Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mountain View Room

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Sonja Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 18 resensies vir Mountain View Room
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.8/5
Sonja D - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja D

Stil, rustig, naby die natuur en rustig.

Baie lekker intiem en ontspanne. 'n Stil, lees en ontspan wegbreek. Lieflike berguitsig en my hondjie was veilig en kon alleen buite rondhardloop met die veilige omheining. Alles wat nodig was, is reeds daar. Lieflike opset en ek sal beslis weer daar bespreek.

Ann-marie E - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ann-marie E

Eventful.

It was wonderful at the Mountain View room. Had a few cute visitors from the mountain.

Oswald K - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Oswald K

Hemels.

Heerlik en gerieflik gebly! Alles en nog wat word voorsien. Die rustigheid en natuurlewe was hemels.

John A - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John A

Lovely and peaceful.

Very enjoyable, and the coffee and rusks were excellent and generous.

Sergio M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sergio M

Amazing.

It was amazing. I enjoyed myself and it was very peaceful. Everything is within walking distance.

Yvonne K - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvonne K

Awesome and enjoyable! Small details attended to made it so comfy and so nice!

Absolutely recommend Mountain View Room!

Elmarie J - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie J

Die rustigheid vanself.

Perfekte ligging vir 'n wegbreek saam met jou geliefde. Baie privaat. Baie netjies en maklik bereikbaar. Kan nie wag vir ons volgende wegbreek nie. Baie dankie Sonia vir die vriendelike ontvangs en gasvryheid.

Matthew H - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Matthew H

Awesome place to stay.

Pringle bay is such a special place. The Mountain View Room made it extra special. The view of the mountains are spectacular. Lovely hostess Sonja.

Henko S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Henko S

Pragtig, privaat en goed toegerus.

Die eenheid is netjies en skoon. In die kombuisie is daar alles wat 'n mens kan nodig hê. Winkels en eetplekke is klipgooi van die eenheid. Die gordyne laat baie sonlig in die oggend in en het dit moeilik gemaak om, op ons vakansie, laat te slaap. Netflix, DStv en WiFi was 'n lekker verrassing gewees by die eenheid. Ons het die kuier en rustige omgewing baie geniet.

Bronwin K - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Bronwin K

Rustig.

Plekkie is reg vir 'n romantiese wegbreek. Of net self as 'n paartjie alleentyd wil spandeer. Dankie.

Elize V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize V

Gorgeous. Loved it!

The beautiful garden with a 180-degree mountainous view. The room was very comfy with all your needs catered for in the kitchenette. Rusk for me and even biscuits for the dogs. You join dreamland as soon as your head hits the pillow. Highly recommend!

Janika C - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janika C

Ongelooflik lekker, gesellig en pragtig.

Die eenheid is toegerus met alles wat mens aan kan dink wat nodig is. Baie gesellig uitgelê. Asemrowende uitsig oor die berge. Heerlike bad waarin mens kan ontspan. Die gasvrou se diens was baie profesioneel, vriendelik en behulpsaam.

Demitri B - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Demitri B

Clean, quiet and close enough for a quick breakaway.

Thoroughly enjoyed our stay in a neat, clean and affordable place with a stunning view to wake up to. Rumi was a special surprise treat when she came to visit us in the mornings.

Kenneth M - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kenneth M

Fantastic and peaceful.

It was value for money.

Jacques B - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jacques B

Baie rustig.

Alle reëlings was maklik om te doen. Privaat en baie stil. Tog naby genoeg aan winkels en die see. Ons beveel dit aan.

Michael L - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Michael L

Very nice place to be.

It was one of the best places I've ever spend time. It was so calm relaxing and peaceful.

Sanmari P - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Sanmari P

Pragtige ligging, en mooi verblyf.

Sal net graag 'n paar voorstelle wil maak, asb. Geen diefwering voor skuifdeur of badkamervenster nie, so snags is daar geen veilige opsie vir ventilasie nie, aangesien alles toegetrek moet word. Televisie het nie gewerk nie, ons is ook nie vooraf daaroor ingelig nie. Die eienaar se hondjie het tydens ons buite braai heeltyd vir ons gegrom en blaf deur die skeiding reg langs die braai.

Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 15:00
  • Adres: Kortstraat 405, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAwC6MxYsjuxiBgrQjFILkkNvgwzFYQA5fZr8JGfRbHmP4WRC6wm?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 18 5 1 5 405 Kort Street Pringle Bay 7196 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-20:00 15:00 -34.353482471823 18.832547545113

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang