Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mountainview Villa

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mountain View-rylaan 4, Pecanwood Estate, Mountainview Villa, 0216, Gauteng
  • Vanaf R8 500 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Mountainview Villa is 'n pragtige selfsorg-vakansiehuis wat in die skilderagtige Pecanwood-landgoed en die omhelsing van die Magaliesberg-bergreeks, Hartbeespoortdam, geleë is. Dit kan 'n ideale opsie wees vir 'n ontsnapping uit die stad se gewoel, want dit is net 'n kort entjie se ry van Johannesburg en Pretoria af.

Dié dubbelverdiepingvilla bied slaapplek vir tot 8 gaste op 'n slag en beskik oor 4 slaapkamers, 3 badkamers en 'n gastetoilet. Op die boonste verdieping is die lugversorgde hoofslaapkamer ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor baie kasspasie vir gaste se bagasie. 'n Bad, stort, wasbak en toilet is beskikbaar in die hoof en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Hierdie 2 kamers deel 'n volledige gesinsbadkamer. Op die onderste verdieping het die vierde slaapkamer 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Die ruim leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Van die kombuis af lei 'n knus sitkamer met gemaklike sitplek en 'n TV met DStv. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar. Boonop het hierdie area 'n kroeg en 'n etenstafel waar gaste hul maaltye saam kan geniet.

Hierdie leefarea maak oop op 'n onderdakhoutdek met 'n buite-eettafel en 'n gasbraai wat die perfekte plek is vir 'n skemerkelkie terwyl dit oor die rivier uitkyk. Hierdie eiendom bederf ook met 'n uitnodigende swembad wat ideaal is vir daardie warm somersdae.

Kamer-opset

Slaapplek vir 8 mense 4 Slaapkamers 4 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ligging

  • Mountain View-rylaan 4, Pecanwood Estate, Mountainview Villa, 0216, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 8 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R 8 500
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mountain View-rylaan 4, Pecanwood Estate, Mountainview Villa, 0216, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb5861367be544201d04ed83471ec9f1819759ff50106212a0e574005c305f79d50de6142a973e176b8de7d22ba310bf86fee?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R8 500 per nag (plek vir 8) 4 Mountain View Drive Pecanwood Estate 0216 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.7712128 27.8607448

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang