Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mountville House

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Piet Retief-straat 58, Porterville, 6810, Wes-Kaap
  • Vanaf R6 000 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Mountville House is in Porterville, Wes-Kaap geleë. Die dorp rus aan die voet van die Olifantsrivierberge, wat dit die ideale bestemming maak vir 'n gesin of groep vriende wat op soek is na 'n rustige en ontspanne wegbreek.

Die huis bied slaapplek aan 10 mense en beskik oor 5 slaapkamers en 5 badkamers. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n stort. Die tweede slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n stort. Die derde slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en sy en suite-badkamer het 'n bad en 'n stort. Die vierde slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en die en suite-badkamer het 'n stort. Die oorblywende slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens, en die gastebadkamer het 'n stort.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n sitkamer wat met gemaklike rusbanke en 'n TV gemeubileer is. Boonop is daar 'n sitkamer en eetarea op die buitestoep. Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, 'n gasstoof, 'n oond, 'n mikrogolfoond en 'n skottelgoedwasser.

Gaste kan lekker kuier rondom die braai-area, die asemrowende uitsigte oor die Olifantsrivierberge geniet, of 'n verfrissende duik in die swembad geniet.

Kamer-opset

Kapasiteit: 10 Aantal kamers: 5 Aantal badkamers: 5
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet
Badkamer 3
En-suite  - Slaapkamer 4
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 4
En-suite  - Slaapkamer 5
Stort, Toilet
Badkamer 5

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Kaggel

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Mountville House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

William Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 9 maande

Ligging

  • Piet Retief-straat 58, Porterville, 6810, Wes-Kaap
  • Gaste dink Mountville House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Porterville Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R6 000
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R6 000
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Piet Retief-straat 58, Porterville, 6810, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA76c46156b3cc20453527a0d1aee03342b7519a7652da9dada4c1bda1c8a79e3cc194ccaefa95f13c9573d5de3b5fab41062c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 000 per nag (plek vir 10) 1 5 1 5 58 Piet Retief Street Porterville 6810 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.007808535116 18.995398117791

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang