Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mountainview Guesthouse

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.3
Veiligheid
4.4
Leeandra N
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Sep 2021

Value for money, perfect for our need. Compact setup all in one room, yet perfect for our need. Friendly staff.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Simon S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2019

Superb outing. A wonderful place and our host was so great. This is a place to relax and enjoy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met tieners
3.6
Mrt 2019

Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Charmain K
1 nag Gesin met tieners
5.0
Nov 2018

Skoon en ruim. Baie gerieflik. Baie skoon, veilige en ruim akkommodasie met alle geriewe wat mens moontlik kan nodig hê. Lekker naby aan die N4. Het aan al ons behoeftes voldoen. Ons was bly oor die lugversorging!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Esmie L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Nov 2018

Ons het heerlik gebly. Die eenheid was netjies en skoon. Die tuine was lekker groot vir ons dogtertjie om fiets te kan ry. Mimmie en Gert was vriendelik en baie tegemoetkomend om ons verblyf lekker te maak. Dis naby aan die hoofpad en jy kan wel die verkeer hoor, maar dit het nie teveel gepla nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Erika F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Okt 2018

Baie gemaklike en mooi uitleg en eenheid! Ons verblyf was baie lekker! Die eenheid is baie mooi en die beddens slaap baie gemaklik! Die badkamer was ook mooi skoon en die tuine netjies in stand gehou! Die pad na die huis is ook mooi rybaar en gerieflik geleë langs die hoofweg - mens hoor die verkeer, maar dis nie te erg nie. Sal definitief weer hier kom bly!

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Miemie
Mountainview Guesthouse
Dit was baie lekker om sulke vriendelike en bedagsame gaste te he - ons hoop om julle gou weer te sien.

Nelly S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Okt 2018

Was nice to be there it's neat but they need to change that double bed it's no longer comfortable. Was disappointed about swimming pool at mountain view couldn't swim cause water was dirty.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Jenny D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.2
Aug 2018

Dit was baie gemaklik. Dit was 'n gemaklike en rustige plek, al was ons teen die pad. Dink net die beddens kan dalk vervang word of 'n ander maak gekoop word. Hulle was bietjie ongemaklik maar nog steeds kon ons lekker slaap. En daar is geen onderdakparkeerplek nie, moes onder die bome stop wat op jou kar mors.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Henk V
Kort verblyf
4.8
Jun 2017

Baie aangename plek om te oornag. Mountainview Guesthouse is 'n baie gerieflike oornagfasiliteit. Daar was geen probleme nie en die mense wat dit bestuur was baie behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dereck V
1 nag Saam met vriende
4.0
Sep 2017

Bietjie uit die dorp uit, lapa en swembad wonderlik. Ons het die kort tyd daar baie geniet, die lapa en swembad is bakgat!

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Miemie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N4, , Mbombela (Nelspruit), 1207, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDZmYzY1ODc3LTBhNGYtNGU2OC04ZTAxLWE2YTM5NjkyZWRmMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag (plek vir 4) 11 5 1 5 N4 Alkmaar 1207 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.43668554493 30.805723929589

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang