Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mountainview Guesthouse

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Miemie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 11 resensies vir Mountainview Guesthouse
Netheid
4.3/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.0/5
Leeandra N - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Leeandra N

Value for money, perfect for our need.

Compact setup all in one room, yet perfect for our need. Friendly staff.

Simon S - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simon S

Superb outing.

A wonderful place and our host was so great. This is a place to relax and enjoy.

Anonieme gas - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Charmain K - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmain K

Skoon en ruim. Baie gerieflik.

Baie skoon, veilige en ruim akkommodasie met alle geriewe wat mens moontlik kan nodig hê. Lekker naby aan die N4. Het aan al ons behoeftes voldoen. Ons was bly oor die lugversorging!

Esmie L - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Esmie L

Ons het heerlik gebly.

Die eenheid was netjies en skoon. Die tuine was lekker groot vir ons dogtertjie om fiets te kan ry. Mimmie en Gert was vriendelik en baie tegemoetkomend om ons verblyf lekker te maak. Dis naby aan die hoofpad en jy kan wel die verkeer hoor, maar dit het nie teveel gepla nie.

Erika F - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Erika F

Baie gemaklike en mooi uitleg en eenheid!

Ons verblyf was baie lekker! Die eenheid is baie mooi en die beddens slaap baie gemaklik! Die badkamer was ook mooi skoon en die tuine netjies in stand gehou! Die pad na die huis is ook mooi rybaar en gerieflik geleë langs die hoofweg - mens hoor die verkeer, maar dis nie te erg nie. Sal definitief weer hier kom bly!

Mountainview Guesthouse se terugvoer

Dit was baie lekker om sulke vriendelike en bedagsame gaste te he - ons hoop om julle gou weer te sien.

Mountainview Guesthouse
Nelly S - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Nelly S

Was nice to be there it's neat but they need to change that double bed it's no longer comfortable.

Was disappointed about swimming pool at mountain view couldn't swim cause water was dirty.

Jenny D - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Jenny D

Dit was baie gemaklik.

Dit was 'n gemaklike en rustige plek, al was ons teen die pad. Dink net die beddens kan dalk vervang word of 'n ander maak gekoop word. Hulle was bietjie ongemaklik maar nog steeds kon ons lekker slaap. En daar is geen onderdakparkeerplek nie, moes onder die bome stop wat op jou kar mors.

Henk V - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henk V

Baie aangename plek om te oornag.

Mountainview Guesthouse is 'n baie gerieflike oornagfasiliteit. Daar was geen probleme nie en die mense wat dit bestuur was baie behulpsaam.

Dereck V - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Dereck V

Bietjie uit die dorp uit, lapa en swembad wonderlik.

Ons het die kort tyd daar baie geniet, die lapa en swembad is bakgat!

Charlene C - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Charlene C

Very basic overnight accommodation near Nelspruit.

Die plek is netjies, maar baie basies. Net die nodige is daar om goedkoop te oornag. Gelukkig was daar 'n aircon, want Nelspruit is baie warm.

Vanaf
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N4, , Mbombela (Nelspruit), 1207, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDZmYzY1ODc3LTBhNGYtNGU2OC04ZTAxLWE2YTM5NjkyZWRmMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag (plek vir 4) 11 5 1 5 N4 Alkmaar 1207 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.43668554493 30.805723929589

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang