Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mountain Villa 238

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R711, Clarens Gholflandgoed, Clarens, 2790, Vrystaat
  • Vanaf R2 750 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Mountain Villa 238 skuil op 'n gholflandgoed in Clarens in die Malutiberge en Rooiberg se voorheuwels. Dié Vrystaatse dorpie is naby die Golden Gate Nasionale Park en is die ideale oornagplek onderweg na Lesotho se bergkoninkryk.

Dié vakansiehuis beskik oor 3 slaapkamers met en suite-badkamers en slaapplek vir 6 volwassenes en 2 kinders. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en direkte toegang tot die stoep. Die tweede kamer het 'n dubbelbed en lei ook na die stoep. Daar is ook 2 klein matrasbeddens vir kinders onder 15 jaar en jonger. Die derde kamer het 2 enkelbeddens. Elke kamer het 'n en suite-badkamer.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, ketel, skottelgoedwasser en toonbank met stoele. Die leefarea het 'n kaggel, TV met DStv en 'n sitkamerstel. Die eenheid het ook 'n braai-area en 'n sitarea op die stoep. Parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

'n Toesluitmotorhuis vir een voertuig met onderdakparkeerplek vir 'n tweede voertuig is beskikbaar.

Clarens bied 'n verskeidenheid restaurante en koffiewinkels, 'n pamperlang-dagspa, sowel as kunsgalerye, winkels en 'n boetiekbierbrouery. 'n Paar gewilde aktiwiteite sluit 'n besoek aan die Bewarea, staproetes, perdry en 4x4-avonture in.

Kamer-opset

Slaapplek vir 8 mense 3 Slaapkamers 3 Badkamers, 3 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

4

1 x Dubbelbed

1 x Kindermatras vir 2

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 64 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Luhandri D
Saam met vriende
5.0
Heerlik gebly. Ons was in die area vir 'n troue en het heerlik gebly. So lekker stil en 'n pragtige, rustige huis.
Sep 2024
Emily E
Saam met vriende
5.0
Clarens en klas. Pragtige plek, goed toegerus en fantastiese ligging; Clarens dorp is loop-afstand (vir diegene sonder knieg of drank probleme, soos e...
Sien meer
Jul 2024
Zelda P
Saam met vriende
5.0
Baie gelukkig gewees met huis en lekker gekuier! Baie lekker gebly. Ruim huis met alles wat jy nodig het en meer! Skoon en netjies!
Jun 2024
Alistair W
5.0
Fantasties. Dit was een van die lekkerste vakansies saam met ons kinders vir ons 50ste huweliksherdenking. Ons het dit geniet en lekker ontspan. Sal e...
Sien meer
Apr 2024
Mariana H
5.0
Heerlik, rustig en sommer net lekker! Pragtige plek. Die huis is pragtig toegerus en was kraakskoon. Asemrowende uitsigte!
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Amanda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 64

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • R711, Clarens Gholflandgoed, Clarens, 2790, Vrystaat
  • Gaste dink Mountain Villa 238 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 750
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R2 750
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R711, Clarens Gholflandgoed, Clarens, 2790, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb9f675e3014ebf8035c7535e1349470782c2ddacfecbc08ad1cbbecc934e06072af868b9fd0ec589e05076f578a2147eba59?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 750 per nag (plek vir 8) 64 5 1 5 R711 Clarens Golf Estate 2790 Vrystaat 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -28.512554888133 28.433377792621

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang