ons het baie lekker gebly! Ons kamer was elke dag skoongemaak en dit was baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Heerlik! Die ontvangs was baie vriendelik en ons het 'n heerlike, skoon huisie gehad vir die naweek. Ons sal vir seker weer daar gaan oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marlene
Mountain View Manor
Baie dankie, Michelle. Ek waardeer jou terugvoer baie! Kom kuier asb. weer. Groete, Marlene

Nicci H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

We had a phenomenal stay at Mountain Manor. Marlene was incredible and so incredibly attentive! We arrived to a beautiful, clean apartment and were made to feel right at home. Thank you to Marlene for sharing your very special slice of heaven with us. We will definitely be returning!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marlene
Mountain View Manor
Thank you so much Nicci for your beautiful review. I really appreciate it. Please come visit again. Regards, Marlene

Frans J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Gerieflik en lekker blyplek. Baie gerieflike skoon en mooi kamers met 'n privaat badkamer. Sal beslis weer hier bly. Vriendelike eienaars en baie behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marlene
Mountain View Manor
Baie dankie, Frans. Julle is enigetyd weer welkom by ons. Groete, Marlene

Sharon E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Gerieflik, gemaklik, rustig en mooi omgewing. Die eenheid was baie mooi, netjies, skoon en goed toegerus. Baie gerieflik naby die winkels en restaurante geleë. Ons het vir seker 'n nes gevind waar ons gereeld sal besoek. Baie dankie vir jou vriendelike en warm gasvryheid. Ons sal vir seker gou weer by jou draai.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marlene
Mountain View Manor
Baie dankie Sharon vir jou positiewe terugvoer. Dit sal so lekker wees as julle weer hier kom kuier. Ons sien uit om julle terug te verwelkom. Groete, Marlene

Piet J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Lekker naweek wegbreek. Baie gerieflik, loopafstand vanaf restaurante en winkels, mooi uitsig. Gasheer baie behulpsaam!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marlene
Mountain View Manor
Dankie, Piet, vir jou positiewe terugvoer. Ons waardeer dit baie! Kom kuier gerus weer. Groete, Marlene

Chevonne A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Netjies, rustig, awesome verblyf. Ons het die verblyf baie geniet en sal dit vir seker aanbeveel. Die eenheid was baie netjies en toegerus met alles wat jy nodig het en natuurlik 'n mooi uitsig oor die berge. is naby aan al die besienswaardighede en maak dit baie gerieflik. baie dankie vir jou vriendelikheid. Ons sal julle vir seker weer sien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marlene
Mountain View Manor
Baie dankie Chevonne. Kom kuier gerus weer. Groete, Marlene

Engla L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Baie lekker gebly. Pragtige plek en baie netjies. Baie mooi uitsig en loopafstand van die winkels af. Sal dit beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Marlene Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 130

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Markstraat 20, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3c629899dbe58365ffe9fbcea850446dbcc3a8365ecf2d7f57c1aba9970b841230ebbd7e9685f1e333c143802855894756ca?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 91 5 1 5 20 Market Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -28.516795287665 28.421698581637

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang