Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mountain View Room

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Esme L
Kort verblyf
5.0
Feb 2025

Hidden gem. Very relaxing stay. Surrounded by beautiful nature and very peaceful! The privacy and views were our favourite aspects. Close to the shops as well!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rebecca W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Easy and comfortable. Great location. Well-equipped kitchen. Wonderful and comfortable room with a lovely outside living area. A very well-equipped kitchen. Beautiful view of the mountains. The host provided a standing fan to ease the heat of the day, which was greatly appreciated.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carl A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Goed geleë verblyf wat mens naby aan die natuur bring. Heerlike kompakte verblyf wat aan al ons behoeftes voldoen het. Mooi uitsig op die berge en naby aan die see en sentrale besighede. Sterk aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daniel B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Pragtige omgewing, skoon en netjiese eenheid. Wat 'n plesier! Die eenheid was baie mooi, skoon en vars, en die omgewing is ongelooflik mooi. Wat die TV aanbetref, ons is nie eintlik TV kykers nie, en die feit dat die TV onklaar geraak het, het ons nooit gesteur nie. Dit het my egter ontgaan om jou daarvan te sê, en ek besef dit sou beter wees om dit dadelik te rapporteer. Aanvaar asb. ons verskoning daarvoor.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danelle B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Dit was heerlik. Ja, ons sal beslis teruggaan - privaat, doodstil, alles wat ons kon benodig was voorsien, baie netjies en skoon, naby winkel. Ek en my man kon ontspan. Die bergomgewing en voëllewe was perfek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tertia A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Dankie vir 'n baie lekker rus! Jy sal ons beslis weer sien in die toekoms! Ons het vreeslik lekker gerus by Mountain View Room. Dit was die perfekte grootte vir ons twee, lekker naby aan alles en baie rustig. Alles was mooi netjies en ons wou glad nie huis toe kom nie. Die dorp self was net so gasvry en vriendelik. Ons het oral geëet en rondgeloop. Sonja het 'n hele leêr in die kamer oor die dorp wat 'n groot hulp was met bobbejane op ons eerste oggendstappie en ook waar om in te loer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonja D
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Stil, rustig, naby die natuur en rustig. Baie lekker intiem en ontspanne. 'n Stil, lees en ontspan wegbreek. Lieflike berguitsig en my hondjie was veilig en kon alleen buite rondhardloop met die veilige omheining. Alles wat nodig was, is reeds daar. Lieflike opset en ek sal beslis weer daar bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ann-marie E
Kort verblyf
5.0
Mei 2024

Eventful. It was wonderful at the Mountain View room. Had a few cute visitors from the mountain.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Oswald K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Hemels. Heerlik en gerieflik gebly! Alles en nog wat word voorsien. Die rustigheid en natuurlewe was hemels.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

John A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Lovely and peaceful. Very enjoyable, and the coffee and rusks were excellent and generous.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Sonja Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R 680
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 680
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 15:00
  • Adres: Kortstraat 405, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAwC6MxYsjuxiBgrQjFILkkNvgwzFYQA5fZr8JGfRbHmP4WRC6wm?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R680 per nag (plek vir 2) 24 5 1 5 405 Kort Street Pringle Bay 7196 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-20:00 15:00 -34.353482471823 18.832547545113

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang