Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Mountainside Guest Suite

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Petro B
Kort verblyf
5.0
Feb 2025

Lekker gebly & geslaap! Pleasant stay in a lovely, safe area. Friendly host; clean and modern room. Parking on the premises. Good value for money!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Manuela O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Perfect. Very helpful and a quite nice room.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Fantastiese verblyfplek. Asemrowende uitsig. Baie tuis gevoel. Diens is puik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques B
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Was elke dag uit en al wat ek nodig gehad het om in die aande terug te keer. Die verblyf was lekker en niks meer nodig om jou kop neer te lê in die Paarl nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Renee S
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

My man het heerlik gebly en was mal oor die wonderlike uitsig. Baie dankie ook N. Ja, dit was baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

M_ P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Ongelooflik lekker. Baie oulik! Sal my beslis weer sien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christopher B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Peaceful and quiet. We had a very peaceful and quiet weekend away.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Santie B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Fantastic. Fantastic! We had a lovely stay, the owners were so loving and welcoming. We felt at home right away! Would definitely recommend staying here. 10/10.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nicola
Mountainside Guest Suite
It was only a pleasure to host such a genuinely lovely young couple! They are welcome back anytime.

Nina B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Skoon, netjies, smaakvol, gerieflik, sentraal, veilig, vriendelike gasvrou. Regtig 'n aangename verblyf gehad by Mountainside. Mooi omgewing. Skoon, netjies, vriendelike gasvrou. Sal beslis weer daar oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nicola
Mountainside Guest Suite
It was an absolute pleasure to host you both. Looking forward to your next visit.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Nicola Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R 955
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 955
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Carletta-straat 30, Paarl, 7646, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6ec369fe2f22d6e03a2e10a0622cb96c5de1683b722053371455db27bd44edcfd363c5d33b7b7d0d6b5cdac7860aba3f22de?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R955 per nag, vir 2 mense 9 5 1 5 30 Carletta Street Paarl 7646 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.730187836183 18.955384178386

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
272829303112345678910111213141516171819202122232425262728123456789
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
272829303112345678910111213141516171819202122232425262728123456789