Mountain View Manor
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Marlene Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 130
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Hannetjie K - Aug 2024
Algehele gradering
Lekker gebly!
Petro O - Jul 2024
Algehele gradering
Rustig en stil. Mooi skoon uitsig. Loop afstand van dorp af.
Yonette F - Jul 2024
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly! Ons kamer was netjies en dit is daagliks skoongemaak.
Michelle B - Jun 2024
Algehele gradering
Heerlik!
Mountain View Manor se terugvoer
Baie dankie, Michelle.
Ek waardeer jou terugvoer baie!
Kom kuier asb. weer.
Groete, Marlene
Nicci H - Jun 2024
Algehele gradering
We had a phenomenal stay at Mountain Manor.
Mountain View Manor se terugvoer
Thank you so much Nicci for your beautiful review.
I really appreciate it.
Please come visit again.
Regards, Marlene
Frans J - Jun 2024
Algehele gradering
Gerieflik en lekker blyplek.
Mountain View Manor se terugvoer
Baie dankie, Frans.
Julle is enigetyd weer welkom by ons.
Groete, Marlene
Sharon E - Mei 2024
Algehele gradering
Gerieflik, gemaklik, rustig en mooi omgewing.
Mountain View Manor se terugvoer
Baie dankie Sharon vir jou positiewe terugvoer. Dit sal so lekker wees as julle weer hier kom kuier. Ons sien uit om julle terug te verwelkom. Groete, Marlene
Piet J - Mei 2024
Algehele gradering
Lekker naweek wegbreek.
Mountain View Manor se terugvoer
Dankie, Piet, vir jou positiewe terugvoer. Ons waardeer dit baie!
Kom kuier gerus weer.
Groete, Marlene
Chevonne A - Mei 2024
Algehele gradering
Netjies, rustig, awesome verblyf.
Mountain View Manor se terugvoer
Baie dankie Chevonne.
Kom kuier gerus weer.
Groete, Marlene
Engla L - Mei 2024
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Sias L - Apr 2024
Algehele gradering
Baie rustig en ontspannend.
Corrie L - Jan 2024
Algehele gradering
Uitstekende plekkies. Beveel beslis aan.
Willem G - Jan 2024
Algehele gradering
Fantasties.
Mountain View Manor se terugvoer
Baie dankie, Willem. Ek waardeer regtig jou terugvoer. Dit is so lekker om te hoor ons gaste geniet dit by ons. Kom kuier asb. weer. Groete, Marlene
Gerhard D - Jan 2024
Algehele gradering
Vreedsaam.
Mountain View Manor se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer Gerhard, waardeer baie!
Ons verwelkom julle graag weer by Mountain View Manor.
Groete, Marlene
Candice J - Jan 2024
Algehele gradering
Great Clarens holiday.
Anina N - Jan 2024
Algehele gradering
Verblyf was lieflik! Sal net aanbeveel vir ekstra braai geriewe!
Mountain View Manor se terugvoer
Dankie vir jou terugvoer, Anina.
Ons het 'n ekstra braaier, jammer jy het nie gevra nie.
Ek sal onthou om gaste te vra in die toekoms.
Kom kuier asb. weer.
Groete, Marlene
Hardus C - Jan 2024
Algehele gradering
Beslis 'n goeie tyd gehad en baie lekker gebly.
Mountain View Manor se terugvoer
Dankie, Hardus.
Waardeer jou terugvoer.
Groete, Marlene
Bern V - Sep 2024
Algehele gradering
Baie lekker.
Johan S - Mei 2024
Algehele gradering
Ruim vertrekke. Skoon en netjies. Veilige parkering.
Mountain View Manor se terugvoer
Dankie vir jou terugvoer Johan.
Groete Marlene
Natascha P - Mrt 2024
Algehele gradering
Ideale ligging.
Leandri V - Des 2023
Algehele gradering
Ons het dit baie geniet.
Mountain View Manor se terugvoer
Hallo Leandri
Dankie vir jou terugvoer.
Ons verwelkom julle graag weer by Mountain View Manor.
Groete
Marlene
Micayla N - Des 2023
Algehele gradering
Our recent stay at Mountain View Manor in Clarens was truly amazing!
Lees meerMountain View Manor se terugvoer
Hi Micayla,
Thank you so much for your beautiful review.
We really appreciate it.
Please come visit again.
Regards, Marlene.
Adele H - Nov 2023
Algehele gradering
Fantasties, pragtig, rustig, gasvry. Vol punte vir Mountain View Manor.
Mountain View Manor se terugvoer
Baie dankie, Adele, vir jou mooi terugvoer. Ek waardeer dit regtig baie! Ek hoop ons sien julle sommer gou weer in die nuwe jaar.
Groete, Marlene
Charlotte D - Okt 2023
Algehele gradering
Eienaars baie gasvry. Heerlike rustige atmosfeer.
Mountain View Manor se terugvoer
Charlotte, dit was vir ons baie lekker om julle te kon huisves.
Dankie vir jou positiewe terugvoer.
Kom kuier gerus weer.
Groete
Marlene
Hannetjie K - Okt 2023
Algehele gradering
Heerlik uitgerus in 'n awesome omgewing.
Mountain View Manor se terugvoer
Baie dankie Hannetjie, vir jou positiewe terugvoering. Hoop om julle gou weer te sien.
Groete
Marlene
Joelene D - Sep 2023
Algehele gradering
Excellent accommodation, the room was well appointed and spacious with a beautiful view of the mountain.
Lees meerMountain View Manor se terugvoer
Thank you so much Joelene for your beautiful and positive feedback.
I really appreciate it.
Hope to see you again.
Regards
Marlene
Gerhard G - Sep 2023
Algehele gradering
Baie netjiese, plek.
Mountain View Manor se terugvoer
Baie dankie Gerhard.
Kom kuier gerus weer.
Groete
Marlene
Rodney T - Sep 2023
Algehele gradering
Het dit baie geniet.
Mountain View Manor se terugvoer
Dankie Rodney. Julle is enige tyd weer welkom.
Groete
Marlene
Nelie S - Jul 2023
Algehele gradering
Het heerlik gekuier en gerus.
Mountain View Manor se terugvoer
Dankie Nelie, ek waardeer jou terugvoering. Ek hoop julle kom gou weer kuier.
Groete. Marlene
Pj M - Jul 2023
Algehele gradering
Two nights stay.
Johannes J - Mei 2023
Algehele gradering
Pragtige mooi verblyf in die Vrystaat.
Mountain View Manor se terugvoer
Baie dankie vir jou positiewe terugvoering. Kom kuier gerus weer. Groete. Marlene
Johan D - Feb 2023
Algehele gradering
Fantastiese ligging, skoon en prakatiese verblyf met regte plattelandse klas en styl.
Mountain View Manor se terugvoer
Baie baie dankie Johan, dis altyd lekker om gaste soos julle terug te verwelkom. Ons sien uit om julle gou weer te huisves. Ek waardeer jou positiewe kommentaar baie.
Groete, Marlene.
Jurgen B - Jan 2023
Algehele gradering
Baie luuks en skoon!
Mountain View Manor se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoering, Jurgen. Ek waardeer dit. Kom kuier asseblief weer. Groete. Marlene
Marius G - Jul 2023
Algehele gradering
Heerlike kuier, goed ingerig.
Pieter O - Feb 2023
Algehele gradering
Netjies, skoon en goed geleë.
Amanda V - Jan 2023
Algehele gradering
Modern, clean accommodation in close proximity to the main street.
Letitia B - Jul 2023
Algehele gradering
Heerlik
Mountain View Manor se terugvoer
Dankie Letitia.
Ritha B - Sep 2023
Algehele gradering
Baie lekker en eenheid is pragtig en smaakvol.
Andre D - Okt 2023
Algehele gradering
Pragtige gastehuis met net so 'n pragtige uitsig op Clarens se berge vanaf die stoep.
Mountain View Manor se terugvoer
Dankie Andre, kom kuier gerus weer.
Groete
MArlene
Peter V - Okt 2022
Algehele gradering
Perfekte verblyf, als wat jy nodig het.
Mountain View Manor se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer Peter.
Ons verwelkom julle graag weer hier by Mountain View Manor.
Groete
Marlene
Natasja G - Aug 2022
Algehele gradering
Netjies, skoon en gerieflik.
Mountain View Manor se terugvoer
Baie dankie Natasha.
Kom kuier asseblief weer.
Groete
Marlene
Marius S - Aug 2022
Algehele gradering
Langnaweekruskans.
Billy P - Jul 2022
Algehele gradering
Gesellig, vriendelik, naby aan alles.
Katinka M - Jun 2022
Algehele gradering
Amazing kuiertjie, net te gou verby!
Mountain View Manor se terugvoer
Baie dankie Katinka vir jou terugvoer, ek waardeer dit baie.
Ons verwelkom julle graag weer terug by Clarens Manor.
Groete
Marlene
Ria L - Jul 2022
Algehele gradering
Baie lekker, netjies en stil.
Mountain View Manor se terugvoer
Dit was lekker om julle te kon huisves Ria.
Ek waardeer jou terugvoer.
Kom kuier asb weer.
Groete
Marlene
Liezl P - Jul 2022
Algehele gradering
Uitstekende ligging. Modern. Pragtige uitsig.
Mountain View Manor se terugvoer
Ag dankie Liezl, jy is dierbaar. Kom kuier asb weer.
Groete, Marlene.
Jacques D - Mei 2022
Algehele gradering
Ideaal gewees vir ons behoefte.
Mountain View Manor se terugvoer
Baie dankie Jacques.
Ons verwelkom julle graag weer by Mountain View Manor.
Groete, Marlene.
Belinda L - Apr 2022
Algehele gradering
Hemels.
Mountain View Manor se terugvoer
Baie dankie vir jou mooi terugvoer. Ek waardeer dit so baie! Julle was wonderlike gaste, kom kuier asb weer.
Juanita E - Mrt 2022
Algehele gradering
Netjies.
Adele F - Mrt 2022
Algehele gradering
Netjies, modern en skoon.
Mountain View Manor se terugvoer
Dit was lekker om julle hier te ontvang Adele.
Dankie vir jou mooi terugvoer.
Kom kuier asb weer.
Anell B - Feb 2022
Algehele gradering
Absoluut fantasties.
Mountain View Manor se terugvoer
Baie dankie Anell, ek waardeer jou positiewe terugvoer. Kom kuier gerus weer.
Groete
Marlene
Bruce A - Feb 2022
Algehele gradering
Uitstekende ligging, goeie waarde vir geld.
Mountain View Manor se terugvoer
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Ek waardeer dit regtig baie.
Ek hoop julle kan sommer gou weer kom kuier.
Lambert W - Des 2022
Algehele gradering
Lekker.
Danie D - Des 2022
Algehele gradering
Dit was 'n rustige ontspan plekkie.
Kaira L - Okt 2022
Algehele gradering
Pragtige huis met 'n pragtige uitsig.
Mountain View Manor se terugvoer
Ag so dankie vir jou terugvoer Kaira, ek waardeer dit.
Ons is gelukkig loopafstand van die plein en al die winkels en restaurante wat dit gerieflik maak vir gaste.
Bly as dit ook naby julle Venue was.
Kom kuier gerus weer.
Groete
Marlene
Dawie K - Jun 2022
Algehele gradering
10/10
Pierre V - Feb 2022
Algehele gradering
Baie skoon en netjies.
Christelle V - Mrt 2022
Algehele gradering
Baie netjies, skoon en mooi.
Michelle F - Sep 2022
Algehele gradering
Modern en mooi uitsig.
Merinda K - Aug 2022
Algehele gradering
Keurig en skoon.
Pieter D - Jan 2022
Algehele gradering
Pasgetroude paartjie kuier in Clarens-omgewing.
Lees meerMountain View Manor se terugvoer
Genade Pieter.
As jy die eenheid se beskrywing reg gelees het sou jy gesien het daar is nie n kombuis nie. 2 rolle toiletpapier is darem seker genoeg vir 2 mense vir 2 dae. Hout is net n verwelkomings gebaar, jy kon seker maar nog n sakkie hout gaan koop het. Of gevra het vir nog hout. Snaaks net julle van al my gaste wat kla. My bediendes maak elke dag die eenhede skoon, hoekom het jy nie toe gekla nie. Ek het nie beheer oor Clarens se water nie, maar ons gebruik dit.
Ek is regtig jammer dat julle so sleg gebly het!
Julie F - Des 2021
Algehele gradering
Perfect location and everything you need for a few days.
Amanda V - Des 2021
Algehele gradering
Fantasties.
Corne L - Okt 2021
Algehele gradering
Lieflike plekkie op die perfekte plek.
Mountain View Manor se terugvoer
Ag dankie Corne, ek waardeer jou mooi terugvoer. Kom kuier asb weer.
Zetta J - Sep 2021
Algehele gradering
Dankie vir soveel gasvryheid Marlene. Verblyf was alles wat ons wou hê. Batterye is gelaai. Ons kom weer.
Jessica A - Sep 2021
Algehele gradering
It was a much needed re-set - the perfect place to do just that.
Mountain View Manor se terugvoer
Hi Jessica
Thank you so much for your review.
We build a 'kitchen in a cupboard in last month', hope can come and visit again to enjoy it.
Kind regards
Marlene
Andrie S - Aug 2021
Algehele gradering
Het sommer dadelik tuis gevoel.
Mountain View Manor se terugvoer
Baie dankie Andrie.
Kom kuier asb weer.
Tanya K - Aug 2021
Algehele gradering
Amazing place to stay. We enjoyed the view, coziness and fireplace so much! I will definitely recommend it!
Leane S - Jun 2021
Algehele gradering
Gemaklik, pragtig, ontspannend.
Paul S - Jun 2021
Algehele gradering
Mountain View bied gaste die beste van 3 wêrelde: Veiligheid, fantastiese uitsig oor die oostelike berge en 'n goed toegeruste wooneenheid wat gereeld gediens word.
Mountain View Manor se terugvoer
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer Paul. Kom kuier asb weer.
Archie C - Mei 2021
Algehele gradering
Peaceful, quiet, modern and clean.
Mountain View Manor se terugvoer
Thank you Archie, appreciate your feedback. Looking forward to host you again.
Regards
Marlene
Nelius V - Apr 2021
Algehele gradering
'n Perfekte kuier in Clarens.
Mountain View Manor se terugvoer
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer Nelius.
Ons verwelkom julle graag weer by Mountain View Manor.
Groete
Marlene
Andre R - Feb 2021
Algehele gradering
Baie lekker vakansieverblyf,
Mountain View Manor se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer ek waardeer dit. Kom kuier gerus weer.
Ina D - Feb 2021
Algehele gradering
Beautiful plekkie, baie mooi ligging.
Mountain View Manor se terugvoer
Baie dankie Ina vir jou mooi en positiewe terugvoer, bly julle het dit geniet hier in Clarens.
Groete
Marlene
Jana V - Jan 2021
Algehele gradering
Perfek
Mountain View Manor se terugvoer
Baie dankie vir jou mooi terugvoer Jana, ons waardeer dit baie.
Groete
Marlene
Annerie P - Jan 2021
Algehele gradering
Uitstekende ligging
Mountain View Manor se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer Annerie. Ons waardeer dit en hoop om julle weer in die toekoms hier by ons te verwelkom.
Groete
Marlene
Joey L - Mrt 2021
Algehele gradering
Baie mooi huisie met ongelooflike uitsig.
Coenraad G - Feb 2021
Algehele gradering
Baie lekker gebly en die uitsig was mooi en verblyf baie skoon en netjies.
Mountain View Manor se terugvoer
Hallo Coenraad
Baie dankie vir jou terugvoer
Kom kuier gerus weer.
Groete
Marlene
Hayley V - Feb 2021
Algehele gradering
A new, beautifully furnished and decorated apartment, with stunning views. Very responsive host and organised arrival.
Tanya V - Mei 2021
Algehele gradering
Vriendelikheid en gasvryheid beleef gedurende my verblyf by Mountain View Manor.
Liezl C - Apr 2021
Algehele gradering
Awesome!
Mountain View Manor se terugvoer
Dankie vir jou terugvoer Liezl. Kom kuier gerus weer.
Groete
Marlene
Neels R - Mrt 2021
Algehele gradering
Lekker geslaap, ingang kan dalk klein bietjie verbeter, my kar is baie laag en moes deur 'n sloot ry om by hek te kom maar veder was dit baie aangenaam.
Corné P - Des 2020
Algehele gradering
Pragtig!
Mountain View Manor se terugvoer
Hallo Corne
Baie dankie vir jou terugvoer.
Ek hoop ons kan julle weer in die toekoms akkomodeer.
Groete
Marlene
Charlene M - Sep 2020
Algehele gradering
Moeite werd.
Mountain View Manor se terugvoer
Hallo Charlene,
Baie dankie vir jou mooi en positiewe terugvoer, ek waardeer dit baie!
Ek hoop julle kan gou weer kom kuier.
Groete,
Marlene
Gerhard H - Nov 2020
Algehele gradering
Stoep met fantastiese uitsig, baie netjiese plek.
Mountain View Manor se terugvoer
Baie dankie Gerhard vir jou terugvoer. Kom kuier asb weer. Groete Marlene
Pikkie V - Sep 2020
Algehele gradering
Privaat en tog nie alleen nie. Mooi uitsig. Veilig gevoel. Plekkie het lieflik vir ons gewerk. Twee gesinne by mekaar sonder om mekaar te steur.
Mountain View Manor se terugvoer
Baie dankie vir julle positiewe terugvoer. Ek is bly julle het lekker gekuier.
Kom kuier gerus weer.
Groete
Marlene
Paula M - Nov 2019
Algehele gradering
Uitstekende akkommodasie.
Mountain View Manor se terugvoer
Baie dankie Paula vir jou positiewe terugvoer, ons waardeer dit. Kom kuier asb weer!
Groete,
Marlene
Magda V - Nov 2019
Algehele gradering
Pragtige, netjiese plek!
Mountain View Manor se terugvoer
Baie dankie Magda, dit was vir ons lekker om julle hier by ons te akkommodeer. Ek hoop julle kom kuier gou weer.
Groete
Marlene
Linda V - Sep 2019
Algehele gradering
Dit was baie aangenaam en lekker om daar te bly.
Sonia S - Aug 2019
Algehele gradering
Owners very friendly. Unit very clean, modern and comfortable. Walking distance from shops.
Mountain View Manor se terugvoer
Thank you Sonia,
It was really nice to meet you and accommodate you. Looking forward to welcome you again at Mountain View Manor.
Thank you for your positive review.
Kind regards
Marlene
Ruby B - Jul 2019
Algehele gradering
Heerlik ontspanne en rustig. Tog regtig naby alles.
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Markstraat 20, Clarens, 9707, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang