Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mountain View Retreat

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Wimpie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 59

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 59 resensies vir Mountain View Retreat
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.4/5
Joan J - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joan J

Wonderlik en rustig.

Ek en my broer het die stilte terdee geniet. Die uitsig was pragtig, veral die berge. Ons ontvangs was baie goed. Ek sal enige tyd weer daar gaan ontspan.

Johan L - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan L

Lovely little getaway.

The stay was so peaceful and we really enjoyed it! The host was great, and the dogs were so friendly and well behaved. It was so good to see stars again! Well suited for children.

Tertius K - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tertius K

Baie rustig, skoon en netjiese plek vir wegbreek as jy soek na rus en vrede.

Die paadjie op na die huisie is bietjie uitdagend, maar glad nie moeite as jy die regte voertuig het nie. Sal die plek hoog aanbeveel, veral as jy 'n buitelug-liefhebber is.

Nonkululeko N - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nonkululeko N

We enjoyed our stay and the owner was very friendly.

The place was as advertised. We enjoyed our time there, but it got very cold because the weather suddenly changed and it rained. So, if you don't like cold weather, bring heating items like a hot water bottle or a heater.

Nancy N - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nancy N

Home away from home.

Very peaceful and mind-refreshing. Home away from home.

Mark B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Mark B

For a nice quiet getaway away from the hussle and bussle of everyday life, this place is perfect.

The beds are comfortable, and kitchen well kitted out. We will definitely come to this place again. Beautiful surroundings.

Tswarelo S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tswarelo S

Welcoming.

Home away from home. Hospitality.

Neil R - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neil R

Great place to stay. Wimpie is a lekker guy.

Mountain View is a great place to stay in Badplaas. It is peaceful and the owner Wimpie is a great guy.

Yolandi C - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Yolandi C

Fantasties!

Mooiste omgewing, verblyf was baie skoon en netjies, eienaar en opsigter is baie vriendelik en hulpvaardig. Kan die verblyf beslis aanbeveel!

Peter P - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter P

Great location.

Owner was very friendly, accommodation was very neat and clean. Great value for money.

Joost B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Joost B

Wegbreek vir stilte, goed, maar met 'n gesin nie so 'n goeie idee nie.

Eerstens, die grondpad is nie baie gemaklik nie, geen motor sal daar veilig kan ry nie, tweedens hul privaatheid in badkamers is glad nie goed nie, vensters is nie geshade nie, gordyne is heeltemal deursigtig. Geen koffie of suiker uitgesit nie, ek't darem voorsiening gemaak, maar ons reis gereeld, dit gee net 'n welkom-gevoel met aankoms. Geen atmosfeer-skeppende liggies buitekant nie, stikdonker! Geen sekuriteit op die plaas ook nie, maak mens onrustig.

Mountain View Retreat se terugvoer

Possible clients are well informed before they commence to do the booking. We are a retreat and not a guesthouse or a lodge.
Regards,
Management MVR

Mountain View Retreat
Anonieme gas - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Thys S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thys S

Rus en vrede.

Besonderse ligging. Lekker rustige atmosfeer. Baie oulike plekkie.

Yolandie L - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandie L

Baie lekker wegbreek in die berge!

Baie netjies en skoon. Lekker gekuier!

Kate W - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kate W

Delightful in every way.

Very warm, friendly hosts. Stunning location.

Bianca V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca V

Ristigheid het ons gevind.

Skoonste skoon plek in die "bos". Rustige atmosfeer, ek hou nie van groot honde nie, maar die Great Danes is so rustig en pla glad nie. Fantastiese kuier, sien uit na die volgende keer.

April M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
April M

Very accommodating.

Good retreat venue especially for friends, team building and social events.

Paul M - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul M

Baie rustig.

Die plek is baie mooi, honde is baie vriendelik en goed gemanierd en die plek het die lekkerste water.

Ilsa L - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilsa L

Rustige atmosfeer, vriendelike diens.

Binneversiering kort aandag. Deurkosyne kan afgerond word.

Jeanette G - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Jeanette G

Baie basies toegerus, kort opknap.

Vir die wat tevrede is met die minimum, sal dit voldoende wees. Ons lief honde, maar dit pla as almal in jou plek instorm. Baie mooi uitsig en lieflike stilte, maar plekkies kort bietjie opknap. Ons het tog lekker warm geslaap op 'n bitter koue naweek.

Ntando M - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ntando M

It was very, very good, visiting always.

It's clean and safe to visit.

Marlene K - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene K

Rustig, mooiste berge, stilte.

Was stil en rustig, die omgewing is pragtig, verblyf was skoon en netjies. Sal dit vir enigiemand aanbeveel, gaan baie beslis weer.

William P - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
William P

Very safe and fun

It a very quite and safe place to visist. Very good for children. It has a nice view of the mountain and there is a fireplace.

Max M - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Max M

Value for my money.

The place is very clean, quiet and reserved.

Paul D - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul D

Heerlike ontspanning.

Ons was vriendelik ontvang, Wimpie en Andre het ons baie welkom laat voel. Verblyf het alles wat jy nodig mag hê. Baie gesellige braai-area en privaat. Ons het die hondekinders baie geniet, mooiste maniere en baie liefdevol. Perfek geleë vir oggend- en laatmiddagstappies. Regte plek as jy wil ontspan. Sal dit aanbeveel vir enige iemand.

Christa D - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa D

Baie rustig en die mooiste bergreeks waarin jy vaskyk.

Andre is 'n baie vriendelike en hulpvaardige persoon. Hy het ons verwelkom en alles verduidelik en elke dag kom inloer of ons nog tevrede is. Die oord is baie netjies, so ook die huisies waarin ons tuis gegaan het. Ons kan regtigwaar oor niks kla nie. Sal definitief weer daar gaan ontspan.

Amanda S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Amanda S

Pragtige en rustige omgewing.

Ons het 'n netjiese en gerieflike plekkie gekry. Ons no. 2 huisie was ongelukkig by die speelplek en die kinders van no. 3 en 4 was heeltyd daar. Ons Yorkies kon die gegil en gespeel nie hanteer nie. Hulle het baie geblaf en was skoon opgewerk teenoor die ander honde, wat ons nie ken nie. Hulle gaan altyd saam met ons wanneer ons vakansie hou en is gewoond aan ander honde. Ons het maar elke dag gery. Volgende keer sal ons vra vir no. 7 of 8 sodat ons weg van die speelpark kan wees.

Johan S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Johan S

Ek het dit baie geniet, en sal weer daar gaan slaap.

Daar is eers na ons bespreek het aan ons verduidelik dat daar nog 'n verdere R300 deposito betaal moet word wat dan later terugbetaal sal word elektronies. Sulke inligting moet in die advertensie sommer al klaar gemeld word. Dit voel soos 'n koei wat gemelk word. Verder het ek dit baie geniet.

Pieter L - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter L

Pad na die verblyf was baie sleg.

Verblyfeenheid baie goed, pad na verblyf uiters sleg.

Patricia F - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patricia F

Relaxing and calming.

The atmosphere is reviving and calming,you can feel the spirit of tranquility.It is perfect if you need to escape the busy noisey city life and its pollution.At Mountain View you can smell the fresh air from the trees while enjoying the beautiful sight of the mountain.Andre' the host is very caring( the man of God)and helping as well.

Sonika P - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonika P

Wonderful and beautiful place.

Beautiful and peaceful place at the foot off the hill.

Arlene B - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arlene B

Baie rustig met al die geriewe nodig vir gerieflike verblyf.

Sal beslis weer besoek, dankie vir julle gasvryheid!

Mosito M - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mosito M

Badplaas on the rise!

We literally owned the farm! Peace of mind! Chilling with friends, listening to music, barbecue! This farm is one of its kind!

Manuel L - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Manuel L

Stilte is skaars in die stad, maar hier kan jy afsluit en ontspan.

Pragtige uitsig en lieflike mense.

Lilian A - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lilian A

Pratige uitsig. Baie rustig. Goed vir die siel. Vriendelike diens ten alle tye.

Sien sterre.

Tokologo M - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Tokologo M

Good place but need some improvements on the road.

The place is very nice, friendly and quiet.

Patience M - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patience M

It was cold and raining so not much was done, besides being indoors with no heater and TV.

TV and heater needed.

Marie S - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marie S

Vriendelik en gasvry.

Gasvryheid en vriendelikheid. Mooi omgewing.

Ben R - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ben R

Baie privaat en baie rustig met pragtige natuurskoon.

'n Rustige wegbreek-naweek met pragtige natuurskoon en die berg-uitsig reg voor jou deur. Die Chalets is netjies met net die nodigste. Lekker privaat met alles wat jy nodig het binne 'n 4 kilometer radius om die verblyf.

Kira S - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Kira S

Good value for money.

It was good value for money and the scenery is stunning. The road is a bit bad, but not impossible. A TV would have been nice.

Petrea D - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Petrea D

Die uitsig is mooi, maar behuising glad nie luuks. Was baie warm, moes waaier gaan koop.

Die opsigter is vriendelik, maar bietjie van 'n oorlas. Dit is 'n baie rustige omgewing. Uitsig pragtig en baie voëls. Geriewe is baie verwaarloos.

Nthabiseng S - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nthabiseng S

Great stay.

Wow, what a lovely green, natural place. The dogs were very friendly. The people are very welcoming.The braai area was nice.

Beverley B - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beverley B

Die eienaars is gasvry en uit hul pad gegaan ons te akkommodeer.

Ons was baie vriendelik ontvang en niks was te veel vir die eienaars om ons gemaklik te maak. Ons was daar met ons kleinkinders maar dit het baie gereën so die kinders was binnenshuis en het verveeld geraak, toe het die eienaars tot ons redding gekom deur hulle kinders se speelgoed en speletjies beskikbaar te maak. Ons sal definitief weer teruggaan en sal Mountain View Retreat hoog aanbeveel.

Ronél L - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronél L

Lekker blyplekkie met die mooiste uitsig op die berge!

Ons was bekommerd oor die grondpad, maar dit was nie te sleg nie. Baie lekker gebly. Vat baie muskietafweermiddels saam!

Maryke M - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryke M

Heerlik rustig tussen die berge.

Hoe wel nie luuks nie, het ons heerlik gebly. Beddens baie gemaklik. Wimpie het van die begin af gekommunikeer oor hoe om daar te kom. Baie naby Badplaas en geskik vir dagbesoek. Ons het baie welkom gevoel en kon afskakel van die stadsgewoel. As ons in die omgewing is, sal ons definitief weer hier kom bly.

Beauty N - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beauty N

Natural and beautiful, it gives someone time to appreciate God.

We did not give time to view thoroughly because we were tired, but we're going back in September.

Deon B - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon B

Die verblyf was baie lekker en die eienaars baie vriendelik.

Die ontvangs was baie vriendelik en goed en die verblyf was goed.

Lenora E - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lenora E

FANTASTIES!

Wil net dankie sê vir Wimpie en Andre vir hul gasvryheid. Ons het ons een aand baie geniet. Dis pragtig daar! Was net baie teleurgesteld om vroeër te gaan, a.g.v diefstal by ons kompleks waarvan ons opsigters is.

Fatima H - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fatima H

Absolutely relaxing.

Great place to get away from hectic life.

Duma M - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Duma M

Out of this world.

Nice place to visit.

Zanele M - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zanele M

Friendly staff members. Clean accommodation, very clean linen.

Nice quiet place, friendly staff members.

Nthabiseng N - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nthabiseng N

Our stay was very nice.

Our stay was amicable. The treatment we got from Andre was beyond this world. He was very helpful and made us feel at home. Very helpful, very handy. Made very much sure everything we needed was there. We really enjoyed our stay. We have found ourselves a second home. Thank you Andre.

Adele V - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Adele V

Mooi geriewe in rustige en pragtige omgewing.

Die chalet was goed toegerus, skoon en netjies. Die terrein is mooi netjies met 'n swembad en pragtige "view" oor die hele omgewing. Dit is werklik 'n retreat en ek sal beslis weer gaan!

Musa S - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Musa S

Best family retreat destination ever.

Best place to switch off and bond with family and nature.

Adriann C - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Adriann C

A peaceful and convenient stop to Kruger Park.

This was a convenient stop en route to the Kruger Park. It was peaceful and quiet, and offered value for money for a family of four adults and one young child. Nothing fancy, but clean and adequately equipped.

Sbusiso M - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sbusiso M

Had a great time.

Beautiful place and really friendly and kind hosts.

Leonore D - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Leonore D

Goeie, skoon, rustige en veilige verblyf vir 'n kort tydperk of langnaweek.

Baie goeie telefoniese en e-pos diens met aanwysings. Vriendelik ontvang die aand met ons aankoms daar. Die chalet was netjies en skoon. Die geyser was glo spesiaal vooraf aangeskakel, maar laataand steeds koue water. Toe vind my slim man die skakelaar (wat in die "af" posisie was, druk dit "aan" en voila, warm water! Dis die ideale plekkie vir 'n rustige naweek of paar dae weg uit die stadsgewoel. Die grondpad berg-op is net erg uitgespoel en vol hobbels en klippe en het skade aan die voertuig se bande veroorsaak. Nogtans die uitsig, stilte en veiligheid baie geniet.

Jj S - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Jj S

Vuil, vol miere, ongeorganiseerd.

Badkamerseep vol hare. Miere oral. Mense het nie geweet ons het bespreek. Gif lê oral gestrooi. Kokkerot op kussing met aankoms. Braai vuil. Nee, sal nooit weer soontoe gaan nie.

Lucas M - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Lucas M

The road to the place from main road one had to cross the river which during raining days it overflows. Rooms too small.

There were dogs that licked the braai stand. Not enough light at night. Rooms not tidy. Not even a car port nor a security guard in the yard.

Vanaf R750
R750 R563
per nag, vir 2 mense
Vanaf R750
R750 R563
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 36 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Erfdeel 20, Avontuur, Langs die R38, Badplaas, 1190, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDZkZjk1MDhhLWYwZTMtNDk4MC1iNjIyLTlmZDdhNDZlZjcyMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R750 nouVanaf R563 per nag, vir 2 mense 59 5 1 5 Portion 20 Avontuur Off the R38 1190 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 09:00 -25.940277777778 30.519166666667

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang