Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mountainview Guesthouse

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Malcolm Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 53

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 53 resensies vir Mountainview Guesthouse
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Leon T - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon T

Welverdiende rus na lang reis.

Die kamer is goed toegerus. Mooi uitsig van die berg gehad, ontbyt was heerlik. Mense baie gaaf, vriendelik en hulpvaardig.

Abigail C - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abigail C

Great overnight B&B.

Friendly welcome from staff. The room and facilities are as advertised. The breakfast was great! I would recommend this to anyone wanting to stop overnight in Springbok. Active generator running and easy to find the guesthouse.

Conrad V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Conrad V

Rustige, ontspannende atmosfeer. Puik in die NC.

Baie netjiese kamers en omgewing. Beslis die oorbly werd.

Danien M - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Danien M

Gemaklik, netjies en gerieflik.

Dit was netjies, skoon en heerlik rustig! Stortkeppie was baie welkom. Sou wel 'n bedmatjie gehad het in die koue!

Charlene B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene B

Pragtige plek, uitstekende diens.

Ek was vroeg en is met ope arms ontvang, pragtige kamer met lessenaar om by te kan werk. Ek moes reeds 05:00 vertrek die volgende oggend en sonder dat ek gevra het is daar aangebied om 'n ontbytpakkie te maak aangesien ek die ontbyt gaan mis. Die dorp is bietjie vervalle, maar ek het heerlik gebly in Mountainview.

Stef J - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stef J

Uitstekende verblyf.

Na 3 dae se Namaqua Quest fietsry het ons in Mountainview Gastehuis oorgebly. Die personeel, sonder enige uitsondering, is almal baie vriendelik en behulpsaam. Die kamer is baie gerieflik, netjies en skoon. Die etes was baie smaaklik en perfek voorberei. Indien die opsie daar was, sou ons hulle 10 uit 5 sterre gegee het.

Sorina T - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sorina T

It would be great to run the generator through out the night for the aircons.

I understand one can't switch the generator on after 00:00, but this town is super hot. Never the less, loadshedding is not their fault and at least the owners made a plan to have a generator.

Erwin P - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Erwin P

4 aande in Mountainview Guesthouse.

Alles was in orde. Baie goeie diens. Baie gelukkig gewees met alles.

Anonieme gas - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Sunel E - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sunel E

Heerlike.

Baie mooi plekkie mense is super vriendelik en baie behulpsaam. Sal definitief weer daar gaan bly as ons weer daar verby gaan.

Annalie N - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annalie N

Ons het heerlik gebly. fantastiese uitsig en wonderlike diens.

Ons is baie hartlik ontvang deur Jo-Ann en a.g.v. karprobleme was klomp dinge buite die normaal. Sy het ons so vriendelik en behulpsaam bygestaan. Die uitsig is besonders.

Mountainview Guesthouse se terugvoer

Dit is net 'n plesier Annalie. Dit was so lekker en aangenaaam om julle te ontmoet en om julle hier te kon hê. Hoop ons sien julle sommer gou weer.
Vriendelike Groete
Jo-Anne

Mountainview Guesthouse
Yolande K - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande K

Reuse bederf in Springbok.

Pragtige oornagplek na ons reis deur die Richtersveld. Weldeurdagte detail en gerief in die kamers - hoop om eendag weer hier oor te bly!

Mountainview Guesthouse se terugvoer

Dankie baie Yolande. Dit was so lekker om jy en jou gesin hier te kon hê.
Julle is enige tyd weer welkom.
Vriendelike groete, Jo-Anne.

Mountainview Guesthouse
Anita S - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita S

Altyd 'n belewenis om daar oor te slaap.

Uitstekende ligging. Baie gasvry en akkommoderend. Mooiste dekor in die huis.

Mountainview Guesthouse se terugvoer

Dankie baie Anita.
Dit was so lekker om jou te ontmoet en jou hier te hê.
Kom kuier gerus gou weer vir ons.
Vriendelike Groete
Jo-Anne

Mountainview Guesthouse
Abigail F - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abigail F

Fantasties, baie vriendelike personeel!

Kamer was mooi, kort 'n vol lengte spieël.

Jason H - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jason H

Stil, rustig en veilig.

Spesiaal kospakkies vir my ingesit - dit was lekker.

Eugene P - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eugene P

Fantastic

Genuine hospitality, friendliness and service in a sometimes millennial world.

Tharina C - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tharina C

Baie goeie en netjiese oornagverblyf.

Ons was 8 persone wat in 4 verskillende kamers gebly het. Elke kamer was smaakvol en baie netjies. Baie dankie vir baie goeie verblyf asook 'n heerlike ontbyt!

Rosa G - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rosa G

Lieflike plek.

Vriendelike ontvangs. Mooi plek met mooi tuin en swembad. Eenheid was pragtig en ruim. Donskombers en donskussings het vir 'n heerlike slaap gesorg in die koue. Ontbyt was voortreflik met 'n verskeidenheid om van te kies.

Kerry L - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kerry L

10/10

What a wonderful place to lay your head. Spectacular mountain views, most friendly, hospitable management and staff, delicious breakfast, clean, comfortable rooms with all amenities. Highly recommended. Thank you, Maggie, and your team of wonderful ladies for a wonderful stay.

Raoul R - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Raoul R

Beeldskone uitsig oor die berge.

Ons is verwelkom deur die baie vriendelike bestuurderes/eienaar. Die verblyf is baie netjies en die kristal helder swembad was 'n lafenis na 'n dag se reis. Sal definitief weer stop. Ontbyt a la carte is ook ingesluit.

Bernie K - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernie K

Mooi en netjies met 'n pragtige uitkyk oor berge.

Pragtige gastehuis, eienares het ons persoonlik ontvang en baie behulpsaam en vriendelik. Baie netjies en skoon met 'n pragtige uitsig oor die berge. Lekker gebly en sal enige tyd weer oorslaap by die gastehuis. Goeie plek om te ontspan en ook naby aan restaurante. Die heerlike ontbyt was ingesluit gewees by die tarief en dit baie geniet.

Tania G - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania G

Puik.....

Goeie diens, skoon en veilig, mooi uitsig oor die berg, privaat en eenkant en nie n geraas van voertuie nie. sal enige tyd aanbeveel

Lc R - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lc R

Fantasties

As jy will lekker slaap in springbok, moet jy by mountainview bly. Ons het regrig waar vyfster behandeling gekry

Eunice S - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eunice S

Heerlike blommekyk.

Heerlike reis om blomme te kyk. Baie skoon netjiese en vriendelike mense. Ontbyt was uitstaande. Dankie.

Danielle C - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danielle C

Ruim, gemaklik en moeite werd.

Kamer is ruim en netjies. Badkamer is lekker groot en baie skoon. Die ontbyt was baie lekker. Ek was nie daarvan bewus dat ontbyt ingesluit was by verblyf nie so dis nog 'n plus punt. Veilige parkering binne perseel. Sal hulle definitief aanbeveel.

Ona G - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ona G

Net die beste! Sal altyd weer terugkom. Lieflike veilig verblyf met uitstekende diens.

Die perfekte voorbeeld van hoe 'n gastehuis moet wees. Smaakvol, netjies en vriendelike ontvang. Baie goed toegerus. Baie dankie vir 'n heerlike tyd.

Danie M - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie M

Gerieflik verblyf, met aangename en vriendelike personeel.

Die fasiliteit is uitstekend toegerus, en personeel is baie vriendelik.

James Henry A - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
James Henry A

Baie lekker gekuier , almal baie vriedelik

Lekker is goed en bly lekker

Marina A - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina A

Netjies en lekker, dankie.

Sien sterre.

Janet T - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Janet T

Netjies.

Gerieflik en netjies.

Gerritt P - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerritt P

Was baie lekker.

Sal weer gaan, was ons 1ste keer in Springbok. Dis 'n belewenis.

Niel V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Niel V

Vriendelike, netjies en skoon

Sal beslis weer daar gaa noor bly!

Sandra S - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sandra S

We enjoyed an overnight stay

We found the guesthouse pleasant and the owner was friendly and helpful. We enjoy the hospitality and comfort.

Jackie J - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jackie J

Het oorgebly vir besigheidsdoeleindes, was baie lekker en baie tevrede met Mountainview.

Baie lekker oorgebly by Mountainview.

Paul B - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Paul B

Very enjoyable. Manager and staff very friendly and helpful.

The staff were absolutely great. The room was lovely and comfortable. any request and special need was sorted out very quickly. Breakfast was ample so that one did not need lunch. Would recommend to friends.

Deon B - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Deon B

Baie mooi, skoon en gerieflike akkommodasie.

Basiese engelse ontbyt maar smaakvol.

Rina C - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rina C

Baie netjies en baie luuks.

Baie lekker gekuier. Personeel was baie gaaf en het heerlike ontbyt gehad. Die kamers was netjies en skoon.

Tina K - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tina K

Rustig, skoon en effektief.

Mountain View met sy berguitsig is netjies en skoon met veilige parkering en ‘n vriendelike en behulpsame gasvrou. Die personeel was behulpsaam en vriendelik.

Mountainview Guesthouse se terugvoer

Baie dankie ons wardeer dit opreg.

Mountainview Guesthouse
Marthinus K - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marthinus K

Fantasties! Pragtige uitsig.

Vriendelike ontvangs. Mooi, netjiese goed beplande verblyf. Ideaal na lang dag se reis. Verrassend.

Lize J - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lize J

Skoon, gemaklike verblyf in Springbok.

Ons kamer by Mountainview Guesthouse was lieflik ruim, skoon en baie gerieflik. Die ontbyt was baie lekker en hulle bied 'n wasgoeddiens, waarvoor ons baie dankbaar was na twee weke se reis.

Ursula S - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ursula S

Steeds 'n pragtige plek!

Mountainview Guesthouse het na baie jare dieselfde, goeie standaard van verblyf. Dis baie netjies, gerieflike kamers met die mooiste uitsig van die berg af na die dorp. Ons het lekker afgekoel in die swembad en 'n keurige ontbyt word steeds voorgesit. Baie dankie, Maggie en personeel. Dis net te lekker om by julle te oornag!

Neville V - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neville V

Fantasties, rustig, ons het dit baie geniet.

Ons was baie goed ontvang. Ten spyte van kragonderbreking het ons geen ongerief gehad nie. Personeel was ten alle tye vriendelik. Die ontbyt wat bedien was was fantasties.

Jan V - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan V

Ideale verblyfplek vir die toeris.

Baie vriendelik ontvang, ondanks die vroeg aankoms. Heerlike ontbyt en vriendelike inligting aangaande plaaslike ontspanning, area besienswaardighede en pad toestande. Lieflike uitsig vanuit ons kamer, "quiver". Kan nie beter kry nie.

Thea B - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thea B

Gerieflik. Netjies. Skoon. Vriendelik, behulpsaam.

Gerieflik, netjies, skoon, vriendelik, behulpsaam, veilig, lekker ontbyt.

Jos D - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jos D

Baie vriendelike personeel, kamer skoon en netjies.

Was beïndruk met ons kamer en lieflike uitsig, asook met help van die tasse en verwysing vir aandete. Parkering veilig. Ontbyt bevredigend.

Marietjie H - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie H

Netjies en gerieflik. Pragtige tuin en uitsig oor berg.

Lekker warm geslaap. Vriendelike gasvrou. Lekker ontbyt.

Fairuz J - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fairuz J

Definitely got our thumbs up!

Everything from the booking in, to the secure parking, the use of the pool, the beautiful setting and even allowing the breakfast ladies to use our utensils, due to our dietary requirements as Muslims, made us feel completely welcome.

Andre S - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andre S

Ons het baie lekker gebly.

Baie dankie vir die vriendelike personeel. Ons het baie lekker gebly. Ons waardeer dat hulle ons na 'n ander eenheid geskuif het om 'n braaiplek te kan gebruik, want almal het nie braaiplekke nie.

Franske W - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Franske W

Aangename en rustige verblyf!

Netjiese verblyf, ideaal geleë, heerlike ontbyt en vriendelike personeel!

Mountainview Guesthouse se terugvoer

Dit was n plesier om sulke waarderende gaste te kon akkommodeer.

Mountainview Guesthouse
Marius V - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marius V

Heerlike ontbyt. Vriendelike personeel. Badkamer ietwat verouderd, maar skoon en netjies.

Ek het my verblyf by Mountain View geniet. Baie dankie vir heerlike ontbyt.

Katherine V - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Katherine V

Verblyf was aangenaam.

Kamer netjies, maar bietjie beknop met TV-eenheid. Druk van die water in die stort nie goed nie. Bed was heerlik warm met elektriese kombers op 'n baie koue aand. Gasvrou baie vriendelik en hulpvaardig. Ontbyt was uitstekend. Volgens my was die verblyf duur vir dit wat aangebied word.

Tjaart V - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tjaart V

Lekkerslaap!

Netjies, skoon, stil. Uitstekende matras. Heerlike ontbyt.

Mervyn D - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Mervyn D

Accommodating and friendly staff.

Facility not too modern. Price a bit too high for the type of accommodation and facilities.

Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 26 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Overberglaan 2, Springbok, 8240, Noord-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7cdf1154cda5cea5a755ed146d08552718bcef8d2c75012b51f8033054b41981fa62ccd3000b6f0499a7e0602dd1e5a31908?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 2 mense 53 5 1 5 2 Overberg Avenue Springbok 8240 Noord-Kaap 021 201 8901 12:00-21:00 10:00 -29.668652559595 17.886064052582

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang