Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mountainview Inn

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 242 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.6
Veiligheid
4.4
Jessica P
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Skoon, netjies, veilig, privaat en rustig. Alles wat mens benodig. Dit was skoon en netjies, het aan al ons benodighede voldoen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mina F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Gerieflik. Ideaal vir oorslaap op pad na die see.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christina W
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Mooi skoon en netjies. Sal weer oornag. Ja, ons het lekker oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elsabe L
1 nag
5.0
Des 2024

Gerieflik, veilig. Heerlik gebly, dankie. Ons hondjies het ook lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacqui O
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2024

Heerlike halfweg oornag punt. Verblyf was netjies en skoon. Goed geleë, beide langs die snelweg en 'n halfweg stop op pad Durban toe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ilana O
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Perfek vir oornag plekkie. Baie lekker gebly met al die geriewe lekker naby aan die eenhede.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christelle D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2024

Gemaklik en veilig. Netjiese kamer met al die nodige geriewe vir 'n aand se verblyf. Veilig en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marietjie V
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Netjiese verblyf gerieflik naby restaurante. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Walter B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Very comfortable. Safe, clean, comfortable and very convenient close to everything we needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liezel D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Perfek vir oornag verblyf. Dit was die lekkerste plek om te oornag na 4 ure se ry. Alles wat mens nodig het, is daar. Kombuis met yskas, mikrogolf, ketel en opwas. Badkamer met bad en stort. Stil en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 242

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R 950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 56 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wardenstraat, Bergview-kompleks, Harrismith, 9880, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8b0e85f10300bbb9977b4bd796aec715ed1c9c892a0ed121447737a6c4eea400f032c969c0c160ce058cdb7faee7a6e57362?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 242 5 1 5 Warden Street Bergview Complex 9880 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.254966070759 29.115983359516

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang