Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mountainside Sea View Apartment

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Alan Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 8 maande

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 3 resensies vir Mountainside Sea View Apartment
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Roxzanne B - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roxzanne B

Beelskoon en pragtige uitsig.

Ek het die voorreg gehad om my verjaarsdag by Mountainside Sea View Apartment te spandeer. Die woonstel is beeldskoon en het 'n pragtige uitsig vanaf die sitkamer en hoofslaapkamer. Dit is naby verskeie winkels en die strand. Die gasheer was ongelooflik vriendelik en baie behulpsaam. Hy was altyd beskikbaar telefonies en gereed om enige vrae te beantwoord en bystaan te bied. Die woonstel was baie mooi skoon. Die sekuriteit en veiligheid is tops. Ons sal beslis weer bespreek in die sommer.

John J - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John J

Ons wou Muizenberg en omgewing verken en het 'n plek gesoek om te bly.

Ons het lekker gebly. Die woonstel was baie netjies met 'n baie mooi uitsig.

Sulene V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sulene V

Perfect place to put your feet up!

We had a wonderful stay with the most magical view and sunsets. The apartment was well stocked, clean, safe and communication with the host was quick and easy. Will definitely return for some more beach days!

Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cap Michele-keeromstraat 11, Muizenberg, 7945, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb56846d420d2882321ef7a0d86b8137ebd9da6242e35b3816ecdc80c509f09935172603fef7c387dfc403533ce38aef586c7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 11 Cap Michele Close Muizenberg 7945 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.10079189995 18.466080087103

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang