Mountainview Guesthouse
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: N4, , Mbombela (Nelspruit), 1207, Mpumalanga
- Vanaf R1 150 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Mountainview Guesthouse is op die N4-hoofweg geleë en slegs 17 kilometer vanaf Mbombela (Nelspruit) se sakekern. Die gastehuis is 30 kilometer vanaf Sabie en 85 kilometer vanaf die ingang na die Malelane-hek na die Krugerwildtuin geleë.
Verblyf word gebied in 'n selfsorg-eenheid met slaapplek vir 4 en 'n selfsorgkamer met slaapplek vir 2. Die selfsorg-eenheid met slaapplek vir 4 het 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens met badkamer, sitkamer en 'n aparte kombuis en patio. Dit het ook lugversorging, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV met sekere kanale. Die selfsorgkamer met 2 slaapplekke het 'n dubbelbed en 'n badkamer en stort.
Daar is genoeg parkeerplek vir jou sleepwa of boot, en ons het plaasdiere in 'n groot tropiese tuin. Geniet 'n braai en 'n duik in die rots swembad. Geniet voëlkyk en 'n flink staptog deur die vrugteboorde.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Miemie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- N4, , Mbombela (Nelspruit), 1207, Mpumalanga
- Gaste dink Mountainview Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Panoramaroete Mpumalanga
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: N4, , Mbombela (Nelspruit), 1207, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang