Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mountview Guest House

Gastehuis

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Baie goed

Netheid
4.8
Ligging
4.0
Waarde vir geld
3.6
Diens
4.3
Veiligheid
3.8
Sophia H
1 nag Besigheidsreis
5.0
Aug 2023

Baie mooi, sal weer gaan. Kamers is ruim, sitkamer dekor is besonders. Sal dit aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deborah D
Kort verblyf
5.0
Sep 2022

Marvelous Mountview. Beautifully decorated Guest House - Joe and Lebo took care of all my needs. The bed was comfortable, the water was hot and the wi-fi good. Breakfast was great and it was managed around the load shedding. Down for the Sevens Rugby and is within walking distance of the stadium and he restaurants in the Sea Point/Mouille Point area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anne B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Apr 2022

Die diens was puik maar ons keuse was gebaseer op grond van die spa. Hulle fasiliteer nie meer die spa nie, waarvan ek onbewus was en wat my keuse sou beïnvloed. Vriendelike staf gewees. Ek het ongelukkig meer diversiteit verwag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Daniel O
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Okt 2021

Netjies en gemaklik. Mooi skoon en netjies, en ontbyt is baie lekker. Vriendelike gesigte ook.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Meyer V
1 nag Besigheidsreis
4.2
Feb 2019

Goeie ligging met vriendelike diens. Ons was baie vinnig in en uit op 'n sakereis. Dink dis 'n baie goeie plek vir vakansie. Joe het ons wonderlik tegemoetgekom ongeag ons snaakse in- en uitkloktye. Ontbyttye is meer vir vakansiegangers, maar ons is geakkommodeer sodat ons nie met leë mae daar weg is nie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Carol V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2018

Heel aangenaam. Geen kommentaar hieroor nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liana D
Kort verblyf Besigheidsreis
1.6
Nov 2018

Onprofessioneel. Die kamers is letterlik op mekaar. Jy kan presies hoor wat in die kamers langs jou aangaan. Jy moet in die straat parkeer. Daar is geen veilige parkering nie (vir 'n 4 ster is dit pateties). 'n Gas het 02h00 die oggend opgedaag met 'n hengse lawaai en wie ook al op diens was by die gastehuis (weet nou nog nie wie dit was nie), het geen poging aangewend om die gas stil te maak nie. Die spesifieke gas het van 02h00 to 04h00 lawaai totdat sy met nog 'n groter lawaai daar uit is. Toe ons met die gastehuis se eienaar gesels het daaroor het hy 'n groot houding daaromtrent gehad oor hoekom ons hom nie 02h00 die oggend geskakel het toe ons die probleem gehad het nie, so asof dit nou nie meer sy probleem is na die tyd nie. Vir 'n 4-ster-gastehuis verwag 'n mens meer. Vir 'n 4-ster-gastehuis verwag 'n mens dat daar meer professioneel sal opgetree word. Op aanbeveling is ek verseker dat dit 'n goeie gastehuis is. So, die verbasing is groot dat daar nie tot die verwagtinge opgeleef was nie.

Netheid
4.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0
Joe
Mountview Guest House
Thank you for your comments. We take all valid comments seriously. The guest did advise me on the following day that there had been some noise in the early hours of the morning and said this should not be possible in a 4-star establishment. I have heard of guests being rowdy in 5-star establishments. I apologised to the guest, but I did inform the guest that had he contacted me then, the noise would have been solved sooner. There was no staff member available at that time. The guest then became rowdy and rude. I did advise the guest that there was only street parking and that I have been here for 12 years and it is safe. Sea Point is an old suburb with little parking but the vehicles are safe which the guest found out the next day. Looking at the star points allocation, we feel that the guest did not rate us fairly.

Yolandi M
1 nag
4.6
Feb 2017

Baie lekker vir oornag om troue by te woon. Vriendelike personeel en skoon. Ek moes vroeg inboek om reg te maak vir troue en hulle het uit hulle pad uit gegaan om dit vir my moontlik te maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Kobus U
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Apr 2017

Plek baie netjies en personeel vriendelik en behulpsaam. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Mimi V
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Jun 2017

Gemaklik en gerieflik. Lekker atmosfeer; netjies en skoon; het baie waardeer dat hulle bereid was om ons ontbyt vroeër te gee as hulle amptelike ure. So wel waardeer het as ons vooraf hiervan bewus was.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Joe Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 15 jaar

Vanaf
Vanaf R 2 250
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 2 250
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: High Level-weg 208, Seepunt, Kaapstad, 2008, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA63f5b475647d14abf401c0e86381f79b7466d39880e5756070a74a8ebbe695b45e65edc100a66e0d29af6af0c473ad564c1c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 250 per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 208 High Level Road Sea Point 2008 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -33.914802243353 18.393956422806

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang