Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mountain Villa 238

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 63 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Luhandri D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Heerlik gebly. Ons was in die area vir 'n troue en het heerlik gebly. So lekker stil en 'n pragtige, rustige huis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Emily E
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Clarens en klas. Pragtige plek, goed toegerus en fantastiese ligging; Clarens dorp is loop-afstand (vir diegene sonder knieg of drank probleme, soos ek) en Golden Gate, 'n klipgooi weg. 'n Tops keuse van verblyf, vir seker!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zelda P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Baie gelukkig gewees met huis en lekker gekuier! Baie lekker gebly. Ruim huis met alles wat jy nodig het en meer! Skoon en netjies!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amanda
Mountain Villa 238
Dankie Zelda. Ons verwelkom julle graag weer as gaste.

Alistair W
Kort verblyf
5.0
Apr 2024

Fantasties. Dit was een van die lekkerste vakansies saam met ons kinders vir ons 50ste huweliksherdenking. Ons het dit geniet en lekker ontspan. Sal enige tyd weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amanda
Mountain Villa 238
Baie bly julle het die tydjie geniet. Was ook lekker om julle te kon verras. Dis hoe ons by Mountain Villa herdenkings vier! Sien uit daarna om julle weer as gaste te verwelkom. MV - Groete

Mariana H
Kort verblyf
5.0
Apr 2024

Heerlik, rustig en sommer net lekker! Pragtige plek. Die huis is pragtig toegerus en was kraakskoon. Asemrowende uitsigte!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amanda
Mountain Villa 238
Baie dankie, Mariana, vir jou terugvoering. Hoop om julle eendag weer as gaste te kan verwelkom. Groete

Elsophie L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Heerlik en gerieflik. Het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amanda
Mountain Villa 238
Dankie vir jou terugvoering, Elsophie. Ons sien uit daarna om julle weer as ons gaste te verwelkom.

Alid V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2024

Baie ruim, gemaklik en veilig. Ons het vreeslik lekker gebly en kan beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jc D
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jul 2024

Wonderful and spacious. The stay was wonderful, we really enjoyed it. The house is beautiful and we really enjoyed the layout. Each room has its own bathroom and the house has a large dining room/lounge.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amanda
Mountain Villa 238
Thank you for taking the time to review us. We are pleased that you enjoyed your stay. Hope to see you again soon. Mountain Villa team

Dino K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Jun 2024

Overall very pleasant stay, unit is well equipped and town/activities were great. Stay was enjoyed and very comfortable. Unit is properly equipped with nothing extra needed. Only 1 issue: the mops used by the cleaning staff had a terrible stench. Unit smelled like rotten eggs and unit had to be deodorised before kids and family could sit inside.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Amanda
Mountain Villa 238
Good day Dino, Thank you for your positive and honest review. I take it to heart and will replace them. Sorry for that. We would however love to welcome you in future as our guests again. Greetings, Amanda Mountain Villa

Sandra-lee S
Kort verblyf
5.0
Des 2023

Dit was wonderlik. Dit het net te vinnig gegaan. Ons sal weer by Mountain Villa 238 wil woon. Alles was so mooi en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amanda
Mountain Villa 238
Dankie Sandra-Lee. Ons sien uit daarna om julle weer as gaste te verwelkom.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Amanda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 63

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R2 730
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R2 730
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R711, Clarens Gholflandgoed, Clarens, 2790, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb9f675e3014ebf8035c7535e1349470782c2ddacfecbc08ad1cbbecc934e06072af868b9fd0ec589e05076f578a2147eba59?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 730 per nag (plek vir 8) 63 5 1 5 R711 Clarens Golf Estate 2790 Vrystaat 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -28.512554888133 28.433377792621

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang