Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mountain View Country Guest House

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Sue Ellen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 50

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 50 resensies vir Mountain View Country Guest House
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Horace T - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Horace T

Lekker stil (plaaslewe) akkommodasie, skoon vars lug was welkom.

Uitstekende verblyf. Goeie geriewe, en goed toegerus. Vriendelike gasheer, en kinders het die spasie en grasperke geniet. Van die beste akkommodasie wat ons nog gebruik het.

Stephan E - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephan E

Fantastic guest house with every comfort in very quiet surroundings.

Dieses Gästehaus ist einfach spitze und muss sich nicht hinter 5 Sterne Hotels verstecken. Die betten sind mega bequem. Alles ist tip top in Schuss. Meine 2 Nächte dort zählen zu den besten in ganz Südafrika! Vielen Dank an Wilhelm und dem ganzen Team des Gästehauses! Ich komme sehr gerne wieder!

Mountain View Country Guest House se terugvoer

We hope this message finds you well and that you are enjoying South Africa until you fly out. We would truly like to thank you for choosing Mountain View. It was an amazing experience meeting you, and we would love to host you again. So until then, our friend Stephan, you keep well!

Mountain View Country Guest House
Conrad B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Conrad B

Die cottage was puik.

Die cottage was klas, klas, en klas. Puik.

Andries D - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andries D

Upscale holiday retreat for big group.

Expensively furnished house with modern fittings. A bit impersonal for me. Very noisy fridge in the kitchen.

Annalise K - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annalise K

'n pragtige oase waar jy veilig kan ontspan.

'n stylvolle, ruim kamer en badkamer in 'n pragtige gastehuis, waar jy alles kry wat jy nodig het. Sal vir seker weer daar stop as ons in die Cradock-omgewing moet oorslaap.

Rautie N - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rautie N

Ons het heerlik gekuier by Mountain View Country Guest House.

Ons het heerlik gebly, die plaas is pragtig, verblyf is baie netjies en skoon. Ek sal beslis weer daar oornag.

Sunet L - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sunet L

Oorslaapplek oppad see toe.

Pragtige, netjiese en baie goed toegeruste gastehuis. Ons het heerlik gebly!

Elna V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elna V

Lieflike oorslaapplek. Ons sal beslis volgende jaar weer bespreek.

Ons het baie lekker gebly. Dit is 'n pragtige, rustige omgewing en die kamers is heerlik koel en baie mooi ingerig.

Dave R - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dave R

A delightful Karoo stay over.

Our host was fantastic. He was very hospitable and great to chat to. The rooms were fantastic, the meals outstanding, and the scenery magnificent.

Pieter V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V

Highly recommend.

Great for business and leisure, well located and central for the Fish River area.

Albert P - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albert P

Ongelooflik.

Mooi uitsig, lekker plaasgevoel gekry.

Gerhard C - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard C

Rustigheid, kalmerend, ontspannend.

Het besluit om vir my verjaarsdag bietjie weg te breek van stad se bedrywighede. Het dit genoem teenoor die eienaar, Wilhelm, en met my aankoms het dié heerlikste sjokolade koek en "sparkles" gewag. Dis dié tipe dinge wat 'n plek spesiaal maak! Die Cottage is ongelooflik toegerus en baie luuks vanaf die meubels tot toerusting tot die beddegoed. Dis privaat en die werf se honde kom sê elke nou en dan "hallo"! Ons was vir die halwe Saterdag deur na die Berg Kwagga Nasionale Park. Dit is die moeite werd! Ek sal Mountain View aanbeveel vir enige iemand wat my ooit sal vra en ek sal sonder twyfel weer teruggaan.

Marionell C - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marionell C

Fantasties.

Absoluut fantasties en sal enige tyd aanbeveel.

Anzel O - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anzel O

Fantasties.

Sal definitief weer daar gaan kuier.

Hempas R - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hempas R

Fantasties, baie lekker.

Sal weer daar bly, baie mooi omgewing.

Julie C - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Julie C

Beautiful. Comfortable.

Everything was lovely.

Riana W - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana W

Fantasties.

Mooi, skoon verblyf. Ontbyt baie smaakvol.

Tian V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tian V

Pragtige omgewing en die rustigheid is fantasties!

Was heerlik om bietjie die Oos-Kaap se mooiheid te ervaar!

David M - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David M

Luxury, clean, comfortable, incredible food.

Best overnight stay venue we've ever had and I'm sure we missed a lot due to just staying over night and leaving the next morning. Clean, comfortable, friendly, efficient, amazing food, upmarket finishings, peaceful. Very worth a stay.

Mari T - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mari T

Fantasties.

Ons het elke oomblik daar geniet! Die plaas en gastehuis is pragtig - ons sal vir seker weer daar bly!

Massimo D - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Massimo D

Very relaxing stay away from city noise.

Very private and away from the crowds. Close to Cradock.

Pieter O - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter O

Baie netjiese en moderne eenheid met alles wat jy mag benodig.

Uiters goed toegeruste eenheid met die beste toerusting en versierings wat van goeie smaak getuig. Aandete was goed maar nie besonders nie.

Mountain View Country Guest House se terugvoer

Baie dankie Pieter vir die resensie, dit was 'n voorreg om vir julle kos te kon gemaak het. Jammer ons lamvleis kon nie vir julle smaakvol wees nie, ongelukkig bied Cradock ook nie veel suikervrye bestanddele of produkte nie. Niks van julle spyskaart het suiker bevat nie en alles was spesiaal aangekoop.

Mountain View Country Guest House
Jurgens K - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jurgens K

Absolute lafenis

Mountain View is ver onderwaardeer vir die koste per nag. Hierdie wonderlike gasteplaas het die beste toebehore, pragtigste dekor, lieflike ruim kamers en die ongelooflike onderdak verhitte swembad. Die eienaar het ons regtig spesiaal laat voel om sy pragtige gastehuis vir ons uit te huur! Sal definitef weer hier gaan vakansie hou.

Pieter V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V

Gasvry, vriendelik, netjies, alles werk.

Uithalerverblyf in die middel van die Karoo op 'n plaas wat uitstekend bestuur word. Gasheer, Wilhelm, is eenvoudig orals, vat raak met sy hande stewig op die stuur, uitstekend ondersteun deur Hannelie en Sue Ellen. Keurige kos.

Michelle L - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle L

Wonderful. Neat, clean and very comfortable.

What a lovely stopover from Jhb to PE. We stayed in the cottage which was beautiful and very comfortable. Will definitely be back.

Np B - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Np B

Fantasties.

Dit is die ideale plek om te rus. Net fantasties.

Berdien V - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Berdien V

Baie mooi en gemaklik! Sal enige tyd weer daar oorbly!

Die kothuis is baie luuks en is toegerus met alles wat mens nodig het! Die omgewing is asemrowend mooi en rustig! Sal dit enige tyd aanbeveel!

Ben V - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben V

Puik verblyf en baie rustige omgewing.

Mountain View is 'n werklike puik plek om oor te bly. Nie net die geriewe nie, maar ook die omgewing. Dit is 'n werkende plaas en jy sien alles. Wilhelm en al die ander persone daar het jou van die begin af laat welkom voel. Maak gerus gebruik van die restaurant. Die sjef is puik en jy sal dit geniet om daar te eet. Ek sal enige tyd aanbeveel en ook weer hier oorbly as ek weer in die omgewing is.

Justin A - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Justin A

Wonderful place.

Endroit magnifique ,décoré avec goût et très bien équipé. Hôtes disponibles et accueillants, ils font leur maximum pour que vous passiez un agréable séjour. La vue sur la montagne est époustouflante et la piscine est tres agreable . L'établissement se trouve à proximité de mountain zebra un petit Park mais avec des paysages merveilleux et de nombreux animaux . A découvrir !

Mountain View Country Guest House se terugvoer

Thank you for your kind words, we are grateful for your amazing ability to admire! All the best for you and your amazing family.

Mountain View Country Guest House
Linky O - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linky O

Wonderlike gasvryheid! Mooi styl

Ons is werklik op die hande gedra. Dit voel of ‘n mens sommer binne ‘n dag vriende word met Wilhelm en sy span! Dankie vir ‘n heerlike 2 dae! Sal beslis weer ‘n draai maak! My kinders 11 en 9 het die plaas en sy honde verskriklik geniet!

Mountain View Country Guest House se terugvoer

Ons sal wat gee om julle weer te sien. Ons hoop dit is sommer 'n wonderlike geseënde jaar vir julle.

Mountain View Country Guest House
Elsje T - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elsje T

Hoogstaande verblyf.

Hierdie is nie goedkoop verblyf nie maar dis waarde vir geld. Gasvrye ontvangs, vriendelike personeel, netjiese, goed ingerigte kamers en uitstekende maaltye. Sal weer gaan.

Graeme C - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Graeme C

Friendly staff and all round good time.

Definitely a worthwhile stop over. Good service.

Klaas E - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Klaas E

Netjiese, huislike verblyf, vriendelike ontvangs en diens.

Sien sterre.

Mountain View Country Guest House se terugvoer

Baie dankie dat u die tyd geneem het om u bydrae te lewer! Wens julle net voorspoed en goeie gesondheid toe!

Mountain View Country Guest House
Melissa K - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa K

Pragtige, netjiese en gasvrye verblyf.

Gasvrye, heerlike verblyf met alles wat 'n moeë reisiger se hart begeer.

Mountain View Country Guest House se terugvoer

Baie dankie Melissa.

Mountain View Country Guest House
Marais V - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marais V

Stylvol en gemaklik.

Akkommodasie is stylvol toegerus, baie netjies en skoon. Ek kan dit beslis aanbeveel.

Hester A J - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester A J

Gasvryheid van hoogstaande gehalte.

Pragtige natuurskoon en plaasatmosfeer. Lekker ontspan. Heerlike ontbyt.

Antoinette D - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette D

Absolute rus en vrede in die mooiste plek ooit!

Wat 'n fantastiese plek in die hart van die Oos-Kaap. Die kinders het hulleself gate uit geniet, ons kon lekker braai, die hond was gelukkig en verder is dit regtig die mooiste binneversiering wat ek nog in 'n blyplek gesien het! Dankie vir die fabulous oorslaap, vriendelike geselsies en die spesiale touches (lekker wyn, die hond se beskuitjie en sjokolade op die kussings). Ons sien julle verseker weer aan die einde van die jaar!

Mountain View Country Guest House se terugvoer

Baie dankie vir die hartlike boodskap, julle maak dit so die moeite werd! Ons hoop om die geleentheid te kry om julle weer te kan bederf!

Mountain View Country Guest House
Anne B - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anne B

A stunning, relaxing overnight stop run by very friendly people.

A happy and relaxing time was spent for 2 nights. The dinners and breakfasts were superb and the attention to detail in the presentation of the food was exceptional.

Mountain View Country Guest House se terugvoer

Thank you, from all of us.

Mountain View Country Guest House
Ludwig S - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ludwig S

Gerieflik, netjies en skoon. Baie smaakvol.

Kinders het baie geniet. Omgewing pragtig.

Sonja S - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja S

Sal beslis weer Mountain View Country Guest House besoek.

Wonderlike ervaring met die beste ontbyt wat ek in 'n lang tyd gehad het. Fantastiese gasvryheid en pragtige area.

Desiree S - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desiree S

Service excellent and meals delicious; accommodation caters for young and old, and very specifically for handicapped visitors.

As an older visitor with a handicap, I was impressed by the safety measures provided. I have seldom encountered this at other venues I have visited through the years. The peaceful farm atmosphere and surroundings were totally to our satisfaction.

Suzette B - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzette B

Beslis die moeite werd om daar te slaap.

Vandat ons daar aangekom het, was ons welkom. Vriendelike ontvangs deur ons gasheer, Wilhelm, en 'n pragtige skoon en gerieflike kamer het die koue van buite verdryf. Daar was vars blomme in ons kamer en luukse gehalte badmiddels asook heerlike sjokolade en ook 'n sjokolade op ons kussing. Wilhelm het self vir ons kom vuurmaak en ons bederf met 'n heerlike kaasbord met sjerrie, biltong en droëwors. Die ontbyt was uit die boonste rakke en ons is daar weg met die vaste voorneme om weer daar oor te bly. Voorwaar 'n juweel!

Thinus P - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thinus P

Fantasties.

Die gasvryheid was fantasties. Heerlike, skoon kamers. Lieflike plek. Sal definitief die plek aanbeveel. Ontbyt was great!

Natalie I - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natalie I

Sommer net twee woorde: ongelooflik lekker!

Dit was asemrowend mooi by Mountain View Country Guest House. Ek was effens huiwerig omdat dit 'n entjie buite die dorp van Cradock was, maar dit was so rustig en absoluut die moeite werd om daai super vars, skoon lug te kon inasem. Dis net wat ons nodig gehad het, uit die gejaag van die stad of dorpslewe. Die geriewe was nie net 5-ster nie, maar ver VER bo ons verwagting. Almal was ongelooflik vriendelik en behulpsaam. Ons was bevoorreg om sommer 'n lekker toertjie op die Mega-boer se plaas te kon beleef. Ek is bitter spyt ons het net een aand oorgeslaap. Ek sal enige tyd hierdie puik gastehuis aan almal aanbeveel. Baie baie dankie Hannelie en al julle mensies wat ons kuier so ongelooflik lekker gemaak het. Mens voel sommer tuis. Julle sal ons baie beslis weer sien. Let wel: Daar was nie genoeg spasie in die gasteboek om te skryf nie, want daar was net te veel om oor te sê.

Mountain View Country Guest House se terugvoer

Ag weet jy, mense soos julle maak die bedryf so lekker om in te wees! Kom kuier weer en ons bederf net meer!

Mountain View Country Guest House
Louise V - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise V

'n Wonderlike ervaring!

Ek kan hierdie gastehuis met absolute vrymoedigheid aanbeveel. Die vriendelikheid en gasvryheid het my onmiddellik laat tuis voel. Die kamer was pragtig en die plaas is ongelooflik mooi. Ek sal beslis weer teruggaan!

Dirk B - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Dirk B

Pragtig, netjies, professioneel en skoon.

Ons was uiters warm verwelkom, al was ons bietjie laat. Die kamers was in 'n uitmuntende toestand. Die gastehuis is modern met enkele plaas-elemente. Dit het 'n netjiese kombuis met 'n binne-braai asook 'n baie lekker buite-braai. Elke oggend word die braaiplek en kombuis skoon gemaak voordat jy ontbyt ontvang. Die ontbyt is baie lekker en vars (vrugte kelkie met 'n vol engelse ontbyt of omelet). Die ontbyt is egter nie ingesluit nie en mens moet 'n ekstra R90 opdok, wat die verblyf effens duur begin maak. Ons was daar vir 'n ramveiling en ons gasheer was baie bedagsaam en het aangebied dat ons ramme in sy kraal kon oornag. Hy het ook die ramme met pille en water voorsien vir die aand. Ons het hierdie gebaar opreg waardeer. Ons het 'n ekstra gas gebring vir die 2de aand wat ons R600 gekos het plus R90 ontbyt, wat ek voel is bietjie duur. Maar afgesien van dit sal ek enige iemand aanraai om daar te oornag veral as jy ramveilings in die omtrek bywoon. Ek sal dit ook aanbeveel om eerder hier op die plaas te oornag as op die dorp self. Absolute puik diens!

Arnold J - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arnold J

Ons gasheer was uiters behulpsaam, die verblyf netjies en silwerskoon en die omgewing pragtig.

Hierdie plaas word deur 'n uithaler-boer bestuur. Die geriewe is netjies en die diens persoonlik en uiters vriendelik. As ons weer in dié geweste kom, sal ons graag weer daar oorslaap.

Willie V - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie V

Wonderlike mense en pragtige area.

Ons het dit baie geniet. Was baie goed ontvang en die kinders het die diere baie Geniet. Sal verseker weer daar bly.

Clive S - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Clive S

We will definitely be returning to soak up the hospitality that Mountain View has to offer.

We had a great experience. No request was too big or too small. The whole family absolutely loved it

Maretha H - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Maretha H

Vriendelike diens.

Baie skoon geriewe.

Vanaf R1 200
R1 200 R960
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 200
R1 200 R960
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas Spekboomberg, Cradock, 5880, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQ4Yzc5MWViLTM1MTAtNDhiYi04NWM0LTgyNjlkMzc5MmMzZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 200 nouVanaf R960 per nag, vir 2 mense 50 5 1 5 Spekboomberg Farm Cradock 5880 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.041372400337 25.477411597967

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang