Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mountain Villa 238

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Amanda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 63

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 63 resensies vir Mountain Villa 238
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Luhandri D - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Luhandri D

Heerlik gebly.

Ons was in die area vir 'n troue en het heerlik gebly. So lekker stil en 'n pragtige, rustige huis.

Emily E - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emily E

Clarens en klas.

Pragtige plek, goed toegerus en fantastiese ligging; Clarens dorp is loop-afstand (vir diegene sonder knieg of drank probleme, soos ek) en Golden Gate, 'n klipgooi weg. 'n Tops keuse van verblyf, vir seker!

Zelda P - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda P

Baie gelukkig gewees met huis en lekker gekuier!

Baie lekker gebly. Ruim huis met alles wat jy nodig het en meer! Skoon en netjies!

Mountain Villa 238 se terugvoer

Dankie Zelda.
Ons verwelkom julle graag weer as gaste.

Mountain Villa 238
Alistair W - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alistair W

Fantasties.

Dit was een van die lekkerste vakansies saam met ons kinders vir ons 50ste huweliksherdenking. Ons het dit geniet en lekker ontspan. Sal enige tyd weer gaan.

Mountain Villa 238 se terugvoer

Baie bly julle het die tydjie geniet.
Was ook lekker om julle te kon verras. Dis hoe ons by Mountain Villa herdenkings vier!
Sien uit daarna om julle weer as gaste te verwelkom.
MV - Groete

Mountain Villa 238
Mariana H - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariana H

Heerlik, rustig en sommer net lekker!

Pragtige plek. Die huis is pragtig toegerus en was kraakskoon. Asemrowende uitsigte!

Mountain Villa 238 se terugvoer


Baie dankie, Mariana, vir jou terugvoering.
Hoop om julle eendag weer as gaste te kan verwelkom.
Groete

Mountain Villa 238
Elsophie L - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsophie L

Heerlik en gerieflik.

Het baie lekker gebly.

Mountain Villa 238 se terugvoer

Dankie vir jou terugvoering, Elsophie.
Ons sien uit daarna om julle weer as ons gaste te verwelkom.

Mountain Villa 238
Alid V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alid V

Baie ruim, gemaklik en veilig.

Ons het vreeslik lekker gebly en kan beslis aanbeveel.

Jc D - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jc D

Wonderful and spacious.

The stay was wonderful, we really enjoyed it. The house is beautiful and we really enjoyed the layout. Each room has its own bathroom and the house has a large dining room/lounge.

Mountain Villa 238 se terugvoer

Thank you for taking the time to review us.
We are pleased that you enjoyed your stay.
Hope to see you again soon.
Mountain Villa team

Mountain Villa 238
Dino K - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dino K

Overall very pleasant stay, unit is well equipped and town/activities were great.

Stay was enjoyed and very comfortable. Unit is properly equipped with nothing extra needed. Only 1 issue: the mops used by the cleaning staff had a terrible stench. Unit smelled like rotten eggs and unit had to be deodorised before kids and family could sit inside.

Mountain Villa 238 se terugvoer

Good day Dino,
Thank you for your positive and honest review.
I take it to heart and will replace them.
Sorry for that.
We would however love to welcome you in future as our guests again.
Greetings,
Amanda
Mountain Villa

Mountain Villa 238
Sandra-lee S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra-lee S

Dit was wonderlik. Dit het net te vinnig gegaan.

Ons sal weer by Mountain Villa 238 wil woon. Alles was so mooi en netjies.

Mountain Villa 238 se terugvoer

Dankie Sandra-Lee.
Ons sien uit daarna om julle weer as gaste te verwelkom.

Mountain Villa 238
Zelda S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda S

Uitstekende waarde vir geld. Moeiteloos, gerieflik, stylvol en gemaklik.

Fantasties gerieflik en smaakvol ingerig. Hoogs aan te bevele. 'n Ekstra lekkerte was die skoonmaak in die oggende. Sal beslis weer hier kom bly.

Mountain Villa 238 se terugvoer

Dankie Zelda, ons waardeer jou terugvoering.
Ons sien uit daarna om julle weer te verwelkom.
Groete
Amanda

Mountain Villa 238
Amanda K - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda K

Pragtige natuur en baie eetplekke in Clarens.

Die huis is baie gerieflik ingerig vir 6 volwassenes met die hoofslaapkamer en sy en suite-badkamer apart van die ander kamers. Ander slaapkamers het ook elk hul eie en suite-badkamers wat baie gerieflik was.

Stephen S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephen S

Uitstekende prentjie mooi verblyf!

Die verblyf was uitstekend, baie goed geleë en verskriklik netjies. Sal definitief weer gaan!

Martha N - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martha N

Fantastiese verblyf. Super netjies, goeie gehalte beddegoed en meubels.

Alles wat jy nodig het, is tot jou beskikking. Eenheid is fantasties toegerus, elektriese komberse op beddens, kwaliteit beddegoed, alles is silwerskoon. Skottelgoedwasser en kaggelkombersies voor die TV.

Mountain Villa 238 se terugvoer

Marlize baie dankie vir jou mooi resensie! Bly julle het julle kuier geniet!
Groete

Mountain Villa 238
Natassia R - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natassia R

Baie netjiese en gerieflikke verblyf! Ons het ons naweek baie geniet.

Sien sterre.

Ezitte S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ezitte S

Cosy, relaxing time.

We had a wonderful time in Clarens. It was our third stay in this unit and we would highly recommend it. It was clean, a lovely location, and definitely value for money.

Henk P - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henk P

Wonderlike naweek met puik geriewe.

Sien sterre.

Francis R - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francis R

Veilig, netjies en asemrowend.

Weereens baie lekker hier gebly. Die beste plek om te bly, veral met elke kamer wat sy eie badkamer het. Ek hou van die plek, want is toegerus met als wat jy nodig het. Dit is die eerste keer dat ek in die winter hier was. Die kaggel is 'n bonus en die lekker elektriese komberse. Waardeer die uitsig elke keer. Als is so netjies en die diens was weereens puik. Baie dankie.

Amelia M - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amelia M

Netjies en ruim. Ten volle toegerus vir die koue.

Sien sterre.

Marietjie O - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie O

Perfek geleë, rustig, veilig en gerieflik.

Fantastiese huis! Perfekte ligging! Huis is smaakvol, lekker linne en handdoeke en kombuis en ten volle toegerus. Heerlike kuierstoep! Sal terug wees vir nog 'n kuier en die vergunning ten opsigte van ons kleinkind, sal dit altyd onthou. Hierdie huis is net so perfek!

Ben V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben V

Veilig en netjies.

Sal definitief aanbeveel.

Aldelize V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aldelize V

Ons sal beslis weer in Mountain Villa bly.

Netjies, skoon en rustig. Elke kamer het sy eie badkamer wat dinge baie gerieflik maak. Ons was daar met 'n 6-maande-oue baba en het ongelooflik lekker gebly.

Santie R - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Santie R

Alles was perfek.

Pragtige huis, netjies skoon en baie gerieflik. Het al ons verwagtinge oortref. Die kaggel was 'n bonus.

Marina V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marina V

Baie lekker gebly. Dankie vir 'n netjiese, skoon huis.

Miskien moet die yskas na gekyk word. Dit het nie baie koud gemaak nie, andersins was ons baie tevrede. Sal vir seker weer kom.

Francois D - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois D

Puik verblyf!

Pragtige plek. Baie netjies en skoon met baie spasie. Die ligging is perfek om Clarens omgewing te verken. Kommunikasie was uitstekend. Sal vir seker weer by Mountain Villa 238 tuisgaan.

Ryan W - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ryan W

Very relaxed, perfect location to unwind.

The Villa was amazing, 3 full en-suite bathrooms, super clean with fully equipped kitchen. Dining table, lounge area and balcony very comfortable. Our only negative would be the size of little TV, 40" screen size for a unit of this quality should be a standard feature. All in all, we were all very impressed. Would definitely recommend.

Mountain Villa 238 se terugvoer

Thank you Ryan glad you enjoyed your stay. Regards

Mountain Villa 238
Anita B - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita B

Uitstekend.

Alles was perfek. Baie behulpsaam. Baie dankie.

Mountain Villa 238 se terugvoer

Baie dankie vir jou resensie Joanita. Ek is bly julle het lekker gekuier. Hoop om weer in die toekoms te sien.
Groete

Mountain Villa 238
Charlene F - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene F

Die eenheid het alles in wat nodig is vir 'n heerlike kuier. Die skoonmaakdiens ook op tyd en vriendelike diens word gelewer.

Rustige omgewing. Redelik sentraal. Stap in die landgoed kan met gemak gebeur, sonder om onveilig te voel. Skoon en netjiese eenheid.

Mountain Villa 238 se terugvoer

Bly julle het die tyd in Clarens geniet.
Groete

Mountain Villa 238
Elanie V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elanie V

Wil weer terugkom.

Die huis is tot die fynste detail beplan. Daar is alles en nog meer wat ons nodig gehad het. Ons Sal vir seker weer terugkom en langer bly. Die huis is mooier en beter as wat die foto's kan beskryf.

Mountain Villa 238 se terugvoer

Baie dankie Elanie, by julle het kuier geniet en sien uit om julle in toekoms weer te akkommodeer

Mountain Villa 238
Jenny L - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenny L

Well recommended and worth a return visit.

Our family of 6 adults stayed at Mountain Villa for 6 nights - each having our own very comfortable bedroom with full en-suite bathroom including bath and separate shower. Two bedrooms opened up onto a large, covered patio with lovely views over a small dam and mountain and distant views over Clarens. The Villa is bright, well decorated and spacious with enough seating for everyone both inside and outside, a wood burning fire in the lounge, braai on the patio and well equipped kitchen including a dishwasher. There is a full DStv package. The Villa is very well maintained with a single garage, an undercover parking and open parking and is set in a beautiful, friendly, Golf Estate with good security and lovely walks both within it's boundaries and close by. Clarens is 10 minutes away by car. It is fully serviced and our Lady, Hilda, was just lovely. Well recommended and worth a return visit.

Mountain Villa 238 se terugvoer

Thank you for your lovely review! Glad you had a good stay and looking forward to accommodating you again in the future.

Mountain Villa 238
Zelda T - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda T

Heerlik, rustig.

Dit was wonderlik gewees. Net wat ons nodig gehad het.

Mountain Villa 238 se terugvoer

Bly julle het lekker gekuier, hoop om weer in toekoms te sien.

Mountain Villa 238
Sonia V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonia V

Dit was vreeslik lekker. Agent ongelooflike diens. Die beste. Dadelik gehelp met alles.

Great, alles het gewerk en alles mooi, netjies en skoon. Dit was perfek gewees. Sal weer gaan in die toekoms. Dankie. Wat van WiFi.

Mountain Villa 238 se terugvoer

Dankie Sonia, hoop om julle weer te sien in die toekoms.
Groete

Mountain Villa 238
Charl Z - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charl Z

Baie lekker!

Baie lekker en mooi!

Mountain Villa 238 se terugvoer

Ek is bly julle het dit geniet.
Groete

Mountain Villa 238
Rian S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rian S

Gerieflike wegbreek-verblyf op 'n veilige gholflandgoed in Clarens vir 6 mense.

Mountain Villa 238 is goed geleë, skaars 1 km vanaf die middedorp met talle kuierplekke waar mens 'n hele Saterdag kan spandeer. Die huis is gerieflik ingerig vir 6 mense. Ons was gedurende Julie 2022 daar. Die beddens het heerlike elektriese komberse, genoeg en netjiese beddegoed en komberse. Elke kamer het sy eie verwarmer en die heerlike kaggel maak die hele huis warm. Onthou net om jou eie hout vir die kaggel en braai te bring (maar dis ook beskikbaar by die stalletjies 600 m vanaf die huis). Die huis het DStv. Inkom by die hek is bietjie van 'n beslommernis, maar as mens net eers die eerste keer in is, werk dit verder met 'n kode. Sleutels word op die perseel gebêre, so in- en uittrek is sonder pyn! Beligting tydens kragonderbrekings is bietjie skraps, so bring maar 'n ekstra flitsie.

Elma P - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elma P

Mooi, netjiese, skoon en goed toegeruste akkommodasie.

Die Villa was skoon, netjies en goed toegerus met goeie kwaliteit linne, handdoeke en breekware. Daar kom niks kort nie. Daar word ook voorsiening gemaak vir koue weerstoestande. Die natuurskoon, rus en vrede vir jou siel, is wonderlik.

Mountain Villa 238 se terugvoer

Dankie Elma vir jou terugvoer, hoop om julle weer in die toekoms te kan akkommodeer.
Groete,
Janine

Mountain Villa 238
Rose X - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rose X

Perfect, no complaints at all.

I somehow expected WiFi connection for my stay, as I had a bad connection with my own network.

Mountain Villa 238 se terugvoer

Thank you Rose, glad you enjoyed your stay.
Regards,
Janine

Mountain Villa 238
Toni M - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Toni M

Beautiful villa in a very secure setting.

We had a very relaxing stay. The villa was immaculately clean and had everything you needed. We will definitely visit again.

Mountain Villa 238 se terugvoer

Thank you Toni.
I am glad you enjoyed your stay.
Regards

Mountain Villa 238
June W - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
June W

Ongelooflik lekker.

Elke sekonde geniet met 'n week se stadsgejaag. Perfekte naweekwegbreek. Die ligging was perfek, netheid, waarde vir geld. Stilte en veiligheid. Ons sal dit beslis aanbeveel vir enige vriende of familie wat wil wegbreek vir 'n naweek.

Mountain Villa 238 se terugvoer

Baie dankie vir jou resensie, bly julle het dit geniet.

Mountain Villa 238
Pai M - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pai M

We had a great time.

There place is clean, secured, beds are comfortable, I enjoyed my stay.

Mountain Villa 238 se terugvoer

Thank you Pai.

Mountain Villa 238
Louise V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise V

Heerlike wegbreek!

Pragtige huis met alles wat jy nodig het. Die eienaar was ongelooflik behulpsaam met al ons navrae. Sal sonder twyfel die plek aanbeveel.

Mountain Villa 238 se terugvoer

Baie dankie Louise. Is bly julle het dit geniet. Hoop om julle weer in toekoms te akkommodeer. Mooi bly.

Mountain Villa 238
Marius S - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius S

Uiters netjies, moderne en goed toegeruste blyplek. Sal beslis weer teruggaan.

Sien sterre.

Mountain Villa 238 se terugvoer

Baie dankie Marius vir jou terugvoer, sien uit om julle weer te akkommodeer, Groete

Mountain Villa 238
Ricky C - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ricky C

Good amenities and secure location close to everything we needed.

See stars.

Maryke B - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryke B

Waarde vir geld! Alles is netjies en skoon.

Ons het dit vreeslik geniet. Alles is mooi skoon en netjies, luukse beddegoed en handdoeke. Ons sal definitief weer daarso gaan bly.

Mountain Villa 238 se terugvoer

Bly julle het die tyd in Clarens geniet.
Tot weersiens.

Mountain Villa 238
Francois H - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Francois H

Was baie aangenaam en ons sal weer daar bly, maar in die somer.

Die verblyf was baie lekker, die verwarmers in die hoofslaapkamer was buite werking en dit het die huis baie koud gemaak. Ek sal egter weer daar bly, maar in die somer.

Mountain Villa 238 se terugvoer

Bly julle het die tyd in Clarens geniet.

Mountain Villa 238
Sakkie M - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sakkie M

Baie lekker

Ons het 'n baie lekker tyd gehad ongeag die lockdown. Een van ons vriende vermis ongelukkig 'n denimbaadjie wat sy eers agtergekom het toe sy inpak, verder geen probleme nie, en sal dit vir vriende aanbeveel.

Mountain Villa 238 se terugvoer

Ek sal probeer uitvind van die baadjie! Bly julle het die tyd in Clarens geniet!

Mountain Villa 238
Nooreen T - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nooreen T

Clean, comfortable and well equipped.

Mountain Villa 238 was a wonderful location, very spacious and comfortable. The kitchen was well equipped. Just a note that if you require a clean towel every day or second day to bring your own along as the estate only changes towels on the third day of your stay.

Mountain Villa 238 se terugvoer

Thank you Nooreen.
Regards

Mountain Villa 238
Magda M - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda M

Baie goed toegerus en die stoep agter met 'n uitsig op die berg is dieperfekte plek om te ontspan.

Ruim kamers en ruim leefareas, 3 volle badkamers en uitstekende toegeruste kombuis. Beddens en linne was wonderlik. Skoon en netjies. Naby aan die dorp as mens iets nodig het en naby aan Golden Gate vir uitstekende hikes. Kinders het lekker fietsgery. Sal beslis weer gaan!

Mountain Villa 238 se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer Magda, bly julle het lekker gebly en gekuier. Sien uit om julle in die toekoms weer te akkommodeer. Groete

Mountain Villa 238
Barbara Z - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barbara Z

Baie lekker plek, genoeg spasie en pragtige view!

Lekker plek, waarde vir geld!

Mountain Villa 238 se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer, Barbara! Bly julle het die tyd in Clarens geniet. Groete

Mountain Villa 238
Susan W - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan W

Gerieflike verblyf met niks wat kort nie.

Baie mooi, skoon en gerieflike huis! Dit het alles wat mens nodig het vir 'n naweekkuier. Dit was ook maklik om toegangskodes gereël te kry by die estate vir ons en ook ons vriende wat kom kuier het. Sal sonder twyfel weer daar bly.

Mountain Villa 238 se terugvoer

Hallo Susan,
Baie dankie vir die terugvoering,
Bly julle het die tyd geniet in Clarens en ons sien uit om julle weer te akkommodeer,
Groete

Mountain Villa 238
Francis R - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francis R

Fantasties, wonderlik, asemrowend!

Ek het lanklaas in so 'n goed toegeruste plek gebly. Daar was geen tekorte, veral in kombuis nie. Dit is wonderlik dat elke kamer toegerus is met sy eie badkamer. Die stoep se uitsig is fantasties en so heerlik om in die oggend en met sonsondergang daar te sit en die uitsig te waardeer. 'n Defeinitief vir my. Dit is hoekom ek altyd gebruik maak van dié webtuiste. Baie dankie.

Mountain Villa 238 se terugvoer

Hallo Francis
Baie dankie vir jou mooi resensie, ek is so bly julle het die tyd in Clarens geniet. Hoop om julle weer te kan akkommodeer in die toekoms. Mooi bly! Groete.

Mountain Villa 238
Venia C - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Venia C

Baie Netjies

Puik Verblyf Sal dit aanbeveel.

Mountain Villa 238 se terugvoer

Baie dankie vir terugvoer Venia, bly julle het Clarens geniet. Groete

Mountain Villa 238
Hannah V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannah V

No complaints at all. Everything was neat and working.

Place offers big spacious bedrooms each with a full en suite bathroom and a wonderful view! Value for money. Would 100% recommend!

Mountain Villa 238 se terugvoer

Thank you for the feedback, Hannah, glad you enjoyed your stay. Hope to see you again in the future.

Mountain Villa 238
Louwrina S - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louwrina S

Heerlike naweek, fantastiese omgewing. Diens was uitstekend, kon weer in die natuur ontspan.

Wat 'n pragtige plek. Die mense is vriendelik en behulpsaam. Ons kon elke dag die sonsopkoms en -ondergang op die patio geniet. Dit was so lekker om die natuur en sy geluide elke dag te kon indrink. Hulle sien my definitief sommer gou weer.

Mountain Villa 238 se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer, Louwrina, so bly julle het die tyd in Clarens geniet
Ons sien uit om julle weer te ontvang.
Groete

Mountain Villa 238
Zelda T - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda T

Dit was 'n heerlike, rustige tyd.

Die plek het alles wat 'n mens nodig het. Dit is baie stil, en rustig daar. Baie dankie.

Mountain Villa 238 se terugvoer

Hallo Zelda,
Baie dankie vir jou terugvoer, bly julle het die tyd in Clarens geniet. Sien uit om julle weer eendag te ontvang.
Groete

Mountain Villa 238
Dawid J - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawid J

Very nice.

The stay was super nice.

Mountain Villa 238 se terugvoer

Thank you, Dawid.
Glad that you enjoyed your stay and time in Clarens.

Mountain Villa 238
Johann L - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann L

It was the best place to stay in.

See stars.

Gawie G - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gawie G

Lieflike, goed toegeruste huis!! Dalk oorweeg om dakwaaiers of air con in slaapkamers te sit!

Kombuis is baie goed toegerus en 3 slaapkamers met 3 vol badkamers baie gerieflik. Kuierareas baie gesellig!

Renette F - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Renette F

Baie lekker.

Lekker geslaap en gekuier, dankie.

Belinda A - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Belinda A

Goed toegerus, pragtige uitsig en gerieflik.

Alles wat jy nodig het vir die perfekte vakansie. Mooi, skoon, rustig en veilig.

Mountain Villa 238 se terugvoer

Hallo Belinda, baie dankie vir jou terugvoer en is bly julle het Clarens geniet. Groete

Mountain Villa 238
Tsepang T - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tsepang T

It was great, lovely time.

It was a lovevely experience, the atmosphere was great. The kids enjoyed it the most and everything was within reach.

Mountain Villa 238 se terugvoer

Thank you Ts'epang glad you enjoyed your stay, appreciate your feedback.

Mountain Villa 238
Claudia A - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claudia A

Spacious, clean and very well located.

We thoroughly enjoyed our stay. The villa was a lovely size and had all the necessities. The cleaning lady was very sweet and we would definitely like to return to Clarens and stay here again.

Mountain Villa 238 se terugvoer

Thank you Claudia, appreciate your feedback and glad you enjoyed your stay.

Mountain Villa 238
Simone J - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simone J

Uitstekend.

Baie dankie vir 'n absoluut heerlike blyplekkie. Kan die plekkie aanbeveel.

Mountain Villa 238 se terugvoer

Baie dankie Marionette waardeer jou terugvoer.

Mountain Villa 238
Andries P - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries P

Waarde vir geld.

Baie netjiese verblyf en als goed gereël. Sal verseker weer daar bly in die toekoms.

Mountain Villa 238 se terugvoer

Dankie Andries bly julle het die tyd in Clarens geniet, waardeer jou terugvoer.

Mountain Villa 238
Vanaf
Vanaf R2 730
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R2 730
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R711, Clarens Gholflandgoed, Clarens, 2790, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb9f675e3014ebf8035c7535e1349470782c2ddacfecbc08ad1cbbecc934e06072af868b9fd0ec589e05076f578a2147eba59?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 730 per nag (plek vir 8) 63 5 1 5 R711 Clarens Golf Estate 2790 Vrystaat 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -28.512554888133 28.433377792621

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang