Mountview Guest House
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.1/5
Joe Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 12
Op LekkeSlaap 15 jaar
Opsomming van Resensie
Sophia H - Aug 2023
Algehele gradering
Baie mooi, sal weer gaan.
Deborah D - Sep 2022
Algehele gradering
Marvelous Mountview.
Anne B - Apr 2022
Algehele gradering
Die diens was puik maar ons keuse was gebaseer op grond van die spa. Hulle fasiliteer nie meer die spa nie, waarvan ek onbewus was en wat my keuse sou beïnvloed.
Daniel O - Okt 2021
Algehele gradering
Netjies en gemaklik.
Meyer V - Feb 2019
Algehele gradering
Goeie ligging met vriendelike diens.
Carol V - Feb 2018
Algehele gradering
Heel aangenaam.
Liana D - Nov 2018
Algehele gradering
Onprofessioneel.
Lees meerMountview Guest House se terugvoer
Thank you for your comments. We take all valid comments seriously. The guest did advise me on the following day that there had been some noise in the early hours of the morning and said this should not be possible in a 4-star establishment. I have heard of guests being rowdy in 5-star establishments. I apologised to the guest, but I did inform the guest that had he contacted me then, the noise would have been solved sooner. There was no staff member available at that time. The guest then became rowdy and rude.
I did advise the guest that there was only street parking and that I have been here for 12 years and it is safe. Sea Point is an old suburb with little parking but the vehicles are safe which the guest found out the next day.
Looking at the star points allocation, we feel that the guest did not rate us fairly.
Yolandi M - Feb 2017
Algehele gradering
Baie lekker vir oornag om troue by te woon.
Kobus U - Apr 2017
Algehele gradering
Plek baie netjies en personeel vriendelik en behulpsaam.
Mimi V - Jun 2017
Algehele gradering
Gemaklik en gerieflik.
Chalton V - Okt 2017
Algehele gradering
Mountainview Spa & Guest House is the best place to reset and relax.
Elmarine M - Mrt 2015
Algehele gradering
Ons was vier vriende wat bietjie in die Kaap kom langnaweek hou het.
- Kapasiteit: 14 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: High Level-weg 208, Seepunt, Kaapstad, 2008, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang