Mountainview Guesthouse
- Kapasiteit: 24 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Nassau-straat 28, Ugie, 5470, Oos-Kaap
- Vanaf R950 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Mountainview Guesthouse is in Ugie, 'n dorpie aan die suidelike voet van die Drakensberge geleë.
Verblyf word in 9 kamers gebied wat elk 'n en suite-badkamer het. Elkeen is met 'n yskas, mikrogolfoond, ketel, broodrooster en 'n TV toegerus.
Braaigeriewe en gratis WiFi is ook beskikbaar. Sekuriteitskameras en veilige parkeerplek word voorsien.
Gaste het toegang tot die gastehuis se kroeg, veerpyltjiebord, pooltafel en gimnasium.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Ann Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 4 maande
Ligging
- Nassau-straat 28, Ugie, 5470, Oos-Kaap
- Gaste dink Mountainview Guesthouse het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 24 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Nassau-straat 28, Ugie, 5470, Oos-Kaap