Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mountain View Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 58 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Lorraine C
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jan 2025

Baie lekker. Baie lekker gebly. Vriendelike mense en goeie diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andreas E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Very nice place & friendly staff. It was very good!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lorraine C
1 nag
5.0
Sep 2024

Gasvry, behulpsaam, netjies. Sal weer daar gaan bly. Baie lekker gebly. Stil en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eileen H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Luxury stay in Springbok. We loved our spacious room, the modern bathroom, pretty garden and enjoyed our breakfasts. We were very pleased with the many extras such as a coffee plunger, ground coffee sachets, milk and hot chocolate mix. The manageress was charming and welcoming, and the staff we encountered were polite and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jackie D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Heerlik gebly, ontbyt was baie lekker, verskeidenheid van kosse was heerlik. Baie. Kamers pragtig ingerig en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danien M
1 nag
4.6
Jul 2024

Gemaklik, netjies en gerieflik. Dit was netjies, skoon en heerlik rustig! Stortkeppie was baie welkom. Sou wel 'n bedmatjie gehad het in die koue!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Leon T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Welverdiende rus na lang reis. Die kamer is goed toegerus. Mooi uitsig van die berg gehad, ontbyt was heerlik. Mense baie gaaf, vriendelik en hulpvaardig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Abigail C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Great overnight B&B. Friendly welcome from staff. The room and facilities are as advertised. The breakfast was great! I would recommend this to anyone wanting to stop overnight in Springbok. Active generator running and easy to find the guesthouse.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Conrad V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Rustige, ontspannende atmosfeer. Puik in die NC. Baie netjiese kamers en omgewing. Beslis die oorbly werd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charlene B
1 nag Besigheidsreis
4.8
Sep 2023

Pragtige plek, uitstekende diens. Ek was vroeg en is met ope arms ontvang, pragtige kamer met lessenaar om by te kan werk. Ek moes reeds 05:00 vertrek die volgende oggend en sonder dat ek gevra het is daar aangebied om 'n ontbytpakkie te maak aangesien ek die ontbyt gaan mis. Die dorp is bietjie vervalle, maar ek het heerlik gebly in Mountainview.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Malcolm Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 58

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 32 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Overberglaan 2, Springbok, 8240, Noord-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7cdf1154cda5cea5a755ed146d08552718bcef8d2c75012b51f8033054b41981fa62ccd3000b6f0499a7e0602dd1e5a31908?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag, vir 2 mense 58 5 1 5 2 Overberg Avenue Springbok 8240 Noord-Kaap 021 201 8901 12:00-21:00 10:00 -29.668652559595 17.886064052582

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang