Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mountain View Room

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Sonja D
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Stil, rustig, naby die natuur en rustig. Baie lekker intiem en ontspanne. 'n Stil, lees en ontspan wegbreek. Lieflike berguitsig en my hondjie was veilig en kon alleen buite rondhardloop met die veilige omheining. Alles wat nodig was, is reeds daar. Lieflike opset en ek sal beslis weer daar bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ann-marie E
Kort verblyf
5.0
Mei 2024

Eventful. It was wonderful at the Mountain View room. Had a few cute visitors from the mountain.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Oswald K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Hemels. Heerlik en gerieflik gebly! Alles en nog wat word voorsien. Die rustigheid en natuurlewe was hemels.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

John A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Lovely and peaceful. Very enjoyable, and the coffee and rusks were excellent and generous.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sergio M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2024

Amazing. It was amazing. I enjoyed myself and it was very peaceful. Everything is within walking distance.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yvonne K
Lang verblyf
5.0
Apr 2023

Awesome and enjoyable! Small details attended to made it so comfy and so nice! Absolutely recommend Mountain View Room!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmarie J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Die rustigheid vanself. Perfekte ligging vir 'n wegbreek saam met jou geliefde. Baie privaat. Baie netjies en maklik bereikbaar. Kan nie wag vir ons volgende wegbreek nie. Baie dankie Sonia vir die vriendelike ontvangs en gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Matthew H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2022

Awesome place to stay. Pringle bay is such a special place. The Mountain View Room made it extra special. The view of the mountains are spectacular. Lovely hostess Sonja.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henko S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2022

Pragtig, privaat en goed toegerus. Die eenheid is netjies en skoon. In die kombuisie is daar alles wat 'n mens kan nodig hê. Winkels en eetplekke is klipgooi van die eenheid. Die gordyne laat baie sonlig in die oggend in en het dit moeilik gemaak om, op ons vakansie, laat te slaap. Netflix, DStv en WiFi was 'n lekker verrassing gewees by die eenheid. Ons het die kuier en rustige omgewing baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Sonja Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 15:00
  • Adres: Kortstraat 405, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAwC6MxYsjuxiBgrQjFILkkNvgwzFYQA5fZr8JGfRbHmP4WRC6wm?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 18 5 1 5 405 Kort Street Pringle Bay 7196 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-20:00 15:00 -34.353482471823 18.832547545113

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang