Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mountainview Inn

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 228 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.4
Walter B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Very comfortable. Safe, clean, comfortable and very convenient close to everything we needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marietjie V
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Netjiese verblyf gerieflik naby restaurante. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liezel D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Perfek vir oornag verblyf. Dit was die lekkerste plek om te oornag na 4 ure se ry. Alles wat mens nodig het, is daar. Kombuis met yskas, mikrogolf, ketel en opwas. Badkamer met bad en stort. Stil en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leana C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Skoon, stil en goed geleë. Ons bly altyd lekker daar. Skoon, stil en baie goeie ligging met al die eetplekke rondom die perseel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mari N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Gerieflik geleë, skoon, veilig en troeteldier vriendelik. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marilet S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Ruskans vir siele op vakansie. Lekker en gerieflike tussenreis-overnagverblyf. Baie netjiese, mooi kamers met ongelooflike uitsig, op hoofweg om weer aan te gaan met vakansie. Baie restaurante rondom om van te kies, maar die eenhede maak ook voorsiening vir selfdiens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Conrad S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Bekostigbaar en skoon. Dankie, ons het lekker gebly. Sal weer daar wil oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deon P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Nice. Goeie ligging langs die N3, baie vriendelik ontvang. Kamer is mooi skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter V
1 nag
5.0
Apr 2024

Dankie dit was waarde vir geld. Ons is vriendelik ontvang, baie veilig. Ja, dit was wonderlik, baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chenelle V
1 nag
5.0
Mei 2024

Dis die perfekte plek vir 'n pitstop tussen bestemmings met 'n verfrissende nagrus. Dis die perfekte plek vir 'n pitstop tussen bestemmings met 'n verfrissende nagrus!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 228

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 56 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wardenstraat, Bergview-kompleks, Harrismith, 9880, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8b0e85f10300bbb9977b4bd796aec715ed1c9c892a0ed121447737a6c4eea400f032c969c0c160ce058cdb7faee7a6e57362?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 228 5 1 5 Warden Street Bergview Complex 9880 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.254966070759 29.115983359516

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang